Kommentaar

Leiers en loskoppe

Jaco Fourie 2017-01-06 Jason "Sour grapes makes you nasty." "The joy in the pudding, is the eating thereof." Ervare of nie. Seremoniële leier of nie. Hy trek die swart skare vir die DA soos nooit tevore nie. Kom, wag en sien wat hierdie man nie in die 2019 verkiesing nie ga

Geestesgesondheid in die werkplek

ugene aggenbach 2017-01-06 Ek was gediagnoseer met bipolar en ptsd, was vir tye af geboek in verlede jaar vir twee maande ek was baie gespanne en gestres het in die tyd wat ek afgeboek was goed rond gegooi goed stukkend geslaan mense aangerand slapeloosheid het glad nie eetlus geha

Leiers en loskoppe

Chris 2017-01-06 Intussen begaan Lloyd ook 'n fout deur die Volksrepubliek van China die Republiek van China te noem. Die Republiek van China is Taiwan se amptelike naam ... Buitendien kan politieke partye seker wel kontakte hê met groeperings wat nie deur die wetlike r

Verslawing: My man kan nie ophou drink nie

Reinette Marais 2017-01-05 Hi, ek het ’n seun wat binnekort 37 word en hy is nog getroud en het twee dogters een nege en een 13. Sy vrou en dogters bly by haar ma aan huis en my seun bly by ons. Die probleem is net dat ek voel dat my seun nie drank kan hanteer nie en dat ons verw

Die noodsaaklikheid van 'n totaal “ander” teologie

Chris du Plessis 2017-01-05 1Kor.1:19 want daar is geskrywe: Ek sal die wysheid van die wyse mense vernietig en die verstand van die verstandige mense tot niet maak. Klink soos vervulde profesie.

Soeke na waarheid

Jaco Fourie 2017-01-05 Martin Jy is heeltemal in die kol met wat jy hierbo skryf; dus wat Jesus in Joh 18:37 sê: “Ek is die waarheid, en getuig van die waarheid” is soos jy sê, onsinnig, en wat van ’n verontwaardigde Pilatus die volgende vraag lok: “Wat is waarheid?

Verwoerd-nostalgie: ’n teken van die tye?

Gustaf Claassens 2017-01-05 Daar is uiteraard baie waarhede in wat Bettina hier sê. Daar is ook frustrasies, verwarring, oorvereenvoudigings en oordrewe uitlatings in aannames wat gemaak word. Dis alles menslik en vir alles moet mens begrip hê omdat redes hiervoor inderdaad bestaa

Verwoerd-nostalgie: ’n teken van die tye?

Jaco Fourie 2017-01-05 Rassisme geskied of direk en blatant, wat die radiogolwe laat tuit; of subtiel deur wetlik en skaars skuins onder die ras-radar, kamtig onder die dekmantel van akademiese voorlegging, oor enige ras, behalwe jou eie, se doen en late, as sonde uit te beeld.

Waardebepaling

Angus 2017-01-05 Beste Jan, Wat het van jou HAT (1965) geword? Of was 'primitief' toe nog nie toegelaat in Afrikaans nie? Groete, Angus

Verwoerd-nostalgie: ’n teken van die tye?

Jan Rap 2017-01-05 Ek sou graag hierop wou reageer.

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

Jan Rap 2017-01-05 Jaco, Pyrrho bedoel jy sien enige verandering as evolusie en dus as groei. Agteruitgang van Afrikaans byvoorbeeld, sien jy as groei, die vorming van 'n nuwe taal waar dit in wese 'n manifestasie is van die oorname deur Engels, die afsterwe van Afrikaans

How to kill a language

Jan Rap 2017-01-05 Jy kan nie praat van 'haar sprekers' nie - in Afrikaans is taal onsydig en die besitlike en persoonlike voornaamwoorde van die onsydige is soos die manlike. Jy moes dus praat van 'sy sprekers'.

