Kommentaar

Kennisgewing: Hibrida

Hanno Visagie 2017-02-10 "Ons is 'n bastervolk": Genealogies is die Afrikanervolk hoofsaaklik (93 %) 'n Wes-Europese bastervolk, met slegs 7 % nie-Europees.

History Matters by Bill Nasson – a book review

Ras Bergwater 2017-02-09 Is it still forbidden to have been a member of the Non-European Unity Movement? That it must not be mentioned? That it must not be history?

’n Veertjie vir Albie Louw

Cobi 2017-02-09 Mmm en dis ok.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2017

Amanda Botha 2017-02-09 Fine Music Radio bied elke 3de Woensdagmiddag tussen 13h00-14h00 Boekkeuse olv Amanda Botha aan. Die uur lange program word reeds meer as 'n dekade aangebied en fokus net op Afrikaanse skrywers en boeke. Die Januarie-program, wat vanweë die later begin n

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2017

Suzette Myburgh 2017-02-09 Dankie, PEN, dis 'n wonderlike inisiatief!

Emily Hobhouse: Onthou ons steeds net die “Madonna”?

callie 2017-02-09 Ek verstaan presies wat Elsabe Brits sê in hierdie artikel. Sy het vir ons van Emily, die vrou vertel. Die stories wat ons nog altyd wou hoor. Welgedaan!

Retensiereg en die Beechcraft 90

Sandra 2017-02-09 Ek en my man het ons Tavern verlede jaar 03/ 05/ 2016 verkoop. Die koper het R100 000 inbetaal en sou einde September 2016 die res betaal. Tot op hede het hy nog nie betaal nie. Hy het veranderinge aangebring en wil nie kansellasie teken nie. Sy prokureur

US Woordfeesprogram 2017: WOW

LitNet 2017-02-09 Hallo Melani, kontak asseblief vir WOW direk by wow@sun.ac.za. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2017-02-09 Al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, is in die indeks aangetoon. Dalk help die Departement van Basiese Opvoeding se oefenboeke (onderaan die indeks is daar ook 'n skakel daarheen). Enige leser met nog inligting is ook welkom om kommentaar te lew

Vir Angus oor sy koei van 1 deser

Angus 2017-02-09 Beste Jan, Jy beantwoord nie my vraag nie. Ek wou weet waar en wanneer het ek beweer dat nasies en volkere sit en wonder en wag dat die grammatikus vir hulle moet voorskryf hoe om woorde sintakties te las en uit te spreek. Gaan lees wat ek oor grammati

Huis, woning, tuiste: Leë huis revisited

Claire van Bergen 2017-02-09 Baie mooi geskryf. Uit die hart van 'n vrou wat met woorde toor! Love dit 💖

Malhuis – ’n gesprek met Anel Heydenrych

Trisa Hugo 2017-02-09 Dankie vir jou sinvolle antwoorde!

Huis, woning, tuiste: Jannine Bester se inskrywings

Ma en Pa 2017-02-09 Trots op jou. Soos altyd 'n wenner. Mag jou huis vol sonskyn en vreugde wees.

Huis, woning, tuiste: Leë huis revisited

Joekster van Tonder 2017-02-09 Pragtig gedoen Michele!

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

F C Boot 2017-02-09 Beste Angus Jy lees nie lekker nie en verstaan nie mooi nie. Voordat jy die oproerige tot bedaring gebring het is die les verby. Jy was ook nie in die weermag nie. Daar was CB en dB jou voorland, want daar is meer op die spel as die belange van een. Moe

US Woordfeesprogram 2017: WOW

Melani Rautenbach 2017-02-09 Goeie middag. Ek wil net hoor of 2017 se wow woorde al iewers beskikbaar is. My meisie leer bietjie stadig en wil graag die jaar deel wees van julle pogram.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Mariska 2017-02-09 Goeie dag. Dankie vir hierdie vraestelle. Dalk 'n idee waar ek EBW en ander Gr 8 vakke se vraestelle kan kry?

Koloniale geeste word verdryf by Unisa

F C Boot 2017-02-09 Beste Angus Sou jy dan sê mense wat die teenoorgestelde as jy glo is dan droefgeestig! Jy het my op 'n stadium daarvan beskuldig dat ek sommer met 'n hele vark gooi, toe ek van my wedervarings in die weermag vertel het. Tog is jy bekend met: “There a

Huis, woning, tuiste: Leë huis revisited

VDS Brink 2017-02-09 Briljant Michèle! Ons is TROTS op jou!

Afrikaans, gekry of gemaak?

