Kommentaar

Geskiedenis-vraestelle: Februarie/Maart 2012

LEONIE 2017-01-23 GRAAD 10 GESKIEDENIS

Decolonising the curriculum: Darwin’s dangerous idea and economic development

Jaco Fourie 2017-01-23 What baffles me most in the above essay, is why compare evolution and anti-evolution philosophers iro economics to one another. I would have expected a comparison between Adam Smith’s "Wealth of Nations" and his subsequent disciples to the present date,

Jan Scholtz (1938–2015)

ann van der zwan 2017-01-23 Ek is op soek na die Afrikaanse fliek Morê Morê. Kan julle my sê waar ek dit kan kry?

Die taal van vuur

A J Mouton 2017-01-23 Wat hierdie somer anders maak is dit wat die brande begin.

Decolonising the curriculum: Darwin’s dangerous idea and economic development

Jaco Fourie 2017-01-23 The title of this essay is "Decolonizing the curriculum" PLUS: "Darwin's dangerous idea and economic development". Two different and separate concepts. Virtually the whole essay deals with the latter. Decolonization in the context of the essay is not expl

Boekresensie: Die leliemoordenaar deur Lerina Erasmus

Lorette Retief 2017-01-23 Uitstekende resensie. Het self ook die boek geniet, maar daar was ook vrae en dinge waaroor ek gewonder het wat die resensent, Riette Rust, mooi uiteengesit het.

Antwoord op Angus se brief oor Afrikaans van 3 deser

F C Boot 2017-01-23 Beste Angus 'n Mens moet onderskei tussen die spreek- en skryftaal. Nou lyk dit vir my dat jy wil hê dat die geradbraakte Afrireng wat op die ou einde soos dit nou aangaan engafri sal wees, omdat Engels soos jy sê: “Jy moet besef, Engels is die taal

Kos wat jou na jou huis laat verlang: Dine van Zyl gesels oor Die Groot Boerekos-boek

Hannes Piek 2017-01-23 EK het op 'n straatverkoper se tafel die Groot Kookboek no 2 van Dine gekoop. Wou net die man help met 'n paar rand, nou is die boek ons huis se kookboek. Wonderlike boerekos soos my ouma gemaak het. Ek is op soek na die Groot Koekboek no 1. Kan iemand h

Antwoord op Angus se brief oor Afrikaans van 3 deser

Angus 2017-01-23 Beste Jan, Kom ek stem saam met jou. Engfrikaans is swak Afrikaans wat agteruitgegaan het. Is die destydse Kaaps-Hollands nie ook maar swak Nederlands wat agteruitgegaan het nie? Gaan kyk maar na al die klagtes destyds oor hierdie taal wat hulle aan die

Kennisgewing: Samekoms oor Afrikaans

Angus 2017-01-23 Stellenbosch Lente is heeltemal in orde, en verkieslik bo Stellenboschlente, veral op 'n kennisgewing. Die sch gevolg deur l maak dit moeiliker leesbaar.

Gewyde (offer)gawes

Francois Meyer 2017-01-23 Baie dankie aan elkeen wat kom saamlees het!

Gedigkompetisie: huis, woning, tuiste

Janet Burger 2017-01-23 Dankie!

Gedigkompetisie: huis, woning, tuiste

Janet Burger 2017-01-23 Die lighuis, die man en die mot Rys op rots, ferm in die see. Plegtig, seker, sy skyn doelgerig en brandstraal haar lewenslig. Beslis, bewaker van die fondament. Hy, die stralekrans se stoker, bestendig waar die storms moker. Glimmer glans, j

Reaksie op Angus se kommentaar onderaan my brief van 3 deser

Angus 2017-01-23 Beste Jan, Ek het weer eens besluit om jou maar te antwoord ten spyte daarvan dat jy verdraai wat ek sê. Grammatika is ʼn bepaalde studiedissipline, soos Logika. Dit is ʼn suster van die Logika en handhaaf logiese reëls. Dis ook ʼn onderafdeling van d

Antwoord op Angus se brief oor Afrikaans van 3 deser

Angus 2017-01-22 Beste Jan, Ek het tog maar besluit om jou te antwoord ten spyte van al jou slinkse draaitjies. Die enigste bedreiging wat daar vir 'n taal is, is dat dit in onbruik raak, want dan gaan dit dood. Dit raak in onbruik as dit nie gedurig gevoed word om aan

Huis, woning, tuiste: Reinet de Waal se inskrywings

Jphann en Poksie de Waal 2017-01-22 Baie mooi gedig Reinet. Hoop ons sal nog in die toekoms baie van jou gedigte lees. Moet nie ophou skryf nie.

US Woordfeesprogram 2017: Toneel

Liz Ferreira 2017-01-22 Dit lyk, soos gewoonlik, 'n fees van toneel. Sien baie uit daarna. Ek het net gevind dat die kleurfoto's van die akteurs - wat ons sekerlik almal ken - te groot is. Ek het dit gedruk, maar swart en wit om die kleur cartridge te spaar. Het probeer om die f

Huis, woning, tuiste: Ons tuiste

Marianna Barendze 2017-01-22 Wow. Natasha ek het nie woorde nie, behalwe om te sê dat dit baie baie mooi is. Ek verlang skoon nou na my eie ma. Wel gedaan.