Vir FC Boot as antwoord op sy kommentaar van 2016-12-07

F C Boot 2017-01-05 Beste Angus Jy begin jou kommentaar met: “Jou hele kommentaar hierbo wys dat jy ʼn yslike probleem het met die betekenis van woorde. My raad aan jou is, kry vir jou goeie woordeboeke, en dan slaan jy die betekenisse daarvan na, al dink jy dat jy weet.

Louis Fourie, Afrikanerpatriarg 1669-1750

Jaco Fourie 2017-01-05 Andre. Om die van “Fourie” in perspektief te stel, is die volgende van toepassing: Louie Fourie was ongeletterd, en het die transportakte van sy plaas “De Slange Rivier” met ’n kruisie onderteken. Die transportakte-prokureur moes ooglopend die

Verwoerd-nostalgie: ’n teken van die tye?

Sarie 2017-01-05 Die waarheid is 'n relatiewe begrip. Dit word dikwels deur jou eie voorkeur en verstaan versteur. Dit is nie duidelik waarom die Indiër-groep wat as amper slawe na SA gekom het en net so hard deur die segregasiewette getref is kon uitstyg nie. 'n Japanne

Die rooi hand

Angus 2017-01-05 So uit die perd se bek! Waar wil jy 'n beter bewys hê dat spoke tog bestaan?

Spade Reën Sending (Blourokke)

Annemarie Roets 2017-01-05 Lucas, ek was nog nooit self in die geloofshuis woonagtig nie, maar ek was vir 25 jaar baie nou betrokke by verskeie geloofshuise en het die voorreg gehad om bietjie uit te help in die Immanuel Ouetehuis. Wat ek gesien het, is dit wat jy uitstraal kom ter

Waardebepaling

CM 2017-01-05 Pyrrho: Vreemde gevolgtrekking.

Bewondering en verering van onsin

CM 2017-01-05 Jan Rap: Die groot kenner van wegwysers?

Waardebepaling

CM 2017-01-05 Jan Rap: Die groot kenner van wysgere?

Verwoerd-nostalgie: ’n teken van die tye?

kla-kous 2017-01-05 Maar die Engelse was nog steeds ekonomies beter daaraan af. Verder, baie van ons sou dieselfde graad van ekonomiese sukses kon behaal het in enige ander westerse land.

Persvrystelling: 25 verhale in 2017 US Woordfees kortverhaalbundel

Maria Swart Janse van Vuuren. 2017-01-04 Veels geluk aan elkeen van die skrywers wat in hièrdie bundel opgeneem is en die welverdiende prysgeld gewen het. Doen so voort, veral jul jonger skrywers.

Uit die argief: 7 gedigte deur Hennie Aucamp

Carol Nel 2017-01-04 Is Skulp deur Hennie Aukamp geskryf? Indien wel, waar kan ek dit koop? Baie dankie Carol

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

Angus 2017-01-04 Beste Pyrrho, Ek sal graag by jou wil hoor watter soort Darwinisme jy by my sien ivm met taal. Hoeveel soorte Darwinismes ken jy? Dan moet jy ook aan my verduidelik waar ek 'verdomming' nogals verkoop. Van watter verset praat jy teen watter benadering en

Gee jou hart vir Richmond

Chris Smit 2017-01-04 Hi Valda Verskoon ek loop vat jou sommer so op die voornaam, Transvaalse maniere, in die Kaapprovinsie sal jy ‘n vreemdeling statig groet met dame, mevrou of meneer. Ek krap op die skootrekenaar op soek na ander christelike inligting en so kom “Gee

Boekonderhoud: Lugkasteel deur Annelie Botes

Morne 2017-01-04 Ek sien baie uit daarna om die boek te lees.

Die rooi hand

Jan Rap 2017-01-04 . . . en dan is daar nog mense wat glo daar is nie iets soos spoke nie.

