Reusedwerg2017-02-03FC dit is weereens vir my 'n sprekende voorbeeld van hoekom die mense onrustig raak. Daar is 'n vrees in die ongelowiges te bespeur. HKGK vir hulle en hulle weet nie wat dit is nie.
F C Boot2017-02-03Beste Angus
Ek is bly dat ek daarin kon slaag om jou te laat lag. Maar wat is die feite? Volgens inligting vervat op Google is die posisie van Engels min of meer as volg:
"We can estimate that there are definitely above 1.5 billion speakers of English g
Dorothy C. Venter2017-02-03Miskien moet die kritiek 'n woordverplasing ondergaan: Vervang Trump met Zuma en die VSA met RSA! Kyk liewer só intens en kundig na wat hier aangaan en laat die Amerikaners 'n keer hulle eie "Trump-heil" uitwerk!
Christo Volschenk2017-02-03In reaksie op Elna se kommentaar: ek meen mens moet rustig bly; laat elkeen die taal gebruik soos hy wil; dis tog kreatief; dis per slot van sake ook hoe die taal tot dusver ontwikkel het.
Ek woon in Duitsland, waar minstens drie dialekte van Duits gep
Johannes Comestor2017-02-03Volgens die Afrikaanse taalkundige Carstens mag ons maar ons tale "mix" en mag ons maar "drop" gebruik. In 'n Afrikaanse teks is die volgende woorde geoorloof, in die kol en netjies: issue, uniform, constituency, one size fits all (sonder kursivering of a
Braam van Deventer2017-02-03Baie dankie vir die gebalanseerde opinie.
Soos jy tereg uitwys is die hoofstroommedia uiters gefrustreerd met Donald Trump. Doen nie wat hulle sê nie.
Obama, wat kan 'n mens sê: " Dankie Vader dis verby." Lat my dink aan ons eie Piet Promises :-)
Alice Hendriks-Boshoff2017-02-03Uitstekend en nugter. Die Suid-Afrikaanse regering het vanaf 1948 dieselfde pad begin loop, met pynlike en skandelike gevolge. 'n Mens het, ná die bloedlose rewolusie gehoop dat alle partye iets uit die geskiedenis sou geleer het. Nou wil 'n minderheid v
Marietjie Luyt2017-02-02Dankie, Bettina, dat jy die saak so helder en duidelik stel.
Die teenwoordigheid van die nihilistiese Steve Bannon aan Trump se sy is uiters kommerwekkend. Bannon, voorheen van Breitbart-nuus, is volgens sommige berigte die eintlike mag agter die troo
Angus2017-02-02Beste Jan,
Stellenboschstudente hinder my ook nie, en by die weerlees van die spelreëls kan dit so wees. Volgens die reëls kan dit dan ook wees Stellenbosch-studente en Stellenbosch studente. In die lys van woorde word slegs Stellenbosse studente gegee
Braam van Deventer2017-02-02Ag nee wat om Donald Trump met Adolf Hitler te vergeleik ken jy waarskynlik nie die geskiedenis van Duitsland voor die Tweede Wêreldoorlog nie. 'n Amerikaanse President se magte is werklik beperk en kan slegs doen wat die Kongres en Senaat hom toe laat.
Trixie2017-02-02Baie goed beskryf, Bettina!!
Wat erg kommerwekkend is, is die feit dat sy top-raadgewer, Steve Bannon, 'n self-erkende Neo-Nazi is, wat op rekord is dat hy (Bannon) vir Trump as 'n "useful idoit" beskou.
HKGK ...
