Roelfie2017-01-16Sover ek weet, het moedertaalonderrig wel op laerskool bestaan. Ek het in die sestigs vakansiewerk in 'n Transkeise boekwinkel gedoen. Die moeders het tou gestaan om Xhosa-boekies te koop. Via Afrika was die uitgewer en het groot geld gemaak.
Angus2017-01-16Beste David,
'n Mens kan nie 'n oorlog, omdat dit sekulêr-verwant is, voor die deur van die ateïs lê nie. Ek kan net sowel sê dat WWI deur Christene begin is, omdat Princip wat dit aan die brand gesteek het, 'n Christen Serwiër was. Stalin was die J
F C Boot2017-01-16Beste Angus
Jou probleem is dat jy wat vandag as “moreel” aanvaar word en dit dan van toepassing maak op die samelewing wat volgens die Joodse tydlyn begin op 7 Oktober 3761 vC toe volgens die Joodse Rabbi Yossi ben Halafta, Adam en Eva geskep is en
LitNet2017-01-16Hallo Jonathan, jy kan enige tyd hierdie toetse- en vraestelle-afdeling dophou vir nuwe inhoud wat weer bygevoeg sal word: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-01-16Hallo Johan, as jy op soek is na nog hersieningsvraestelle, kan jy deur die vraestelle-afdeling op LitNet blaai. Hier is 'n skakel daarheen: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. As jy die onderkant van die bladsy
LitNet2017-01-16Hallo Lana, jy kan heelwat vraestelle en hulpmiddels by hierdie afdeling op LitNet aflaai: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. As jy ondertoe rol op die eerste bladsy, sien jy 'n paar vraestelle vir graad 12, en
Dawid2017-01-16Marinus ek het met oud-MK lede gewerk en gehoor hulle praat van hulle besoek aan Viëtnam. Ek kon dit nie verstaan totdat 'n kollega "The People's War" aanbeveel het.
Toe verstaan ek hoekom hulle daar was en hoe die patroon van geweld en manipulasie van
Linda2017-01-15Liewe anoniem, nou na Marga se afsterwe kom ek op jou vraag af. Die antwoord is JA. Kry psigiatriese hulp vir jou seun. Daar is wonderlike medikasies beskikbaar. Maak vandag vir hom 'n afspraak. Jy kan tot drie maande moet wag om ’n private dokter te si
Marinus2017-01-15Dank aan Prof Christo van Rensburg vir hierdie inligting, en vir plasing van die advertensie van die Hugenote Gedenkschool. Aangrypend!
Marinus2017-01-15Ek is dit volledig eens met jou, Alwyn. Die ANC met sy "People's War" het sedert 1976 hierdie land van ons (en enige hoop op vreedsame naasbestaan en volhoubare groei) stelselmatig verwoes. Lees Anthea Jeffery se boek hieroor, en kyk na die uitstekende do
S. Marais2017-01-15Willie Esterhuyse het omvattende navorsing gedoen , lees maar ook "God en die Gode van Egipte" en dit kon nie anders as om hom persoonlik ander insigte te gee nie. Ook ek het met die lees daarvan besef dat geen mens God ooit in sy volheid sal kan
kla-kous2017-01-15Vele sosiaal betrokke kunstenaars eis eintlik maar vryheid van spraak vir opswepende pamfletskrywery. Baie min van hul preke is kuns of gefundeerde argumente. Hul goeie reg, maar moenie dit kuns (of wetenskap) noem nie.
Annemie Kruger2017-01-14Ek het die boek onmiddelik gelees toe ek dit in die hande kon kry - was vir my meer as net stressvol: sy is my skoonsus - en kon hulle ons nie bereik tydens die drama nie. Stressvol maar so dankbaar om by wyse van hierdie ongelooflike skrywe die hele epi
Graham Bam2017-01-14Dit bly 'n intense onderwerp. Daar was vir baie jare 'n baie eng interpretering van die ontwikkeling van Afrikaans soos ons dit vandag praat. Dan praat ek nie eers van die miskenning van die rol van slawe en ander inheemse sprekers nie. Taal ontwikkel
Dr Natie van Vuuren2017-01-14Waarom het Van Heerden se wonderlike boekery in Gent beland ennie in Suid-Afrika nie? Waarom sou Lucas Malan dit gedoen het?
