Kommentaar

Hof. Soos net in Suid Afrika. In 2017

oester 2017-01-12 Dit is 'n bekende feit hier rond dat mans letterlik bang raak as hulle by 'n sekere hof moet voorkom. Want die betrokke landdros is besonders hard op mans, blykbaar op grond van haar persoonlike geslagtelike voorkeur. Of dit korrek is weet ek nie, maar ek

Hof. Soos net in Suid Afrika. In 2017

oester 2017-01-12 Paar punte: Jy word gewaarsku om STIPTELIK halfnege by 'n hof te wees en die hof begin, as jy gelukkig is, eers om half-elf. Dis nou as jy lucky is. Ek wonder hoeveel besighede so bestuur word? As ons regters en landdroste SELF nie eens hul eie howe stip

Onderhoud met Stephanus Muller: Dekolonisasie van musiek

Johannes Comestor 2017-01-12 Muller het sy intreerede blykbaar in Engels gelewer en sy instituut se naam is Africa Open. Die koloniale taal Engels word ter dekolonisering gebruik. Daar is 'n aktivisties-anargistiese nie- (selfs anti-) Westerse klank van protes in sy onderhoud en intr

Wat kies jy as die huis brand?

Gerda 2017-01-12 Ek is skoon uitasem soos ek saam met Willem deur die huis gaan en besluit wat om te vat en wat om te los. Mooi geskryf dankie.

Die werker

Linkris 2017-01-12 Baie mooi - Kort en Kragtig!

Huis, woning, tuiste: Janie Davel se inskrywings

Izelle Cowley 2017-01-12 LOVE DIT!

US Woordfeesprogram 2017: Toneel

Marietjie Emslie 2017-01-12 My naelstring-losmaak-naweek ... My persoonlike spasie-vibrasie ...

Gedigkompetisie: huis, woning, tuiste

Liné Groenewald 2017-01-12 Is hierdie kompetisie net vir Afrikaanse gedigte of Engels ook?

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir graad 12 (2015)

Amanda 2017-01-12 Hi, gaan kyk gerus op die Department of Basic Education Blad, hulle het ou vraestelle, en gaan besoek Everything Maths and Science se webblad ook.

Onderhoud met Stephanus Muller: Dekolonisasie van musiek

Estelle Kruger 2017-01-12 'n Werklik interessante onderhoud, met moontlike antwoorde vir die wesentlike kwessie van die vraag: "Wat is dekolonialisering van kurrikula?" Die skepping van 'n aparte instituut blyk 'n uitstekende (voorlopige) oplossing te wees.

Beskawing

Angus 2017-01-12 Almal weet wat leuens is, want dis die teenoorgestelde van waar. Almal weet dus wat waar en onwaar is. Niemand weet wat die waarheid is nie. Ons kom egter al hoe nader daaraan, soos met Zeno se paradoks.

Onderhoud: Toast Coetzer en Erns Grundling oor Weg Agterpaaie

Anelda Burger 2017-01-12 Well done met 'n stunning program. Ons doen Julie 2017 Mabuashube asook suide van Namibië. Waar kan ek julle roete in detail kry?...En belangrikste, wat is die naam van die poele waarin julle geswem het?

Koringfees op Orania

Dirk 2017-01-12 Hi Thomas Soos jy sê sien ek ook nie dat baie mense van Orania gereageer het op jou kommentaar nie. Ek dink dat hulle nie hulle verwerdig om op sulke goed te antwoord nie. Dink jy REGTIG daar is nie 'n God nie? Dink jy REGTIG dat alles uit NIKS uit onts

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

Jan Rap 2017-01-12 Skiesie man, my fout. Ek het 'Jaco' gesê in plaas van 'Angus'.

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

Angus 2017-01-12 Beste FC Boot, Grammatika begin eintlik by betekenislose spraakklanke, wat betekenisvolle woorde vorm, wat betekenisvolle sinne vorm, ens. Dit alles is aangebore by die mens, en hy hoef nie spesiaal te gaan sit en dit leer om te kan praat nie. Dit verhoe

’n Teologies-etiese oorweging van die christelike sending en die invloed daarvan op morele waardes in Suid-Afrika

F C Boot 2017-01-12 Die groot probleem met met Angus se standpunt is, dat hy selektief uit die ou Testament aanhaal om sy standpunte te regverdig en dan gerieflikheidshalwe vergeet wat Paulus sê in Romeine 6 vers 14."julle staan nie meer onder die loodsware las van die son

Regsalmanak: Caveat subscriptor

A.L.Blignaut 2017-01-12 Het seĺf in strik getrap. Goed om in skrif te sien.

Onderhoud: Waar het die spoor van Afrikaans as onderrigtaal begin?

Koos 2017-01-11 Watter taal het die Kapenaars gepraat tydens die Boere-oorlog? Dieselfde as die Transvalers? Het die Boland anders as die Oos-Kapenaars of Middellande gepraat?

Huis, woning, tuiste: Ons tuiste

Shannon Plaatjies 2017-01-11 Hierdie gedig is so mooi.

Huis, woning, tuiste: Ons tuiste

Nicolette Heunis 2017-01-11 Baie mooi en emosionele gedig. Laat dink my so baie aan my ma wat ook alles moontlik vir my gedoen het. Definitief my hartsnare geroer.

Spore van verwoesting na Boland se brande

Marie 2017-01-11 Baie baie dankie vir hierdie pragtige skrywe met foto's oor so 'n hartsverskeurende, tragiese hartseer gebeure.

Huis, woning, tuiste: Ons tuiste

Monica 2017-01-11 Baie baie mooi. Ek kan dit sien afspeel voor my. Spesiale tye tussen ma en dogter.

