Geagte almal
Vir diegene wat so hoopvol is oor ons toekoms in Suid-Afrika, lees hier.
Die vertaling het verskyn in Beeld 18/1/2017.
www.fin24.com/BizNews/prince-mashele-south-africa-is-just-another-african-country-20161222-2
Groete
Helmine le Roux
3Geagte almal
Vir diegene wat so hoopvol is oor ons toekoms in Suid-Afrika, lees hier.
Die vertaling het verskyn in Beeld 18/1/2017.
www.fin24.com/BizNews/prince-mashele-south-africa-is-just-another-african-country-20161222-2
Groete
Helmine le Roux
3
Kommentaar
Helmine,
Ek was onder die indruk Suid-Afrika was nog maar altyd deel van Afrika. "Africa is a tough continent", jy weet. As die hitte in die kombuis te kwaai word, dan moet jy maar jou heil iewers anders gaan soek.
Gaan lees ook hier:
http://www.netwerk24.com/Stemme/Aktueel/koos-kombuis-die-wereld-is-ons-woning-nie-20161221
Dis nou 'n ander uitkyk oor die land.
Ek het 'n grynsende weersin aan tussenwerpsels, wat niks te sê het nie, en na ander se menings verwys in ooreenstemming soos hierbo. Dis geen brief of rubriek nie. Al indruk wat ek hierin kry is dat sy wellustig, nie vir SA hoopvol is nie.
"SO WHAT!?"
Daar is honderdduisende in die welvarende VSA wat in haglike omstandighede woon, en nie oor hul "welvarende" land hoopvol voel nie. Hermine glo ek is een van die bevoorregtes in hierdie land wat gemaklik lewe, dus hoort sy gelukkig vir haarself in hierdie land te glo.
Helmine dit maak interessante leesstof. Die harde realiteit is ons, wittes/bleekgesigte bly in Afrika. Die Afrikaan wil die beste van twee wêrelde hê. Hy ry in sy Duur Duitse Motor en om sy arm is 'n armband van bees of wat ook al se vel. Afrika is stadig maar seker weer aan die verander en word weer kolonialiseer. Die Afrikaan is besig om dit te besef. Hy het "onafhanklikheid" van sy vorige meesters gekry, maar is weer op pad terug na dieselfde bestel wat hom onderdruk het. Ek kyk na ons situasie. Die land "behoort" aan die Afrikaan, altans so dink hulle. As jy dieper kyk kom jy agter hulle bly hier, en gebruik/misbruik die voordele wat die witman saam gebring het. Aan wie behoort die grootste privaat maatskappye/besighede en klein sake ondernemings in die land. Die witman verskaf die Afrikaan die geleentheid en die Afrikaan verskaf sy arbeid. Die Afrikaan is afhanklik en sal in dag des lewens so bly. Ons moet hier bly, dit gaan nog lekker word. Ry saam, boks slim en geniet die land nieteenstaande die probleme.