Dawid2017-01-18Deur diskriminasie of die wetboeke te bring na die tweede wêreldoorlog waar die gevolge van rassediskriminasie sigbaar was, het die NP-regering 'n dwase stap geneem en hul beleid en SA 'n maklike teiken gemaak. Groepe soos die ANC het toe bestaansreg ont
Wilhelm2017-01-18Ek is bly hierdie artikel word gepubliseer. En Alexander was 'n merkwaardige man. Ek wonder wat hy nou sou sê oor SA. Die tragedie is dat diegene wat aan die bewind was veral na 1948, nie kon indink die skade wat hulle aan almal doen nie, nie kon insien
Sieneke Visser2017-01-18Liewe Ilse. Wat een geweldige gedig so uit die hart geskryf. Mag jy nog baie mense raak met jou gediggie soos jy my geraak het. Baie dankie jy is een mooi mens binne en buite.
Pierre2017-01-17Kunstenaars moet betrokke raak. Ek stem saam. Hulle moet egter besef dat hulle nie altyd reg is nie. Hulle kommentaar kan ook eensydig wees, of soos in Meryl Streep se geval, baie selektief.
Sy voorspel dinge van 'n president wat nog nie in sy amp is n
Hannelie Smit2017-01-17Ek gee onderrig vir Gr 6, Afrikaans tweede en selfs derde taal. Ons woon in Ballito, KZN. Dis regtig n Engelse kolonie en die leerders se Afrikaans is uiters swak. Sal bg. tydskrif my kan help? Enige stories waarvan hulle sal hou? Ek het Saartjie en Tromp
Pyrrho2017-01-17Angus, laat ek jou stap vir stap verduidelik, soos jy aanvra. Die Darwinisme waarna ek verwys, is die blote aanvaarding van die toedrag van sake, om te maak asof die kunsmatige 'natuurlik' is. Die verdomming waarna ek verwys, is 'n uitvloeisel van hierdie
Jan Rap2017-01-17Jy's reg Roelfie; ek weet dat Waldemar Bonsels se 'Assap und Jen' en 'Die Biene Maja' is Xhosa of Zoeloe vertaal was vir daardie leerlinge.
Joline Russouw2017-01-17Elsabe
Waar kan ek die boek "Kyk my in die oë" kry? Ek werk in 'n aftree-oord en stel belang in bipolêre depressie. Sal bly wees as jy vir my kan sê, baie dankie.
Angus2017-01-17Beste Jan,
Wys asseblief vir my waar ek gesê het dat die vermenging van Afrikaans en Engels soos op die sepies, Kaaps is.
Ek voer nie gesprekke met iemand wat alles verdraai wat ek sê nie.
Groete,
Angus.
Angus2017-01-17Beste Jan,
Ek kan niks met jou verder bespreek as jy gedurig verdraai wat ek gesê het nie. Gaan speel liewer hierdie speletjie met iemand anders.
Ek het gesê ek weet nie van enige kunsmatige taal wat NIE op die grammatika van 'n bestaande taal geba
Angus2017-01-17Beste FC Boot,
Jou probleem is jy wil graag by my ʼn probleem sien, maar daar is niks nie. Verstaan mooi, ek het geen probleem nie, en sal hopelik nooit enige probleem hê nie. Jy het wel ʼn groot probleem en dit is dat jy onlogies voortbabbel.
Beantwoo
Heather2017-01-17As 'n navorser gaan dit my verstand te bowe waarom 'n student in vandag se tye in Afrikaans aan 'n universiteit wil studeer. As jou Engels so vrot is, moet jy dalk alternatiewe oorweeg.
Jaco Fourie2017-01-17Hierdie is my derde respons, ten doel om aparte beskouinge tot dieselfde rubriek hierbo, te uiter.
Rassisme sal wêreldwyd nooit uitgedelg word nie, op sy beste onder beheer geplaas word. Suid-Amerika, die mees rassisties geïntegreerde kontinent, onderv
Lou Erasmus2017-01-17Dit is duidelik dat Bertina anti-Trump is maar dit is haar goeie reg. Verkies dat kunstenaars se waar hulle staan want dan kan mens beter onderskei tussen kuns en gemors. Die liberaliste se tyd is verby.
