Kommentaar

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

Angus 2017-01-26 Beste Pyrrho, Ek het nie gesê ek en jy stem in alle opsigte ooreen wat taal betref nie. Ek het jou net krediet gegee vir die klein bietjie insig wat jy darem het. Natuurlik verskil ons oor hoe taal verander. Jy sien dit soos jy dit graag sou wou gehad h

Antwoord op Angus se brief oor Afrikaans van 3 deser

F C Boot 2017-01-26 Beste Angus Verstommende kommentaar wanneer jy skryf: "Engels het niks van Afrikaans nodig nie, terwyl Afrikaans bars om by te bly met vertalings van Engels." Google https://en.wikipedia.org/wiki/List_of_English_words_of_Afrikaans_origin. Jy weet nie w

Graad 9-wiskundevraestelle en memorandums (November)

Marelein 2017-01-26 Dankie vir elkeen wat tyd afstaan om die vraestelle en eksamenhulp te publiseer, kan nie altyd die boeke ens met hersiening bekostig nie.

US Woordfees 2017: Volledige program

Lorraine Joubert 2017-01-26 Is daar hierdie jaar weer 'n klassieke pops konsert? Dit word mos gewoonlik op die eerste dag gehou.

Remembering a magician: A tribute to the memory of Judith Mason

David Paton 2017-01-26 We are showing two of Judith's artists' books on the 'Booknesses: Artists Books from the Jack Ginsberg Collection' exhibition opening as part of the larger Booknesses Colloquium at the UJ Art Gallery, Saturday 25 March 2017.

Decolonising education in South Africa: An interview with Aslam Fataar

Anton Muller 2017-01-26 Dankie, Prof Fataar, vir hierdie insiggewend stuk. Dit help my om deur hierdie uitdagende kwessie te werk. Dekolonisasie is dus respek vir alle mense se kennis, en bied 'n platvorm om kennis aan menswees te koppel. Met waardering, professor.

Huis, woning, tuiste: Verontrusting

Susanne Pike 2017-01-26 Kragtige, uitgebreide metafoor! Uiters knap verwoord! hierdie stem praat sterk!

Is djy dom of is djy free, wan dié issie freedomie

Lindie Lourens 2017-01-26 Pragtig! Ek stem met alles saam. Die "probleembal" word net van die een departement na die volgende gegooi. Niemand neem verantwoordelikheid en doen iets nie. Klein begin. Saamwerk. Omgee.

Decolonising education in South Africa: An interview with Aslam Fataar

altus 2017-01-25 Please enlighten me in a non-academic way, what does it mean? If I as an educated person cannot understand, how must those who ask for decolonization understand? Please set aside the jargon. We need to understand and adapt, but trying to be smart is going

Huis, woning, tuiste: Huis (Aan die einde van ’n lang dag)

Laura 2017-01-25 Sanmarie, jy moenie ophou skryf nie. Welgedaan.

Is djy dom of is djy free, wan dié issie freedomie

Day 2017-01-25 Shoo Livy die is ware woorde wat djy praat en ek wiet daa is nogsteeds mense wat verby die wil liewe maar dit gani gebee ni ,want amal moet hierdee gan ... Ek is trots op ju manier en wyse van die artikel en ja ek staan met ju op dit os mense kani su anga

Antwoord op Angus se brief oor Afrikaans van 3 deser

Angus 2017-01-25 Beste FC Boot, Logika laat jou weer eens skandelik in die steek. Jou eerste vier paragrawe is net ʼn boel tjol. Al wat ek daaruit kan maak, is dat jy nie die betekenis ken van die woord ‘radbraak’ nie. As ek my Zulusprekende tuinier iets wil verduide

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

Pyrrho 2017-01-25 Beste Angus, Ten spyte van jou opmerking dat ons sienings eintlik ooreenstem, wil ek vir jou sê dat ons sterk van mekaar verskil. Dat 'n taal verander, dit het ons in gemeen (en dit is geen opspraakwekkende insig nie), maar hóé dit verander, daar ver

Is djy dom of is djy free, wan dié issie freedomie

Magriet Rossouw 2017-01-25 Aangrypend. Breek my hart en ons regering ploeter voort en verryk hulself met geen gedagte aan wat hul nalatenskap gaan wees nie.

Onderhoud: Toast Coetzer en Erns Grundling oor Weg Agterpaaie

Andre Louw 2017-01-25 Wat is al die permitte behalwe paspoort wat benodig word om by Alexanderbaai oor die greens te gaan en is die pad na Sendelingsdrift, Witputs en Aus toegangklik met n 2x4 XTrail?

Blossoms of the Savannah by HR Ole Kulet

MUTONYI REBECCA 2017-01-25 Wow I have liked the way the two sisters were saved from those selfish men.The plot has made me want to get the novel and read it, its educative and inspiring. Women standing up to fight for women's rights, its a good book.

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

Angus 2017-01-25 Beste FC Boot, Wat die toestand in 'n veranderende Suid-Afrika betref, stem ek saam met jou. Met die voorval waarin jou vrou beseer is, klink alles vir my nie pluis nie. Jy het aanvanklik vir my gesê jou vrou was bekend daarvoor dat sy 'n belhamel s

Huis, woning, tuiste: Verontrusting

Henco 2017-01-25 Wat 'n besonderse metafoorryke gedig!

Video: Hermann Giliomee oor die US-taaldebat se pad vorentoe

Henk 2017-01-25 Wim de Villiers, Arnold Schoonwinkel en kie draai nou hulle rug op studente van Porterville en soortgelyke plekke waar Engels 'n vreemde taal is.

