LitNet2017-01-11Hallo Piet, dankie vir jou navraag. Ons sal beslis nuwe vraestelle toevoeg soos wat die jaar vorder en spring so gou moontlik hiermee weg. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
LitNet2017-01-11Hallo Chantelle, van LitNet se kant af bied ons hersieningsvraestelle en -memoranda wat gratis in ons skole-afdeling afgelaai kan word. Ons sal beslis nuwe vraestelle toevoeg soos wat die jaar vorder. Vir enige ander hulp, sal jy die relevante persone dir
Angus2017-01-11En my punt is dat Bybelse wette nie moreel is nie. Deut 21:18 Wanneer 'n man 'n opstandige en ongehoorsame seun het wat nie na sy pa en ma wil luister nie, selfs al straf hulle hom, 19 moet hulle hom na die leiers van die stad toe vat by die stadspoort. .
Angus2017-01-11Beste FC Boot,
Ek stel voor dat jy by jou vrou om hulp moet aanklop as dit by taal kom. Taalgebruikers hoef nie formele kennis van die grammatika te hê nie. Organisasie van taal is by die mens ingebore.
Ek "propageer" nie taalvermenging nie, dit gebeu
Dawid2017-01-11Pieter Verster jy maak 'n paar goeie, geldige punte!
Daar is wel wandade deur gelowiges gepleeg. Inderdaad het die Bybel baie voorbeelde van sleutelfigure soos bv koning Dawid (wat tot bekering gekom het) en vele ander. Self die apostels het tydens die k
Dawid2017-01-11Daar is miljoene mense wat aan landswette gehoorsaam was. Soos in Nazi Duitsland was dit wettig om Jode en ander "ongewenstes" te dood.
Tydens die Nuremburg verhore na die tweede wêreldoorlog, moes die aanklaers die oortreders aankla. Die oortreders het
Dedalus2017-01-10Jaco Fourie - ter sake is jou woorde - lees jouself weer. Dit is eenvoudig verstommend hoe mense soos jy julself genoop voel om namens mense te praat wat julle steeds in 'n 'baas en klaas' situasie probeer dwing. Begaafde kunstenaar of nie maar Nina Simo
Angus2017-01-10Beste Jan,
Primitief: wat tot die vroegste stadium van ontwikkeling behoort. Kyk na die mense wat jy as primitief klassifiseer. Ek maak veral beswaar teen NP van Wyk Louw as primitief.
Groete,
Angus
Pieter G.R. de Villiers2017-01-10Ek kom maar min op hierdie blad, vandaar dat ek nou eers op hierdie kommentaar reageer. Die 1933 (ook 1953) vertaling is vervang deur die nuwe Afrikaanse vertaling van 1983. Dit staan ook as die Ou Vertaling beskikbaar. Die vertalings kan op die Bybelgeno
Jaco2017-01-10As jou eie huis afbrand, moenie gaan karring aan jou bure se gebreekte venster nie. Jy's lastig. Jou ANC is 'n dodelike kanker. Praat eerder oor goed wat saak maak.
Angus2017-01-10Ek verkies liewer maar my eie "reëls", soos jy dit noem, en daarby hou ek maar by die landswette. Ek gaan sowaar nie my kinders met klippe doodgooi as hulle net bietjie ongehoorsaam is nie.
Angus2017-01-10Bostaande skryfsels is weer eens 'n bewys dat alle mense oor taal kan gesels, maar dat weinig die werking daarvan verstaan. Eduard Smith slaan die spyker op die kop: skoenmaker, hou jou by jou lees. (Veral lektore in forensic accountancy moet maar liewer
Chris Steenkamp2017-01-10Mense probeer om na mekaar en na die aarde om te sien en om 'n teologie 'uit te dink' met hulle verstand, maar hulle faal meesal omdat die mens nie soos die Skepper van die heelal DINK nie, en DIT kan slegs reggestel word deur die mens se GEDAGTES EN GEDA
Anton Muller2017-01-10Wat 'n merkwaardige stuk. Dis goed nagevors en skuif verstaning oor die leerpraktyke van kinders beduidend. Skole en universiteite kan baie hiervan leer.
F C Boot2017-01-10Yep so goed soos toe die inspekteur wat verby 'n klas loop en die volgende dreunsang moes aanhoor: "Trees has carrots.” Na sy inspeksie kla hy by die skoolhoof oor die toedrag van sake en vra hom om dit so gou as wat moontlik reg te stel.