Waardebepaling

Jan Rap 2017-01-04 Primitiewe voorsate soos Plato, Aristoteles, Jung, Freud, Edison, Langenhoven, Marais, Faraday, Tesla, Van Wyk Louw, Einstein, De la Rey, Curie, Da Vinci, Hilbert, Descartes, Rembrandt, Fourier, Puccini, Leibniz, Newton, Hegel, Heine, Goethe, Shakespeare,

Open letter to Chris Ash

Allan 2017-01-04 Today, while tidying up my garage, I stumbled across my copy of 'The White Tribe of Africa' by Davis Harrison, which I was given to read many years ago. One statistic given in the book is that 'Twenty thousand of the twenty six thousand Boers who died in

Bewondering en verering van onsin

Jan Rap 2017-01-04 Soos Tenzing vir Edmund Hillary.

Reaksie op Angus se kommentaar onderaan my brief van 13 deser

Angus 2017-01-03 Beste Jan, Vir die soveelste keer moet ek aan jou verduidelik hoe die vurk in die hef steek. Alle tale gehoorsaam taalreëls wat ons universele taalreëls noem. Daar benewens het elke taal sy eie taalreëls wat ons unieke taalreëls noem. Hierdie taalr

Waardebepaling

Pyrrho 2017-01-03 Ek is seker die brandstigters by Aleksandrië, en meer onlangs UKZN se bib, sal heelhartig met jou saamstem.

Boekresensie: Drieklawerblaar deur Christine Barkhuizen-le Roux

Sarie 2017-01-03 Ongelukkig maak sy die fout om van 'n onegte kind ipv 'n buite-egtelike kind te praat. Nogal 'n groot fout vir 'n skrywer wat haar taal behoort te ken. Wonder hoe dit by die uitgewers verbygeglip het. Persoonlik dink ek haar boek oor die Jehovagetuies was

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

Pyrrho 2017-01-03 Angus, jy hang 'n soort Darwinisme aan as dit by taal kom. Verdomming was nog altyd die maklike uitweg, en net so dikwels verkoop as die mees 'natuurlike'. Die blywende van die mens het egter telkens uit 'n verset teen hierdie benadering gekom. My voorspe

Beste foto’s – Kruger Junie 2013

Lou 2017-01-03 Ek is baie lief vir die natuur en het het die foto's baie geniet. Ek wil egter noem dat die foto van die 'troupant' vir my baie lyk na 'n bruinkopvisvanger. Help my reg as ek verkeerd is. Dan praat een persoon van die jagluiperd wat hy in die boom gesien

Die noodsaaklikheid van 'n totaal “ander” teologie

Babs Basson 2017-01-03 Aah! 'n Vars bries! Dankie, Kallie! Dis interessant hoe mense namens Sakkie praat en hom woorde in die mond wil lê as hulle hom van geen kant af ken nie. Ook graag glo dat hulle meer van die Bybel af weet as hy. Ek wonder of dit nie ook met Jesus gebeur

Roger Federer se Suid-Afrikaanse Durand-Hugenote afkoms

Pieter Opperman 2017-01-03 Goeie dag Derick. My ouma-grootjie was Maria Magdalena Opperman née Durand van Hofmeyr en sy het 'n broer gehad, Jacobus Abraham Durand, wat ek vermoed Salty se vader was. Hulle van word in verskillende dokumente gespel as Durand, Du Rand en Du Randt.

My Landie en die spinnekoppe

Tiens Pretorious 2017-01-03 Ek dink jy lieg effens ...

Oor Afrikaans en die toekoms daarvan

Megan Marshall 2017-01-03 That clarifies a lot for me, Tom. What a rational and lucid exposition. It was good to read your prose again.

Resensie: Hartklop deur Cecilia Steyn

Leandi Stoltz 2017-01-03 Ek is mal oor die manier wat jy skryf in hartklop-hartedief ek het al die hele reeks gelees. Ek hou baie daarvan dat die meisie en die seun 'n spreekbeurt kry en kan sê hoe hulle die goeters aanvaar en wat elkeen doen. Voordat ek jou boeke gelees het, he
Top