Kommentaar

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

Angus 2017-01-20 Beste FC Boot, Ek is jammer om te hoor van die aanval op jou vrou. Dit kan slegs 'n onopgevoede persoon wees wat so 'n daad kan pleeg. 'n Goeie onderwyser is nie net iemand wat sy vakkennis kan oordra en goeie resultate behaal in die eksamen nie. n G

Fees Must Fall, edited by Susan Booysen: student revolt, decolonisation and governance in South Africa

Carel Jooste 2017-01-20 A very insightful review. In-depth dealing with language issues would have enhanced this publication tremendously. Seasoned lecturers are familiar with the cyclical nature of tertiary life - guiding the students from first encounter to successful outcome

'n Vergelykende studie van toelatingskriteria van 'n seleksie Suid-Afrikaanse universiteite

Renske 2017-01-20 Waar kan ek oorbruggingsvakke studeer as ek in 'n mediese rigting wil kwalifiseer?

Piet Rympies Swanepoel: Huldeblyk aan my pa

Susan Saaiman 2017-01-20 Baie dankie vir die pragtige kommentaar. Dis 'n hartseer dag vandag.

Hoopvol oor Suid-Afrika

Jaco Fourie 2017-01-20 Ek het 'n grynsende weersin aan tussenwerpsels, wat niks te sê het nie, en na ander se menings verwys in ooreenstemming soos hierbo. Dis geen brief of rubriek nie. Al indruk wat ek hierin kry is dat sy wellustig, nie vir SA hoopvol is nie. "SO WHAT!?"

Hoopvol oor Suid-Afrika

Dirk Rigter 2017-01-20 Helmine, Ek was onder die indruk Suid-Afrika was nog maar altyd deel van Afrika. "Africa is a tough continent", jy weet. As die hitte in die kombuis te kwaai word, dan moet jy maar jou heil iewers anders gaan soek. Gaan lees ook hier: http://www.n

Bloedskande in die Bybel

Jaco Fourie 2017-01-20 Obie Probeer jy bloedskande regverdig? Is jou respons vanuit die oortuiging van 'n gelowige of on-gelowige? Die indruk wat jy hierbo skep is dat dit vir God OK was vir die mensdom om bloedskande te pleeg voordat HY sy “mind” daaroor “gechange” h

Antwoord op Angus se brief oor Afrikaans van 3 deser

Jan Rap 2017-01-20 Dit is soos jy sê FC, Afrikaans het grootliks uit 17-eeuse Nederlands ontstaan en Nederlands en Afrikaans is nog onderling verstaanbaar tot so 'n mate dat daar bewerings is dat Afrikaans nader aan Nederlands is as sommige van die dialekte in die onmiddel

Remembering a magician: A tribute to the memory of Judith Mason

Reinier F. Terblanche 2017-01-20 Met spesifieke verwysing na Skoenlapperheuwel, Skoenlappervrou (Butterfly Hill, Butterfly Woman) saam met Wilma Stockenström (1988/2010) vind ek hierdie In Memoriam baie waardevol. Baie dankie Keith Dietrich.

'n Gids wat begelei en die weg wys: Klasgids

LitNet 2017-01-20 Hallo Hannelie, hier is nog besonderhede oor LAPA se Klasgids: https://www.lapa.co.za/klaskamerhulp/klasgids. Op LitNet is die volgende afdeling vir skole en hier is ook hersieningsmateriaal: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/. Persoonlike

'n Gids wat begelei en die weg wys: Klasgids

LitNet 2017-01-20 Hallo Chrisna, hier is nog besonderhede omtrent LAPA se klasgidse: https://www.lapa.co.za/klaskamerhulp/klasgids. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder

Best Books: Alles-in-Een-pakket vir Graad R-leerders

LitNet 2017-01-20 Hallo Antonet, die besonderhede van Best Books is by hierdie skakel beskikbaar: https://www.litnet.co.za/assets//images/skole/Bargain%20Books%20Graad%20R%20Alles%20in%20Een.pdf. Kontak asseblief die uitgewers om die boeke te bestel (hul besonderhede staan

