Kommentaar

Die DA en sy ideologiese krisis

F C Boot 2017-02-13 Kyk 'n mens na die bevolkingsgetalle van 1911 sal jy gou agterkom dat die krotbuurte wat ontstaan het, juis die gevolg was van die stigting van klein dorpies deur blankes. Mense wat in die omgewing gewoon het, is soos motte wat na 'n kers se lig getrek

Gedigkompetisie: huis, woning, tuiste

LitNet 2017-02-13 Hallo Jan. Soos in die afdeling "Hoe om in te skryf" hier bo genoem, kan jy jou inskrywing aan skryfwerk@litnet.co.za stuur, met die onderwerp "Gedigkompetisie: Huis". Vriendelike groete, Liné Enslin, redaksionele assistent

Gedigkompetisie: huis, woning, tuiste

LitNet 2017-02-13 Hallo Liné, jy mag Engelse gedigte ook inskryf. Groete, Liné Enslin, redaksionele assistent

Gedigkompetisie: huis, woning, tuiste

LitNet 2017-02-13 Hallo Annemarie, ons aanvaar inskrywings in Engels ook. Vriendelike groete, Liné Enslin, redaksionele assistent

Huis, woning, tuiste: Danielle Kleyn se inskrywing

Ilza Joubert 2017-02-12 Baie mooi.

Huis, woning, tuiste: Huis

Ilza Joubert 2017-02-12 Baie mooi ! Ek kon lekker saamkuier.

Huis, woning, tuiste: Myne, joune, ons s'n

Ilza Joubert 2017-02-12 Pragtig

Huis, woning, tuiste: Verre tuiste

Ilza Joubert 2017-02-12 Dis mooi

Vir Angus oor sy koei van 1 deser

André van den Berg 2017-02-12 Ai, kinders - julle moet tog maar mooi speel. Jan, my ouma sê jy moet vir jou 'n groot stuk sjokoladekoek kom haal. En Angus, sy's nie kwaad vir jou nie en jy kan ook 'n stukkie koek kom haal.

Water

Reinet 2017-02-12 So lekker gelees.

#SONA2017: die jaar van eenheid in aksie

gerrit reesberg 2017-02-12 In 1987 het ek in Hillbrow gebly. Met fiets universiteit toe gery. Vir ieder en alles SELF betaal met lening. Studeer, in vrede geleef tot 1992. Net betyds getrek uit Hillbrow, my woonstel verkoop. Vandag bly ek 900m van die ou RAU. UJ studente wil nie hu

’n Veertjie vir Albie Louw

Annora Eksteen 2017-02-12 Dit is 'n lieflike huldeblyk. Die liedjies se wysies en woorde en versies sal nog lank leef. Ja, daai TVs in die versorgingskamers wat so aan gelos word ... vir wat wonder ek altyd. Hy is nou stil en ek kan maar net dink aan Alba Bouwer se woorde: “Die

Water

Johann Preiss 2017-02-12 Of dit nou polities korrek is kan my min skeel. Hierdie is 'n geforseerde poging om Afrikaans te verneder tot iets wat dit nie is nie.

#SONA2017: die jaar van eenheid in aksie

F C Boot 2017-02-12 Demokrasie het duidelik vir die ANC onder President Zuma 'n ander betekenis. Dit toon al hoe meer ooreenkomste met die optrede van Robert Mugabe en begin die ANC al hoe meer ooreenkomste met die Zanu PF te toon. Almal wat nie saamstem met die regerende p

#SONA2017: die jaar van eenheid in aksie

Pieter 2017-02-11 Ek dink nie opposisie en ander beswaardes moet weer erkenning gee aan die president deur bywoning van die SONA nie. Miskien moet opposisie die parlement boikot. Daar is in ieder geval geen sprake van billike deelname solank Zuma president is en die parlem

Vir Jan Rap: Taal en grammatika

F C Boot 2017-02-11 Beste Jan http://www.linguisticsociety.org/sites/default/files/Grammar.pdf mag dalk meer in jou smaak as Angus se lesing val. Laat weet of jy daarmee saamstem.

Koloniale geeste word verdryf by Unisa

Angus 2017-02-11 Beste FC Boot, Ek glo niks en ek glo aan niks. Ek glo NIE aan die bonatuurlike nie. Gelowiges en Christene glo aan die bonatuurlike. Beteken “droefgeestig” vir jou, “glo aan die bonatuurlike”? Ek stel voor jy gaan leen 'n goeie woordeboek by jou

#SONA2017: die jaar van eenheid in aksie

Tobie Johnson 2017-02-11 Hoe tragies. Ons het almal in 1994 met soveel hoop en verwagting gestem vir 'n demokratiese Suid-Afrika. Ek is bevrees die kaal keiser het mooi gekyk wat in Zimbabwe gebeur en probeer dit volg. As dit nie so verskriklik seer gemaak het om te aanskou ni

#SONA2017: die jaar van eenheid in aksie

annette le Grange 2017-02-11 Skitterende opsomming van gebeure, waar, feitlik en korrek, waar dit gaan ophou, wel ons sit met ingehoue asems en wag en kyk hoe die fiasko hom finaal gaan uitspeel.

’n Veertjie vir Albie Louw

Hannie 2017-02-11 Baie dankie. Dit is kosbaar, hartsgoed, mooi.

Emily Hobhouse: Onthou ons steeds net die “Madonna”?

