Angus2016-12-21Beste FC Boot,
Die meeste ontdekkings het toevallig gebeur. Toe Wilhelm Röntgen met lig gewerk het, het hy toevallig strale ontdek wat deur alles dring. Hy het nie geweet wat dit is nie, vandaar die naam X-strale. Toe Columbus Indië wou bereik deur wes
Nuweling2016-12-21Ek het onlangs aangesluit by Jatniel, die Heilige Gees is sooo wow teenwoordig daar, soveel opregte ware dankbare kinders van God daar leer ken, ja daar is mense wat op die lampale woon en werk wat jou laat wonder en vrae afvra ... veral as jy eerstehands
Carel van Wyk2016-12-21Ons rugby sal regkom maar daar is onder andere twee probleme. Ons moet wag totdat transformasie homself uitgewoed het (behalwe met die afrigter) en as die afrigter nie redelike resultate behaal binne ’n jaar nie moet hy gaan.
Jaco Fourie2016-12-21Kla-kous
Intussen bestudeer die volgende skakel http://www.indexmundi.com/, dan kan ons twee op dieselfde golflengte lekker gesels. Verorbering deur SA 2017 1,885X1000MT; produksie 1395X1000MT (tekort aan produksie 490X1000MT); invoere 560X1000MT (gebakl
Carel van Wyk2016-12-21Die skrywer wat die uitsprake in howe en proses probeer kritiseer het geen alternatiewe oplossings of goeie teenargumente gebied. Dis maklik om te kritiseer maar ek dink die die regstelsel het hulle werk gedoen en hierdie aangeleentheid sal nog baie lank
Carel van Wyk2016-12-21Eerstens wil ek positief wees en sê dat Akademia definitief waarde kan toevoeg tot Afrikaans se voortbestaan. Aan die anderkant besef ek ook dat alles in Suid-Afrika gaan verengels en dat dit selfs ten koste gaan wees van al die ander Afrika-tale. Ek het
Jaco Fourie2016-12-20Andre
Ek vertrek more na die Czech Rep met vakansie en sal na 3 Jan ’17 terug wees om jou vrae te beantwoord. Beste vir die Kersseisoen.
kla-kous2016-12-20My vorige pos verwys. Ek het Jaco se antwoord aan my mis gekyk en geantwoord op sy reaksie aan Raed. Die aanhaling uit Landbou bly egter soort van tersake: Die enigste persone wat enige voordeel uit die laerprys ingevoerde hoender kry, is die invoerders w
kla-kous2016-12-20Ek stry nie met jou diskoers nie, nogal indrukwekend (en ek is nie eers sarkasties nie). Ek bejeën net die hele invoerkwessie met groot agterdog omdat 'n ingevoerde hoender nêrens te kry is nie en beslis nie 'n goedkoop een nie. Miskien is die antwoord
F C Boot2016-12-20LOL Angus
Jy beweeg van die bekende na die onbekende, dws as jy ten minste 'n idee het. Of postuleer jy 'ek gaan die onbekende ontdek' sonder 'n vertrekpunt?
Nou stry jy eintlik met jouself want jy skryf: "Die feit van die saak is, deur ondersoek kom jy
Lourens2016-12-20Hierdie gaan oor plaasmoorde,die fisiese uitmoor van ons boervolk,maar ons moet dieper kyk. Ons moenie dink as plaasmoorde stop dan is alles reg,nee, ons word sielkundig vermoor in ons skole, Universiteite,ons taal, hospitale en nog heelwat meer,so ons ge
Andre Fourie - oud-politikus - Kaapstad2016-12-19Dankie, Jaco
Jou navorsing uiters insiggewend gevind juis omdat ek self die bloutjie geloop het in Pontaix - wel die sleutel van die kerkie in die Middeleeuse dorpie gekry en besoek.
Geen rekords beskikbaar - Hugenote het hul eie dokumente blykbaar vern
lizel2016-12-19Welgedaan Nico! Ek is gaande oor hierdie nuwe boek van jou! Hierdie naweek gekoop.
Ek kry hoendervleis as ek na al die ou foto's en musiek kyk/luister!
Francois2016-12-19Uitstaande boek! Daar is enkele aspekte wat ek nie lekker gesnap het nie. Ek soek 'n eenvoudige antwoord: wat is die konneksie tussen Kate en Abel?
Angus2016-12-19Beste F C Boot,
Weer eens, as jy tik hier op SêNet, hang jou onderrok meters ver uit.
Die bekende kan nie ontdek word nie, dis klaar gedoen. Dis die onbekende wat ontdek moet word. As dit nie so was nie, het ons almal nog in bome rondgeswaai en kokosn
Mev Cherryl Brand (Strachan)2016-12-19Sal wil kontak met Alexander Strachan maak, ek kan dalk familie van hom wees. My pa Douglas Guthrie Strachan gebore in Durban. Sal graag met hom kontak wil maak.
Jaco Fourie2016-12-19My laaste pos vir die jaar. Vertrek Woensdag en arriveer Donderdag in -3gr temp in Praag (Czech Rep), vanwaar ek saam met vriende na Liberec (100km van Praag) per motor besoek gaan aflê tot 03 Jan 17. Oujaarsaand om die nuwe jaar in te wag, op die Wences
Jaco Fourie2016-12-19Daantjie
In die godsdienstige sin, stem ek heelhartig met jou saam, maar nie waar dit kom by spesifieke waarhede gesoek en wel gevind is soos in wetenskap navorsing (soeke na waarhede) ondervind.
Hin Oey (Netherlands)2016-12-18Weet nie of dit nog gelees word.
Kan Afrikaanse lees, maar skryf is lastig; verskonings.
Have you noticed the 2015 book from Bloemgarten about Swaving. It is kind of biography of Swaving (https://www.boomgeschiedenis.nl/auteurs/auteur/149/Bloemgarten)
Johan2016-12-17Niemand is buite God se vergifnis nie. Jesus het gesê 70 maal 7 ons sondig almal keer op keer al wil ons nie soos Paulus sê solank dit 'n wil is om te stry waarmee jy worstel ons almal oorwin nie 'n sonde eenklaps soos sommige mense nie. Party van ons h
Klaas Welkom2016-12-17Baie dankie, Anoeschka
Ek waardeer jou opregte opinie,ek glo hierdie boek gaan hoogtes bereik, ek het nog 'n boek klaar; dit is eers 'n geheim ...
Lekker lees!
Chriss Wiegand2016-12-17Yes - Conceptually there is something not right if our efforts in trying to decolonizing our continent/country is founded in a colonial language and correctly you refer to "Is it because English is perceived as a language of power and that many people asp
Karel landman2016-12-17Ek is kleinseun van Nick Shreck (oupa Landman) en is op soek na rolprent Springbok. As iemand my kan help sal ek dit baie waardeer.
Karel Landman