Die noodsaaklikheid van 'n totaal “ander” teologie

Pierre van Niekerk 2017-01-20 Dankbaar dat daar wegbeweeg word van Waansin Godsdiens. Hierdie artikel is baie verrykend. Mense wil glo. Wil iets glo. Wil nie glo of hoor dat hul aardse bestaan in die Tweede Wet van Entropie uiteindelik opeindig nie. Dit is gek om hierdie behoefte aan

Remembering a magician: A tribute to the memory of Judith Mason

annette mcmaster 2017-01-20 Ek hoop werklik dat 'n samevattende publikasie saamgestel en uitgegee sal word om hulde te bring aan een van ons grootstes.

Marga van Rooy oorlede

Johan E 2017-01-19 Ook vir die werk wat jy met soveel opregtheid en oorgawe op die Kaapse verhoë verrig het sê ek baie dankie, Marga. Wel te ruste, met liefde, Johan E.

Piet Rympies Swanepoel: Huldeblyk aan my pa

Myra Lochner 2017-01-19 Baie dankie, Susan, vir hierdie roerende huldeblyk. Piet Rympies Swanepoel se nalatenskap is wêreldvol, landvol, hartvol. Sy liefde vir eenvoud en vir Afrikaans spreek uit die volgende woorde, wat sonder twyfel aan sy Harriet gerig is: Ek weet ons

My hart is ’n soutpilaar

Jaco 2017-01-19 Pragtig gedoen Caren.

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

Pyrrho 2017-01-19 Angus, Ter aanvulling tot jou deeglike huiswerk oor taal, kan jy dalk jou reeds groeiende reputasie as 'n taalhistorikus/evolusionis nog verder laat uitkring met 'n stawing van jou laaste stelling? Het Afrikaans meer in die laaste 50 jaar vermag as La

Omstrede matriekuitslae: ’n Onderhoud met Gert van der Westhuizen

Gert van der Westhuizen 2017-01-19 Ek maak so, dankie!

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

Pyrrho 2017-01-19 Beste Angus, Ek sien uit na jou handleiding in die "Kenmerke van die Grootsprakerigheid", amper soveel soos ek uitsien na jou "Alternatief vir Afrikaans: advertensiebord Engels". Nou ja, wat kan ek nou vir jou sê, noudat jy my ontbloot het vir 'n bra

Antwoord op Angus se brief oor Afrikaans van 3 deser

F C Boot 2017-01-19 Beste Jan Rap Jy gaan niks verder in die gesprek, as 'n mens dit so kan noem, vorder nie. Op 6 Januarie skryf ek vir hom dat sy sin: Wat Angus sê: “Sy’s amazing as dit by kos maak kom, en alhoewel sy ʼn beautiful babe is, verkies ek darem my vrou. M

“Swartafrikaans”: Afrikataalmoedertaalsprekers en Afrikaans?

Gert Jordaan 2017-01-19 Baie interessant. Dieselfde geld seker vir Swartengels oftewel African English? Dit kan kwalik as standaard-Engels beskou word, maar plaas die spreker onmiddellik in Afrika.

Huis, woning, tuiste: wyl ek sterf

Louisa Beukes 2017-01-19 Barend van der Merwe, jy skilder dit so mooi.

Bloedskande in die Bybel

Obie 2017-01-19 Hoe kon die kinders van Adam en Eva bloedskande pleeg volgens 'n wet wat nog nie bestaan of gegee was nie? Selfde met Lot en sy dogters. Die wet van bloedskande is geslagte later vir Sy uitverkore volk gegee. Lot en sy dogters was nie uit die uitverkore

Betrokke kunstenaars: noodsaaklik of onvanpas?

Gustaf Claassens 2017-01-19 Vryheid van spraak hoort uiteraard tuis in enige demokrasie (oor die grense daarvan sal daar altyd 'n debat wees) en Meryl Streep het die reg om te sê hoe sy voel ... met inagneming dat daar, soos die ou mense altyd sê, 'n tyd en plek vir alles is. My

Betrokke kunstenaars: noodsaaklik of onvanpas?