Sophia 2017-02-11 Sjoe dit was baie insiggewend! Dankie!

’n Veertjie vir Albie Louw

Celesté 2017-02-11 Pragtige huldeblyk, Philip. Duinedou verdwyn te gou, maar vriendskap hou. Onthou ;-) Hoe het ek nie altyd uitgesien na die poskaarte met jou getikte versies daarop nie. Ek het nog van die ou kassetbande van die verwerkings wat jy met die pos Pretoria toe

Emily Hobhouse: Onthou ons steeds net die “Madonna”?

Flip Nothling 2017-02-11 Dankie vir 'n boeiende essay, Elsabé. Emily Hobhouse is nog groter en edeler as wat sy vir my was. Ek moet sê, ek het dit amper nie gelees nie. Die titel en die eerse paragraaf het by my die indruk geskep dat dit 'n negatiewe artikel is. Ek het amper

Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van seksterapeut)

Babs 2017-02-11 Ek's 'n vrou van 49 en my man van 42 stel glad nie meer belang in sex nie. Al vir 3 jaar. Altyd verskonings ...

’n Veertjie vir Albie Louw

Pierre 2017-02-11 Pragtige lirieke en toonsettings! Kry ons eie kunstenaars die eer wat hulle toekom terwyl hul leef?

Water

Susann Viljoen Vlok 2017-02-11 Ontstellend eerlik. Wens almal kon dit lees.

’n Veertjie vir Albie Louw

Susann Viljoen Vlok 2017-02-11 Ongelooflik teer en treffend.

Bokomo-brekfisbrief; 08/03/2010: 'n Tribute vir Henco Greyvenstein

Ruaan 2017-02-11 Ou Henco ... Dit is hoe ek Henco ook onthou het. Altyd 'n wille "spirit" gehad. Ek onthou die dae soos gister toe ons saam in Laerskool Erasmia was. Ek kan nie eens onthou hoe het ons maats geraak nie maar ons het in dieselfde straat gebly, Benstraat.

Huis, woning, tuiste: Witbooi

Riana vd Merwe 2017-02-10 Sjoe pragtig geskryf.

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

Angus 2017-02-10 Beste FC Boot, Dis jy wat die onderwerp van bespreking nie mooi verstaan nie. Wat het die weermag en dominees se ribbebene breek met leerlinge boeksak en al uit die klas jaag te doen? Ek het ook rugby gespeel, en ouens hard geloop, maar dit het niks met

’n “Oorspronklike” Aramese Nuwe Testament? ’n Kritiese evaluasie van die Pesjitta-voorrangsteorie, Die Pad van Waarheid tot die Lewe-vertaling (Afrikaanse Lamsa-Bybel), en die kulturele aanloklikheid van oriëntalisme

Chris de Wet 2017-02-10 Beste Willeman, Baie dankie vir hierdie skrywe, en ek moet sê dat ek ook baie bly sal wees om 'n repliek van Gerrie Coetzee af te kry, en dat ander ook betrokke sal raak. Maar vir jou reaksie is ek ook dankbaar. Jy is beslis reg oor die "Hebrew Roots" b

LitNet Eerste slukkie: Sink deur Brett Michael Innes

gwen 2017-02-10 Uitstekend weergegee!

Sink deur Brett Michael Innes: ’n resensie

Wim Vorster 2017-02-10 Ek het nou al drie maal na Sink gekyk. Saam met Jans Rautenbach se Abraham is dit vir my die belangrikste (Suid-) Afrikaanse rolprentvrystellings van die afgelope dekades. Al twee die rolprente beskou menseverhoudinge sonder om in die slaggat van Aparthei

Water

jaydee jaguar 2017-02-10 Geluk. Goed om iets so bevatliks te lees; iets wat dit bevat wat die ballasklip onder in Afrikaanse poësie se skeepsruim verteenwoordig, en die skip regop hou. Lank ja, maar as dit daardie gewig dra, maar kan aanhou. Een van my gedigte op hierdie selfde

#SONA2017: die jaar van eenheid in aksie

Sarie 2017-02-10 Die sweer van swak regering die afgelope 20 jaar het gisteraand oopgebars. Nou moet die wurms uitgeskud word en genoeg voorbereiding moet gedoen word dat daardie wond genees. Ek dink die EFF het nie die geneesmiddel nie. Gewone Suid-Afrikaners moet nou di

Boekresensie: Hermann Giliomee: Historikus – ’n Outobiografie

Erika 2017-02-10 Ek hoop die oud-geskiedkundiges wat Giliomee so verdag probeer maak het op Stellenbosch kry baie skaam.

Die DA en sy ideologiese krisis

Sarie 2017-02-10 Na gisteraand weet ek nie wie se ideologie is die meeste in 'n krisis nie.

’n Veertjie vir Albie Louw

LP Louw 2017-02-10 Pragtig. Baie Dankie. Ek weet Albie Louw is verlangs familie. Jammer ek het hom nooit ontmoet nie.

Water

Paula Hartzenberg 2017-02-10 'n Waardige stuk poësie.

Emily Hobhouse: Onthou ons steeds net die “Madonna”?

Dr Stan Theron 2017-02-10 1. Dankie Elsabe vir deursettende geduld en noodsaaklike resultate. 2. Ek het self in baie studiejare by verskillende universiteite in biblioteke geboer, maar was vanaf my tweede tesis op die kale vlakte gelaat - graduandi behoort selfs teen jaargeld toe
Top