Jaco Fourie2017-01-17Die gedurige vergelyking tussen die sogenaamde "wit bevoorregting" en die sogenaamde "swart onbevoorregting", hou die konsep van ras gedurig in die voorgrond. Al sou die ander rasse alles van die blankes afvat, sal die meerderheid steeds arm bly, in verge
Hanno Visagie2017-01-17Lees gerus ook die artikel Die rebellie van die weetgieriges deur Johan Schoeman http://www.npvanwyklouw.org.za/die-rebellie-van-die-weetgieriges-johan-schoeman/
Jaco Fourie2017-01-17Pragtige Afrikaans! Geleerd uiteengesit, tog bly dit 'n vertolking van feite uit die oog van 'n persoonlike beskouing mbt, polities, sosiologies en ekonomiese waarneming van die vorige en huidige samelewing in Suid-Afrika. 'n Ander akademikus, met dieself
Nico Janse van Rensburg2017-01-17Uitstekend.
Lees gerus die boek "32 Battalion" as opvolg.
Daar was duisende van ons in die oorlog.
Maar net handjievol het ons vooruit geloop.
Koos, Diedies, "oom" Swart en die talle ander, ons salueer jul.
Well done, excellent!
F C Boot2017-01-17Beste Angus
Lees gerus From Grunting To Gabbing: Why Humans Can Talk,http://www.npr.org/templates/story/story.php?storyId=129083762
Wat leerlinge aanbetref wat hul nie gedra nie, is jou sienswyse om hom/haar te laat druip verkeerd. Jy sien dit werk so:
Philippus2017-01-17Daar is 'n ou gesegde: "Blaf saam met die honde, hardloop saam met die hase!"
Ek is bevrees dat veel van die hedendaagse kuns en joernalistiek maar só voorkom!
LitNet2017-01-17Hallo Mari, ons vraestelle-afdeling is hier te vinde: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. As jy die onderpunt van 'n bladsy bereik, blaai om na die volgende een. Ons voeg spoedig nog nuwe vraestelle by. Groete, N
Deon2017-01-16Ons het 'n pragtige land. Ons het pragtige mense. Ongeag kleur, geur, geloof, of enige ander nonsens wat mense sou skei. My sterkste behoefte is om hier te bly, om nog een van ons tale te leer, om my kinders groot te maak met respek vir verskeidenheid. '
Jan Rap2017-01-16Dawid, die huidige toestand in SA neig al nader aan die heersende toestand so kensketsend van Afrika - chaos en ekonomiese verval. Die huidige toestand is juis te wyte omdat van die NP-beleid afgewyk is. Maklik om te bewys; in die res van Afrika het die
Helena Kolbe2017-01-16This last paragraph just about sums up my experience of this so beautiful book. I know Karen's mom intimately (one of my closest friends for most of our life/lives already) and Keith I also knew quite well ... lovely wonderful man. Missing him. Helena Kol
Angus2017-01-16Beste FC Boot,
Ek weet dis vir jou 'n moeilike begrip. Kom, ek verduidelik dit so: die baba word blootgestel aan taal en daardeur leer hy die organisasie van taal, en so ook sy moedertaal. Taalvermoë is by die baba (die mens) ingebore, daarom kan hy deu
Roelfie2017-01-16Sover ek weet, het moedertaalonderrig wel op laerskool bestaan. Ek het in die sestigs vakansiewerk in 'n Transkeise boekwinkel gedoen. Die moeders het tou gestaan om Xhosa-boekies te koop. Via Afrika was die uitgewer en het groot geld gemaak.
Angus2017-01-16Beste David,
'n Mens kan nie 'n oorlog, omdat dit sekulêr-verwant is, voor die deur van die ateïs lê nie. Ek kan net sowel sê dat WWI deur Christene begin is, omdat Princip wat dit aan die brand gesteek het, 'n Christen Serwiër was. Stalin was die J