A Blignaut 2017-01-19 Reg of verkeerd het sy daarin geslaag om ’n ongemak in my te skep. Sy is ’n wonderlike aktrise maar haar gedempte tirade het haar silwer spieëltjie gekraak. So jammer dat sy ’n pragtige geleentheid moes gebruik om haar voete vol modder te kry.

Best Books: Alles-in-Een-pakket vir Graad R-leerders

ANTONET 2017-01-19 GOEIE MORE EK IS OPSOEK NA GRAAD R BOEKIES IN ERMELO HET EK 2 GEKRY KORT NOG DIE ANDER TWEE WAAR SAL EK KAN BESTEL DANKIE

Streek (vir Judith Mason) deur Johann de Lange

Louise Humphris 2017-01-19 So ongelooflik mooi.

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

F C Boot 2017-01-19 Beste Angus Jy skryf :"Lees tog weer. Ek laat nie die kind druip wat hom wangedra in die klas nie. Ek laat die student-onderwyser druip wat tydens proefonderwys 'n kind uit die klas jaag. Dit beteken, ek laat jou vrou druip omdat sy 'n kind uit die klas

Verstedeliking in SA

Jaco Fourie 2017-01-19 Dirk Jou analitiese bydrae word waardeer, wat grotendeels my argumente hierbo onderskraag. Tereg, insetkoste het tot sodanige mate toegeneem, dat non-kommersiële boerdery, asook ander besighede (sien my briewe oor die hoenderbedryf) vanuit hul bedryf u

Vakansietyd – verlossingstryd

Reusedwerg 2017-01-19 Ek is die storie vertel en ek glo nie ek hoef die ou se woord in twyfel te trek nie. Die vriend van my wie se oom het die ergste oorgekom. Hy is een dag in sy DDM iewers in Europa op pad na sy bestemming. Soos die noodlot dit wou hê moes hy deur 'n tonne

Huis, woning, tuiste: Hoogland

Carina 2017-01-18 Ek hou ook daarvan. Welgedaan.

Betrokke kunstenaars: noodsaaklik of onvanpas?

Reinier Heystek 2017-01-18 Verkeerd! Streep het die verkeerde persoon op n verkeerde platform aangeval. Die uiteinde van die saak was dat almal haar toespraak onthou het en vergeet watter films en akteurs het pryse gewen. Dis nie die plek vir ’n politieke toespraak nie. Sy is du

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

Angus 2017-01-18 Beste Pyrrho, Mense wat grootsprakig is, het dringend hulp nodig. Hulle wil bitter graag geleerd klink, maar hulle onkunde laat hulle in die steek, en dit probeer hulle dan verdoesel deur onsinnighede kwyt te raak met groot woorde. 'n Verdere kenmerk van

Verstedeliking in SA

Dirk Rigter 2017-01-18 Jaco Die dalende getalle op die plase is hoofsaaklik daaraan te wyte dat die kleiner plase en boere (oppervlaktegewys) eenvoudig deur die grotes uitgekoop word. Insetkoste het, regoor die landbousektor, só hoog geword dat die kleiner boer/plaas net nie

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

Angus 2017-01-18 Beste FC Boot, Lees tog weer. Ek laat nie die kind druip wat hom wangedra in die klas nie. Ek laat die student-onderwyser druip wat tydens proefonderwys 'n kind uit die klas jaag. Dit beteken, ek laat jou vrou druip omdat sy 'n kind uit die klas jaag. Ge

’n Teologies-etiese oorweging van die christelike sending en die invloed daarvan op morele waardes in Suid-Afrika

F C Boot 2017-01-18 Beste Angus Jy is die een wat klakkeloos (sonder om te dink) skryf, want ek het mos vir jou geskryf: "Omdat niemand aan God se wet kan voldoen nie het Jesus gekom nie om die wet op te hef nie, maar om dit te vervul sodat elkeen wat hom met 'n gelowige

African Library: Keeper of the Kumm by Sylvia Vollenhoven

Zirk 2017-01-18 Ek't haar boekbespreking by kunstefees te Kovsies bygewoon. Uiters interessant gevind, aangesien ek 'n groot belangstelling in die San-leefwyse en -geskiedenis het.
Top