Dit lyk, soos gewoonlik, 'n fees van toneel. Sien baie uit daarna. Ek het net gevind dat die kleurfoto's van die akteurs - wat ons sekerlik almal ken - te groot is. Ek het dit gedruk, maar swart en wit om die kleur cartridge te spaar. Het probeer om die fotos te verklein ... maar het nie geslaag nie.
Kommentaar
Ek kan nie wag nie!
My naelstring-losmaak-naweek ... My persoonlike spasie-vibrasie ...