Kennisgewing: Samekoms oor Afrikaans

Jan Rap 2017-01-22 Moet dit nie Stellenboschlente wees nie? (een woord)

Hermann Giliomee skryf 'n brief aan US-Konvokasie-lede

Pieter Pienaar 2017-01-22 Ai, wens ons kon daar wees! Sterkte prof. Dis 'n opdraande pad, lyk dit my!

Luciferpsalm

Lydia Higginson 2017-01-22 Baie geslaagd.

Boekresensie: Bloedvreemd deur Juliana Coetzer

Trisa Hugo 2017-01-22 Wat 'n pragtige samevatting van hoe die boek my laat voel het. Dankie, Douwleen.

Die helder oomblik deur Johan en Ria Smuts: ’n onderhoud

Petro Bezuidenhout [neé Stander] 2017-01-21 Ek het so pas die vorige bundel kortverhale gelees en dit baie geniet. So proe-proe het ek die een verhaal na die ander verorber. Johan Smuts het in my matriekjaar aan JJ du Preez-hoër vir my Afrikaans doseer en 'n liefde vir die Letterkunde laat ontwik

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

Angus 2017-01-21 Beste Pyrrho, Die sarkastiese trant van jou skrywe staan my nie aan nie. Steek dit liewer in jou broeksak en hou dit vir jouself. Dit is tipies menslik dat jy nou jou verleentheid wegsteek, maar ek moet jou tog daarop wys dat vrye wil nie 'n onderafdeli

Hermann Giliomee skryf 'n brief aan US-Konvokasie-lede

Anneline Albertyn 2017-01-21 So waar. Dit is hoekom ons as beide oud-Maties ons maandelikse bydrae jare gelede aan die Universiteit gestaak het. Ons dogter is tans 'n Matie-student en ervaar eerstehands die trauma van onluste weens 'n klein groep belhamels se politiekery sonder dat h

"Stop Women Abuse Today" by Mxolisi James Majola

David Kapp 2017-01-21 The English of Domestic Violence, and The Domestic Violence of English We split infinitives We split the atom We split a skull What wonderful beings we are (we men) we who are superior to all things We crack a walnut We crack a joke We cra

Hoopvol oor Suid-Afrika

Reusedwerg 2017-01-21 Helmine dit maak interessante leesstof. Die harde realiteit is ons, wittes/bleekgesigte bly in Afrika. Die Afrikaan wil die beste van twee wêrelde hê. Hy ry in sy Duur Duitse Motor en om sy arm is 'n armband van bees of wat ook al se vel. Afrika is stad

Antwoord op Angus se brief oor Afrikaans van 3 deser

Angus 2017-01-20 Beste FC Boot, Weer eens slaan jy die spyker op die kop, maar ongelukkig, met die tweede hou, slaan jy jou duim raak. Dit is so dat die nuwe taal, nl Kaaps wat Afrikaans geword het, basies Nederlands was, met hoofsaaklik Nederlandse woordeskat en dan w

Piet Rympies Swanepoel: Huldeblyk aan my pa

Fanie Naude 2017-01-20 Piet leef in sy werk en in ons harte.

Stofvinger

J.mcKay 2017-01-20 Wow hoofman welkom! So pas vir my kind voorgelees; absolutely good reading in my moedertaal ... May God bless you.

Hermann Giliomee skryf 'n brief aan US-Konvokasie-lede

Matthys Strydom 2017-01-20 Ek is as amper-eentalige Afrikaanssprekende na matriek na die Universiteit van Kaapstad. Die blootstelling aan ander kulture was vir my baie goed. My "redding" was dat my Afrikanerkultuur toe reeds sterk gevestig was. Ek gee nie veel om oor die toekoms

John Miles (1938–)

Miemie Wessels 2017-01-20 Dankie. 'n Ware leerskool. Op 'n onverklaarbare manier het hierdie boeke nog nie vir my meer as kennisse geword nie. Sal nou by die laaste een begin ...

Piet Rympies Swanepoel: Huldeblyk aan my pa

Willem Fouche 2017-01-20 Pragtig.

Piet Rympies Swanepoel: Huldeblyk aan my pa

Rene van Wyngaarden 2017-01-20 Piet was 'n wonderlike man. Hy het eerste vir my genooi om FB-vriende te wees, nadat ons by een of ander taalwebwerf ingeskryf het. In die tyd was die persoon wat die werf bedryf het redelik rigied en het sy nie ingesien dat ander mens se kommentare kan w

Huis, woning, tuiste: wyl ek sterf

Barend van der Merwe 2017-01-20 Dankie Louisa. Ek is nie self gek oor my versie nie en ek is nie juis 'n digter nie. Ek soek net die boekprys! ;-)

Piet Rympies Swanepoel: Huldeblyk aan my pa

De Wet Potgieter 2017-01-20 Susan, ek en my vrou, Alita (Steenkamp), het 'n paar jaar gelede (kan nie die presiese datum onthou nie) die eer gehad om julle pa en ma op hul plasie by Groot Marico te ontmoet. Dit was toe hulle die plekkie wou verkoop. As ek maar net die geld gehad het

Piet Rympies Swanepoel: Huldeblyk aan my pa

Elle Coetzee 2017-01-20 Ek is skoon in trane. Wat 'n pragstukkie oor jou pa en ma ... mooi mense. Atmosfeerskeppers. Ek hoop jy doen 'n biografie van jou pa en ma, Susan. Pragtig.
Top