Angus 2017-01-12 at 11:31 Almal weet wat leuens is, want dis die teenoorgestelde van waar. Almal weet dus wat waar en onwaar is. Niemand weet wat die waarheid is nie. Ons kom egter al hoe nader daaraan, soos met Zeno se paradoks. Reply
Kommentaar
Almal weet wat leuens is, want dis die teenoorgestelde van waar. Almal weet dus wat waar en onwaar is. Niemand weet wat die waarheid is nie. Ons kom egter al hoe nader daaraan, soos met Zeno se paradoks.