US-konvokasie 2017: videogreep van Wim de Villiers oor die US-taalbeleid

  • 2

Wim de Villiers, visekanselier en rektor van die US, was die gasspreker op vanjaar se US-konvokasievergadering. Die Afrikaanse weergawe van sy toespraak kan hier gelees word. Hier is ’n kort videogreep uit sy toespraak wat spesifiek aansluit by die US-taaldebat.

Lees ook:

US-konvokasie 2017: toespraak deur Jan Heunis

Jan Heunis
Universiteitseminaar | University Seminar

"Die uitdaging is om te besef dat ’n aanspraak om in ’n moedertaal onderrig te word, ’n regverdige, grondwetlik-gefundeerde aanspraak is."

US-konvokasie 2017: US se taalstryd duur voort 

Jean Oosthuizen
Universiteitseminaar | University Seminar

"Die felheid en intensiteit waarmee die taaldebat aan dié universiteit die afgelope paar jaar gevoer word, het verskeie kere na vore gekom tydens die vergadering."

 
US-konvokasie 2017: toespraak deur Wim de Villiers

Wim de Villiers
Universiteitseminaar | University Seminar

"Ons beskou diversiteit as ’n voorvereiste vir uitnemendheid. Blootstelling aan ’n groter verskeidenheid mense en idees verruim die denke en verryk ons uitsette."

 
US-konvokasie 2017: videogreep van Christo Viljoen oor die US-taalbeleid

Naomi Bruwer
Universiteitseminaar | University Seminar

Christo Viljoen, vorige voorsitter van die US-konvokasie, het by die US-konvokasievergadering 2017 kortliks oor die US-taalbeleid gepraat.

  • 2

Kommentaar

  • Wim het laat weet dat in die lig van die taalbeleid "Vensters" van volgende jaar af bekend sal staan as "Windows"... dit sal die groeiende kontingent uit Natal eindelose bevrediging verskaf.

  • Straks werk die rektor op gas, want ek sien hy is 'n gasspreker. G'n wonder hy hou dalk nie van Afrikaans nie, want hy weet nie dat hy 'n geleentheidspreker is nie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top