Die hoof stem
F C Boot2017-01-10Beste Angus
Jy propageer dus dat mense deur taalvermenging 'n nuwe taal moet beging. Waarom dan ophou met Afrikaans en Engels en nie 'n goeie dosis van al die ander tale ingooi nie en 'n eg nuwe Afrikataal begin nie?
Ek het die voorstel aan my vrou
Pieter Verster2017-01-09Soos aangetoon, is dit van belang om wel te erken dat kritiek teen verskeie aspekte van godsdiens, die Christendom in die algemeen en die christelike sending in besonder, uitgespreek kan word. Dit is egter ook onweerlegbaar waar dat die christelike evange
J Terblanche2017-01-09"Swart mense sal moet ophou vra dat wit mense aanhou betaal aan ’n skuld wat hulle in elk geval nie kan delg nie". Wat skuld wit afrikaners ander groepe wat hulle nie kan delg nie? Jy verwag samewerking maar dan slaan jy weer ’n wig in van verdeeldhei
Chantelle2017-01-09Goeie dag,
Ek sit met n onderhewige probleem & het hulp nodig vir my seun wat Graad 10 toe gaan. Hy het n eind punt van 43% gekry. Hy kan volgens die die skool nie Wiskunde neem nie, maar Wiskunde Geletterdheid waarmee ek nie saamstem nie & sy
PIETER BOTHA2017-01-09Die gemors het begin met die Broederbond se verwaandheid, verwardheid en vermetelde isolasionisme met die uitsluiting van "volksvreemdes".
Die grondlegging van die ondergang van die blanke Afrikaner is in 1918 gelê met die stigting van die Broederbond.
Dawid2017-01-09Dit is wel waar dat vele mense se lewes voorbeelde van swak moraliteit is.
Dit is ook waar dat daardie mense nie die morele standaarde van die Bybel uitgeleef het nie.
Om godsdiens die skuld daarvoor te gee is soos om die Padverkeerswet die skuld te gee
Jaco Fourie2017-01-09Dedalus
Wat het hierdie begaafde kunstenaar se sang met die onderwerp onder bespreking te doen? Die woord "Loskop" vir wat jy hierbo skryf, sal dit nie kan beskryf nie, wel 'n ander woord wat ek hier nie sal waag nie.
Jan Rap2017-01-09Polities korrek wees ('n debatteerbare begrip in elk geval) geniet nie voorrang bo grammatika nie. Wannie, Anne-Marie en Conrad kan nie na hulle giere die Afrikaanse grammatika verander nie. Soos jy sê Johannes, red nou 'n volk met sulke mense.
Jaco Fourie2017-01-09Oester
Mbt jou laaste sin, is daar geen sprake dat "verorberaars"(merendeels swart verbruikers) beskerming geniet nie. Dit gaan uitsluitlik oor ekonomiese wette wat kleurblind is, veral die wet van "aanvraag" en "aanbod". Hoe groter die aanvraag vir skaa
Alwyn2017-01-09Eensydige skrywe sonder passie vir wat nou is. Om die Verwoerd-era aan destydse opgang en groei van die sestigs te koppel en die Zuma-era aan wêreldwye ekonomiese afplatting toe te skryf is bloot veralgemening. Ons het onder Verwoerd die tweede sterkste
Jan Rap2017-01-09Eerste waaraan ons moet werk is ons gesindheid. Met die skuldgevoel wat deesdae heers is dit vir die meeste Afrikaanssprekendes moeilik, selfs pynlik, en 'n bietjie van 'n verleentheid om skouer aan die wiel te sit wat taalhandhawing betref.
Dus, skud a
Panda2017-01-09Beste Angus,
Die volgende word vir die waarheid vertel: n Nuwe onderwyseres staan die eerste dag in haar Graad 8 klaskamer by 'n plaasskool en tuur deur die venster, Sy gewaar 'n bees in die waterkamp en op die ingewing van die oomblik besluit sy om die
Jaco Fourie2017-01-09kla kous
Die hoendervleisbedryf is nie gepolitiseer nie. Wanneer ek na die regering hierbo verwys, verwys ek na die amptenary wat staatsbesoldigde spesialiste is om die kapitalistiese ekonomiese stelsel te onderskraag ongeag watter regering die land rege
Angus2017-01-09Beste FC Boot,
Jy slaan die spyker op die kop: dis nie Afrikaans of Engels nie. Sintakties is is Afrikaans, met Afrikaanse en Engelse woordeskat. Dis nog taal, want dit kommunikeer deksels goed by wyse van die spraakklanke gemaak deur die spraakorgane; d