Hof. Soos net in Suid Afrika. In 2017

woester 2017-01-11 oester, Jy's reg. Die sleutelsin in jou brief is: "Ons leef in 'n stelsel waar die reg en geregtigheid afhang van die dra van 'n toga." Die selftevredenheid en verwaandheid van baie, baie Suid-Afrikaanse regsgeleerdes is afgryslik en het wrede gevolge.

Spore van verwoesting na Boland se brande

Georg Potgieter 2017-01-11 Ek hoop instansies soos PEN Afrikaans begin met 'n geldinsamelings-inisiatief om te help om hierdie historiese Du Toit-geboue in die Paarl te laat herbou. Die vraag is: sal hulle?

Huis, woning, tuiste: Ons tuiste

MJ Botha 2017-01-11 My Afrikaanse woordeskat kan nie beskryf hoe na aan my hart die gedig lê nie, dit is onbeskryflik mooi en nou waardeer ek my moeder net meer. Baie dankie.

Huis, woning, tuiste: Ons tuiste

A Venter 2017-01-11 Dis baie diep ware woorde. Pragtig Natasha, beter kon dit nie gestel word nie, jy't 'n leeftyd in 'n paar woorde vasgevang. Ek kan die prentjie in my geestesoog sien.

Huis, woning, tuiste: Ons tuiste

Brenda 2017-01-11 So verskriklik mooi, uit 'n dankbare hart van 'n kind! So opreg!

’n Teologies-etiese oorweging van die christelike sending en die invloed daarvan op morele waardes in Suid-Afrika

Angus 2017-01-11 Beste Dawid, Dit is so dat die kommunis uit beginsel 'n ateïs is, maar ateïsme het absoluut niks met kommunisme te make nie. 'n Ateïs is bloot iemand wat nie aan bonatuurlike verskynsels glo nie. Op grond hiervan weet ek nie van 'n enkele gelowige wat

Hof. Soos net in Suid Afrika. In 2017

Raed-na-Gael 2017-01-11 Oester, Hoekom wil jy ons nie groetnis nie? Okay, sien juis nou weer dat die kwessie oor die doodstraf file weer van die rak gehaal en die stoffies daarop weggeblaas probeer word. Na aanleiding van jou brief hierbo, sidder ek oor die moontlike "o

Huis, woning, tuiste: Ons tuiste

Jonika 2017-01-11 Uitstekende gedig.

Huis, woning, tuiste: Ons tuiste

veronica 2017-01-11 Natasha, dit is nou voorwaardelik pragtig.

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

F C Boot 2017-01-11 Beste Angus As Afrikaans 'n egte Afrikataal is hoekom wil jy dit opneuk met Engels? Taalorganisasie is nie aangebore nie, maar aangeleer en oorgedra van geslag tot geslag. Was jou ouers maar nie jou eerste “onderwysers” 'nie? Grammar is al beskryf

Boekonderhoud: Lugkasteel deur Annelie Botes

Ronelle Beukes 2017-01-11 Ek het pas laasnag Lugkasteel klaar gelees. Omdat ek moeilik baai sê vir Miss Bouts, haar bokseiltjie-storie en sonder pretensie skryf het ek eers kom Google wat op die internet is oor Lugkasteel. Baie dankie Annelie vir die opregte deel van jou menswees

Hof. Soos net in Suid Afrika. In 2017

Reusedwerg 2017-01-11 Oester, jy het die appelkar geskud. Ek het nie die lus en tyd om van my ervarings/wedervarings met die "regstelsel" te skryf nie. Gelukkig nie as beskuldigde nie. Dit gaan my verstand ten boven. Soos my oorle vriend altyd gesê het, "too ghastly to contem

Hoop vir jou kunssinnige kind – visuele wiskunde

Franciske 2017-01-11 O ja, en gaan doen gerus navorsing oor die GED online. Jou kind kan vanaf 'n sekere ouderdom daarvoor inskryf en binne 4-6 mnde (sommiges doen dit in 'n maand) sy matriek kry. Gaan kyk by www.passged.co.za. Hy kan daarvoor inskryf en so sy suiwer Wisku

Hoop vir jou kunssinnige kind – visuele wiskunde

Franciske 2017-01-11 Beste Chantelle My raad aan jou is om hom so gou moontlik by Master Maths in te skryf. Veral as hy regte Wiskunde moet doen, nie geletterdheid nie. Ons seun het n agterstand gehad en gesukkel in graad 8. Die Mastermaths na skool in Odhrn was sy reddin

Hof. Soos net in Suid Afrika. In 2017

JR 2017-01-11 He he. Iemand wat ek ken is 'n prokureur vir al baie jare. Nog van doerie tyd. Ons gaan nog lees hoe gooi hy 'n regter van sy bank af met 'n moerse dik boek.

Leiers en loskoppe

Martin 2017-01-11 Ag hoe sou navorsing nou die artikel gehelp het! Die nasionale regering het 'n kantoor ... in Taiwan. En daar is al 'n paar amptelike besoeke, onlangs, deur die nasionale regering aan ... raai-raai ...Taiwan. En die eerwaarde Minster Rob Davies homself he

Hof. Soos net in Suid Afrika. In 2017

Dirk Rigter 2017-01-11 Ná die lees van die bostaande geskrif, wonder ek toe: Hoe sou 'n mens dié prul, waarin na persone in die regsberoep as "... die fokken goed ..." verwys word beskryf? En toé sien ek dit raak, binne in die geskrif: "... gesanik lieplapper praatjies .

Best Books: Alles-in-Een-pakket vir Graad R-leerders

LitNet 2017-01-11 Hallo Wilma, dankie vir die navraag. Kontak asseblief vir Best Books direk - hul besonderhede word in die artikel vermeld: http://www.bestbooks.co.za/. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
Top