Anri 2017-02-09 Heelwat maande later, en tog moontlik hulpsaam om hier te noem, alhoewel nie noodwendig uit 'n amptelike vakgebied wat julle kenners hoog sal skat nie ... Selfs 'n terloopse bestudering van die Noorse "Elder Futhark" met eenvoudige vergelyking tussen Ou

Huis, woning, tuiste: Susanne Pike se inskrywings

Susanne Pike 2017-02-09 Dankie, Nicky.

Huis, woning, tuiste: Susanne Pike se inskrywings

Susanne Pike 2017-02-09 Dankie, Jaco. Ek waardeer jou saamlees.

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

LitNet 2017-02-09 Hallo Nathan, hier is al die vraestelle en memoranda wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Daar word gereeld nuwe inhoud bygevoeg, so hou hierdie afdeling dop. Groete, Naomi Meyer, inho

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

Mr.N.Sauls 2017-02-09 Ek benodig graad alle vakke se vraestelle en momoradum vangraad 4 aseblief.in afrikaans asb. Byvoorbaat, Baie dankie

Die sterwende lede van SêNet

Uther Pendragon 2017-02-09 Hallo Erika Eerstens wil ek verskoning aan almal maak wat noodgedwonge aan my binne-gesprekkie met Erika moet deelneem, maar dis ongelukkig al manier hoe ek weet om dit te doen. Jy het so tien jaar gelede vir my iets toegedig soos dat my bek met seepso

Malhuis – ’n gesprek met Anel Heydenrych

Anel Heydenrych 2017-02-08 Baie dankie, Trisa vir die geleentheid en die uiters sinvolle vrae! Groete Anel

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

Angus 2017-02-08 Beste FC Boot, Natuurlik gaan dit in die heel eerste plek oor die opvoedkundige waarde. As die onderwyser nie hindernisse in sy klas kan oorkom nie, moet hy maar vir hom 'n ander joppie gaan soek, liefs kantoorwerk, waar hy stil op sy eie kan wees. Indie

Huis, woning, tuiste: Susanne Pike se inskrywings

Veronique de Bruin 2017-02-08 Puik digkuns.

Huis, woning, tuiste: Tatoe-tuiste

Diana Vermeulen 2017-02-08 Tattoo.

Elsabé Brits oor Emily Hobhouse, geliefde verraaier

Elsabe Brits 2017-02-08 @Joline Russouw, "Kyk my in die oë" is uit druk, maar kan nog as e-boek gekoop word. @Pieter, ek het nie oorspronklike koeverte nie, net foto's daarvan.

Koloniale geeste word verdryf by Unisa

Angus 2017-02-08 Beste FC Boot, Ek betwyfel dit nie dat daar mense sal wees wat van my verskil nie, en nie net sommige nie, maar sommer baie. Of mense van my verskil het niks te make met die saak nie. Feit van die saak is, gelowiges glo aan gode, duiwels, engele, geeste,

Vir Angus oor sy koei van 1 deser

Jan Rap 2017-02-08 Beste Angus Nou laat ek dan maar vir jou opsom: Ek wou nooit by jou weet waar die Engels vandaan kom wat in Afrikaans te vinde is nie. Ek sê vir jou die Engels dring in en verskraal Afrikaans maar jy sê dit was altyd daar; Standaardafrikaans is maar o

Huis, woning, tuiste: Marlize Prins se inskrywings

Anna-Marie van Deventer 2017-02-08 Baie goeie skryfwerk. Baie geluk en hou aan dis baie mooi.

Huis, woning, tuiste: Susanne Pike se inskrywings

Susanne Pike 2017-02-08 Dankie, Linda!x

Huis, woning, tuiste: Susanne Pike se inskrywings

Susanne Pike 2017-02-08 Dankie, Francois!

Huis, woning, tuiste: Jannine Bester se inskrywings

Maria O'Neale 2017-02-08 Om sulke mooi , maar tog bietjie versteekte hartseer raak te lees maak dinge in my, die een wat dit lees se hart, 'n plek wat ek weet is net van vlees.

Huis, woning, tuiste: Jannine Bester se inskrywings

Liezel Stassen 2017-02-08 Sjoe! Pragtige gedigte, raak die hart. Trots op jou Jannine, jy is 'n talentvolle vrou!

Huis, woning, tuiste: Jannine Bester se inskrywings

Suzaan 2017-02-08 Jy kry dit reg dat die leser saam met jou kan voel - baie mooi geskryf!

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2017

Herman Lategan 2017-02-08 Dankie, mal hieroor.
Top