Gustaf Claassens2017-02-02Ses van een en 'n halfdosyn van die ander ... Daar is verseker 'n baie groot groep mense wat sal reken dat daar wel ooreenkomste tussen die heer Trump en Hitler te bespeur is. Of Trump dit doelbewus doen, weet ek nie. Wat ek wel weet is dat die koor van k
Braam de Vries2017-02-02Wat in werklikheid aangegaan het op dié konvokasievergadering word uitstekend weergegee in Jean se berig: "Hy het egter ten sterkste ontken dat die universiteit besig is om Afrikaans uit te rangeer." (Rektor)
"Hy het vroeër in sy toespraak gesê die un
francois verster2017-02-02Ek hoop net nie ons Afrikaanssprekendes gaan later begin beweer die een is uit en die ander is in nie. Afrikaans het genoeg vyande. Standaardafrikaans behoort die lingua franca van Afrikaanssprekendes te bly, met vryheid en reg vir enigeen wat 'n variant
Christo Volschenk2017-02-02Ek stem saam. Dink egter nie die mense wat in howe vir die behoud van die taal op universiteite veg, meen dis genoeg om die taal se toekoms te verseker nie. Dank aan almal wat hulle tyd en energie in die hofgevegte investeer.
LitNet2017-02-02Hallo Jan, hou LitNet se skoleafdeling dop vir nuwe inhoud wat voortdurend bygevoeg word. Hier is ook 'n skakel na die Departement van Basiese Onderwys se webwerf; hier kan gratis werksboeke afgelaai word: http://www.education.gov.za/Curriculum/Learningan
Francina Wilsnach2017-02-02Ek stem absoluut saam met jou Jan! Al die mense wat ongehoorsaam is aan God stem saam met die soort nonsens. Trump is deur God self aangestel, daarom spring die magte van duisternis op en af oor alles wat hy doen. Bose geeste is bevrees dat hul al die vor
Elsabe Snyman2017-02-02Goeiedag
my kleinkind moet 'n taak indien vir Sosiale wetenskap Gr 4
Sy moet 'n artikel skryf 10 jaar en our. Sy moet oor die artikel skryf en praat en daarna 'n Museum-uitstalling in die klas hou, waar begin 'n mens ek was bietjie lank laas in Gr4
LitNet2017-02-02Hallo Thea, ons voeg gereeld nuwe vraestelle by wat kundiges soos Marise vir LitNet opstel; hou ons skoleafdeling dop vir nuwe inhoud wat bygevoeg word, groete, Naomi Meyer
LitNet2017-02-02Hallo Chantelle, ons plaas voortdurend nuwe unieke hersieningsmateriaal waarvoor ons toestemming kry, of wat onderwysers spesiaal vir LitNet opstel. Daar is egter werksboeke van sommige van die belangrikste vakke (soos huistaal en wiskunde) by die volgend
LitNet2017-02-02Hi Marie, some of the exam papers are available in English, as well, like these ones: https://www.litnet.co.za/graad-3-toetse-beskikbaar-in-afrikaans-engels-xhosa-en-sotho/. Scroll through our exam notes section to see more papers available in various Sou
Jaco Fourie2017-02-02Raed
Mbt die Vryheidsoorloë. Dwarstrekker-Boerestate, nl. Vrystaatboere, Tvl.-boere het vegtend saamgestaan. In die TVL was daar die dwarstrekker Piet Joubert-faksie teenoor Kruger-faksie voor die oorlog. Van die Afrikaners in die Kaap het vegtend aange
Angus2017-02-02In die 21ste eeu weet almal wat sagteware is. Min weet wat programmatuur is. Almal weet wat die aansitter van 'n motor is, maar wie weet dat dit 'n knormoer is? 'n Vis en tjips winkel is eintlik 'n visenaartappelskyfierestourant.
Angus2017-02-02Beste FC Boot,
Ek wou by jou weet of jy Nederlands met sy baie Engelse woorde ook as geradbraak beskou, want jy sê Afrikaans is geradbraak as gevolg van die baie Engelse woorde. Nou sê jy sommer my argument is hol. Watter argument? Ek het jou 'n vraag
F C Boot2017-02-02Beste Angus
Nou toe nou jy wil alles in 'n handboek lees. Jy is gelukkig dat jy nie probleme gehad het nie. Nee onderwysers neem naderhand in 'n stelsel wat hul nie wil of kan ondersteun nie hul eie besluite of dit nou opvoedkundig is of nie.
Kyk 'n sko