Jaco Fourie2016-12-14Aag FC!
Daar was 'n tyd toe ek dit geniet het om met jou swaarde te kruis, nie meer nie, die dat ek geen kommentaar op jou en Angus se argumentverwisseling oor godsdiens betrokke raak nie, want jy bly eenvoudig nie by enige punt onder bespreking nie, soo
Angus2016-12-14Beste Jan,
Nog iets wat my amuseer. Jy sê dit maak nie sin dat 'n nuwe taal ontstaan agv die Engelse woordeskat wat bygevoeg word nie. In amper dieselfde asem beweer jy weer dat Afrikaans daardeur gaan verskraal totdat dit nie meer gepraat word nie. Bet
Mark Dreyer2016-12-14Beste Leon en Jeanne-Marie:
Verskoon tog; dit pla my dat hierdie gesprek in Engels uitgepraat word. Dis blote toeval dat ek dit raakgeloop het. Wat geld die konsep 'Globaal' en 'Wêrelds' oa waar die literatuur so van sy worteltaal weggeskei word? Dat di
Angus2016-12-13Beste Jan,
Jou grammatikakennis amuseer my. Wie het al daardie voorskrifte vir sintaksis,morfologie, fonologie en semantiek waarvan jy praat, gemaak, of het dit sommer so saam met die taal gekom? Is taal vir jou sommer 'n saamgeflanste ding?
Kunsmat
Kobus Smit2016-12-13'n Klompie jare gelede het ek en my vrou my ou klasmaat Koos Roets gaan opsoek.
Op Oulap maak Jans die voordeur vir ons oop en nooi ons hartlik na binne . Ek kon dadelik ervaar dat hy meer was as net 'n gewone mens.
Nadat ons lekker met Koos gesels het,
F C Boot2016-12-13CM
Ek was al paar keer as getuie in die geregshof. Advokate pak mekaar met mening en jy sou sweer elkeen se weergawe van die gebeure is die waarheid,afhangende aan watter kant hul staan.
En dit het bokkerol met 'n regstaat te doen, want 'n regstaat is
F C Boot2016-12-13Beste Jaco
In Romeine 13 vers 6 lees ek die volgende:
"Julle betaal belasting sodat daar goeie orde in die samelwing kan wees. Dit is die owerhede as dienaars van God se plig om hierdie belasting reg aan te wend."
Die Owerhede se gesag kom van God a
Jan Rap2016-12-13Nie die waarheid nie. As mens kyk na die vordering in ingenieurswese die afgelope paar eeue het die regswese stilgestaan, dalk nog agteruitgegaan. Dit is duur - nie vir die gewone mens beskore nie - en sake wag vir ewig om afgehandel te word. Mens sou
Annelie Botes2016-12-13Wátter volle prentjie? Jy het 'n vraag gevra en ek het geantwoord dat jy die onderhoud op LitNet moet lees om 'n antwoord te kry. Nee wat, Elsa, jy probeer nou 'n ding omdraai om te klink soos JY wil hê dit moet klink. Dis absoluut lagwekkend om te dink
F C Boot2016-12-13Beste Angus
Daar was talle manne saam met my wat die storie sal bevestig. Nie te lank gelede ontmoet ek weer 'n ou wat die gebeure van die nag in Duiwelskloof onthou, van ouens wat in die digte mis in dongas geval het, van Bedfords wat vasgesit het, ens.
F C Boot2016-12-13Beste Angus
Dit het f-all met eerlikheid te doen. As jy moeite gedoen het om een van jou 23 Bybels te lees sou jy al gelees het as jy volgens die wet lewe sal jy volgens die wet geoordeel word. Paulus sê nie verniet in Romeine 2 dat die wet deur God ing
F C Boot2016-12-13Beste Angus
Ek weet nie of dit die moeite werd is om jou te antwoord nie, want iemand wat so minagtend soos jy met sake omgaan wat vir ander kosbaar is verdien nie ’n antwoord nie. Ek verwys na jou kommentaar onder New Atheism waarin jy ondermeer sê o
alta labuscagne2016-12-13Ah! So lekker saamgereis - Richardsbaai toe en na die 70's toe. Ook bietjie saamgehuil en getimmer aan my toekomsverwagtinge, verder of wyer as the end of the world.
Jaco Fourie2016-12-13Daar is 'n wesenlike verskil tussen "geregtigheid" deur jou genoem en waarheid, of anders gestel, 'n soeke na geregtigheid en 'n soeke na waarheid. In die howe word meer leuens vertel as waarhede, en op die einde word 'n beslissing gevel op die sterkte va
Deon2016-12-12Dis moontlik hoogs pedanties van my, maar ek sou "Swartafrikaans" gebruik vir dáárdie moedertaalsprekers van Afrikaans wat hulleself identifiseer as "swart"; en "Swart Afrikaans" vir die variëteit(e) wat hier bedoel word, dit is Afrikaans soos gebesig
Louis van Niekerk2016-12-12Wonderlik. Kan nie wag om dit in die hande te kry nie. Dankie Lina Spies. Lank uitgesien na meer van jou. Met groot bewondering.
Ellie2016-12-12Die werk dra die son. Met soveel fyn waarnemings word die binneste van en met vele emosie en woorde leeggeskraap. Dis asof twee gedigte daaruit kan skei, maar weer saamvloei. n Goeie gedig vir lekker vertolking.
CM2016-12-12Geen tong in geen kies. Dit is 'n vreemde opmerking vir iemand wat soek na die waarheid. As jy soek na waarheid het jy seker al gehoor van bewysreg. Dit is een van die eerste plekke wat jy aandoen as jy ernstig is met die soektog. F C Boot se kennis van '
Marie2016-12-12Nagmaal is ’n moet vir ’n kind van God. In die boek Johannes 6 as jy nie die bloed drink en die brood neem nie, het jy nie deel aan Christus nie. Daar was fariseërs en dissipels wat aanstoot geneem het en geloop het. Hulle sê dit was te erg.
Panda2016-12-12Beste FC Boot
Angus se standpunt as hy sê: "Dit is onmoontlik (tot dusver) om te weet wat voor die totstandkoming van die heelal was. Die wetenskaplikes is eerlik en sê hulle weet nie." is in die kol en in lyn met die Wetenskaplike standpunt.
In die t
Jaco Fourie2016-12-12Gail
Dankie vir jou respons, en ek respekteer jou siening, alhoewel ek nie daarmee kan saamstem nie. Angus, in 'n aparte kommentaar, noem wesenlik: Hoekom het God toegekyk toe jou man aangeval was, sonder om hom, sy kind, tot hulp te snel en daarna hom m