Sarel Myburgh2017-01-14Heindrich, ek kan werklik nie van jou verskil nie. Die enigste aspek wat ek altyd bevraagteken wanneer mense 'n vergelyking tref tussen die huidige leiers en voriges soos Oliver Tambo, is die feit dat daardie leiers se taak soveel makliker was in een bela
Lou Erasmus2017-01-13Ek verstaan nie eintlik wat die punt is wat Heindrich wil maak nie - dit is in elk irrelevant vir die belange die Boere-Afrikaners.
Evert F. Bakkes2017-01-13Jean, baie dankie dat jy hierdie traumatiese gebeure sò pragtig met groot empatie verwoord het. Dit ruk mens inderdaad aan die hart om te sien dat 'n brand van hierdie omvang niks en niemand ontsien nie.
Reusedwerg2017-01-13Dit is regtig jammer dat 'n persoon van haar statuur haar sal wend tot die sensasionele uitsprake. Ongelukkig is die wittes/blankes in die land 'n steen des aanstoots of doring in die vlees vir menigtes wat dieselfde sentimente deel. Al raad wat ek vir ha
Angus2017-01-13Beste FC Boot,
Daar is geen probleem met my, soos jy graag wil hê nie. Ek het maar nodig om een aanhaling te maak om my stelling te bewys, nl dat die wette van die Bybel immoreel is. Of wou jy gehad het ek moet al die versreëls oor steniging in die Bybe
Gogo de Bruin2017-01-13Goeie hemel, ek hoop jy het ook ten minste net een maal op jou uitasem geskarrel deur die-storie-van-my-uiters-suksesvolle-lewe gewonder wat neem daardie mense saam wie se besittings 'n prent skilder van 'n basiese lewe wat waarskynlik ook nie deur verse
Ester Gerber2017-01-13My kleinseun is 10 jaar oud, gesond en aktief. As hy 'n seerplek op sy vel kry word dit nie gesond nie, dit word net erger en groter, later septies. wat is die problem en hoe genees ons die skrape?
Ronelle Groenewald2017-01-13Ek stem saam met A Venter ... 'n Leeftyd vasgevang in baie mooi woorde, so uit die hart van iemand vir wie dit definitief die moeite werd was om kind te kon wees met 'n moeder so wonderik! Pragtig Meisiekind, jy mag maar ... xxx
Dawid2017-01-13Angus, 'n ateïs is soos 'n gelowige ook geneig om foute te begaan. Dit is nie 'n eienskap van 'n ateïs om wandade te pleeg nie.
'n Gelowige glo aan die "Eternal Law" soos deur God openbaar is. Dit sal 'n bo-natuurlike bron van die wet wees wat die onge
Alet2017-01-13Dit is SO SO hartseer! My hart skeur in stukke vir ons lieflike Helderbergkom! Die trane loop vryelik as ek na ons ou geboue se murasies en afgebrande plase kyk! Dinge wat ons kinders se erfnis WAS! Al bou mense dit weer op dit sal NOOIT in 'n duisend jaa
Christo van Rensburg2017-01-13Hierdie vrae, Koos, is eintlik ʼn lang antwoord werd! Maar dit is interessant om in ʼn neutedop daaraan te roer, op grond van gegewens wat tans bekend is:
Watter taal het die Kapenaars gepraat tydens die Boere-oorlog?
Die inwoners van Kaapstad het
Alta de Wet2017-01-13Saam met julle gereis! Ken al die plekke so goed. Gebore in Empangeni, op Melmoth en Babanango gebly as kind. My ouma op Nkandla gebly. My pa op Eshowe skoolgegaan. Bly weer die afgelope vier jaar in Empangeni. Dink ook met heimwee terug aan hierdie wêre