Hermann Giliomee het Saterdag 21 Januarie ondersteuners van die aksiegroep Stellenbosch Lente toegespreek oor Afrikaanssprekendes se reg op 'n Afrikaanse universiteit, die mosie by die US-konvokasievergadering op 26 Januarie, en die hofsaak wat in Maart in die hooggeregshof aangehoor sal word.


Kommentaar
Wim de Villiers, Arnold Schoonwinkel en kie draai nou hulle rug op studente van Porterville en soortgelyke plekke waar Engels 'n vreemde taal is.