On hair and healing

Dumisa 2017-01-24 Well written and a great read. So great to hear familiar stories from people who look like me. Big ups presh ♡

Jan Rabie / Marjorie Wallace Lecture: Ground Zero – the South African literary landscape after apartheid

Georg Potgieter 2017-01-24 Nou hoekom is die stuk dan in Engels? Is die Rabie-beurs dan nie vir Afrikaanse werk nie? En dan is julle kastig besorgd oor Afrikaans ...

Lag

Miemie Crous 2017-01-24 Dankie! Dit was verkwikkend ...'n sielsvolle (ware?) verhaal van opregtheid, liefde en oorwinning! Groete, Miemie. Pretoria.

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

F C Boot 2017-01-24 Beste Angus Wat vir jou taboe is werk vir ander. Nou lyk dit vir my of die bloedige son jou oordeel aangetas het toe jy die gevra is om die Sondagskoolklas te verlaat. Jy stel die belange van een bo 29 ander en skryf dit dan toe aan die onderwyser se geb

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

Angus 2017-01-24 Beste Pyrrho, Ek kan sien jy is nog groen hier op SêNet. Laat ek my aan jou bekend stel. Ek is ateïs, evolusionis, non-determinis, plant- en dierkundige, genetikus, opvoedkundige, linguis, Engelssprekende liefhebber van Afrikaans, en sommer nog ook Jac

Geskiedenis-vraestelle: Februarie/Maart 2012

LitNet 2017-01-24 Hallo Leonie, ons voeg so spoedig moontlik nog hersieningsvraestelle by die skoleafdeling en as ons vraestelle vir graad 10-geskiedenis ook ontvang met toestemming om dit te plaas, sal dit ook verskyn. Hou hierdie afdeling dop. Groete, Naomi Meyer, inhoud

Vir Angus oor verdraaiing (sy kommentaar onder aan my brief van 3 deser)

Angus 2017-01-23 Beste Jan, Verskoning aanvaar. Jou verdere skrywe bewys dat jy nie lees wat ek skryf nie. Ek sal dus my asem mors as ek weer die hele geskiedenis van Afrikaans aan jou verduidelik. Jy sal dit tog nie lees nie. Natuurlik is daar baie Engels in Kaaps. Ek

Elsabé Brits oor Emily Hobhouse, geliefde verraaier

Pieter meyer 2017-01-23 Hallo Elsabe Ek is 'n filatelis en het reeds twee baie suksesvolle filatelie-uitstallings aangebied by die SA Filatelie Nas Uitstallings nl, Die plakboek van 'n Krygsgevangene (Michiel Eloff) en daarna Cecil John Rhodes - "A Good story to be Told". Ek sa

Hermann Giliomee skryf 'n brief aan US-Konvokasie-lede

Johan F Prins 2017-01-23 Hoekom is die US NOU so bekommerd oor die Afrikaanstalige Bruin Afrikaanses, terwyl hulle jare lank nie op US se kampus toegelaat is nie?

"My Storie" deur Steyn van Zyl

Bianca 2017-01-23 Your life sounds so empty as if it is hard to maintain ... Love seen as a ladder ... effort and failing. May you find someone who make all the effort ... forever.

Die taal van vuur

estelle marais 2017-01-23 Absoluut hartroerend (die) brande in die taal van vuur herskryf.

Die taal van vuur

Alice Hendriks-Boshoff 2017-01-23 Terwyl ek Bettina Wyngaard se treffende pynverslag in my mooiste moedertaal lees, groei daar (weer eens) in my 'n gevoel soos wanneer 'n geliefde se doodskis in die graf afsak of agter die gordyn verdwyn, om veras te word. Dis seer, dis 'n verlies, dis fi

Decolonising education in South Africa: An interview with Aslam Fataar

Felicity Titus 2017-01-23 Thanks Asmal for a truly insightful article.

Huis, woning, tuiste: My cottage in die Kaap

Francois Lion-Cachet 2017-01-23 Hou hiervan.

Die taal van vuur

Marie Bredenkamp 2017-01-23 Bravo vir 'n roerende skrywe. Jy sê alles ... elke woord sny tot op die been. Vuur is - soos pyn en lyding - 'n gelykmaker. En hierdie somer wás anders. Die verlies raak ons almal.

Die taal van vuur

Joey koen 2017-01-23 Pragtig geskryf. In Afrikaans.

Hermann Giliomee skryf 'n brief aan US-Konvokasie-lede

Ronell Stone 2017-01-23 Eerstens en die belangrikste punt is, Afrikaans word erken as 'n volwaardige akademiese taal en hoe kan US hierdie kwessie probeer verduidelik aan my en mede-alumni. As ek na al die talentvolle Afrikaanssprekende akademici kyk wat dwarsoor die wêreld roe

Fanie Viljoen se Onderwêreld as voorbeeld van die gesag- en magstryd in die jeugroman

daleen 2017-01-23 Ek soek die leierskap wat in Onderwereld uitgebeeld word.

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

Pyrrho 2017-01-23 Angus, Ek kan nie langer my verleentheid wegsteek nie, ek buig nederig die knie voor jou amazing kennis. Sê net vir my, noudat jy weereens keuse ondergeskik aan een of ander krag stel (jy weier om 'n evolusionis of determinis genoem te word, so my woor

Geskiedenis-vraestelle: Februarie/Maart 2012

LEONIE 2017-01-23 GRAAD 10 GESKIEDENIS

Decolonising the curriculum: Darwin’s dangerous idea and economic development

Jaco Fourie 2017-01-23 What baffles me most in the above essay, is why compare evolution and anti-evolution philosophers iro economics to one another. I would have expected a comparison between Adam Smith’s "Wealth of Nations" and his subsequent disciples to the present date,
Top