charlotte2016-12-07My seun het sy gr 10 wisk gedruip, ek is so moedeloos. Wat gaan dit hom help om wisk geletterdheid te neem? Watter beroepskeuses is daar? Hy voel so waardeloos. Ek weet nie hoe kan ek hom help nie.
Gail Starke Horne2016-12-07Hi Angus, jare gelede was my man aangeval in ’n beboste gebied en 27 keer met ’n mes gesteek, die pad was ongeveer 150m daarvandaan nadat hy gesteek was en strompelend na die pad toe het hy sy T-hemp uitgetrek en by een van die oop wonde sy eie hart g
Sarie2016-12-07Die wisselkoers wat jy so begeer was in sestigs daar gewees net nadat SA die statebond verlaat het. Daar was eintlik 'n artikel daaroor in die Time met niemand anders as Verwoerd se gesig op die voorblad. Glo dit as jy wil.
F C Boot2016-12-07Beste Angus
Jy rafel nou heeltemal uit en gryp na grashalms. Die woord 'science' kom van die Latynse woord 'scīre' - om te weet of te verstaan.
Nou wat het die wetenskap in sy ontdekkingsreis nou eintlik bewys? Niks meer as dat alles wat ontdek word, r
Judy0072016-12-07En nou behoort omtrent al die nuus wat op Suid-Afrikaanse TV afgespeel word aan ... tarrraaaa, die HUFFINGTON POST- Die pratende koppe. Ongelukkig kyk my ma die nuus en ek gaan nie haar borrel bars nie.
Annelie Botes2016-12-06Ag, liewe Elsa, jy het nie nodig om my te verdedig nie. Al wat mense my moet gun, is om sonder voorgee te leef en my werk uit te stal. Ek was nog nooit 'n tweegatjakkals nie. Een van die trofees in my lewe is dat mense by my kry wat hulle sien. Ek is nie
Hanno Visagie2016-12-06Lees gerus ook "Is Geloftedag nog relevant?" deur die NP van Wyk Louw Sentrum vir Gemeenskapstudies - http://www.npvanwyklouw.org.za/geloftedag-nog-relevant-christoff-van-wyk/
Jan Rap2016-12-06Natuurlik deel jy uit of plaas jy jou goed vir niemand om te lees nie? Of mag net dié lees wat saamstem met jou? Al klaar weer 'n teenstrydigheid - hoe gaan 'n ou weet hy stem saam of nie voordat hy gelees het?
Angus2016-12-06Beste FC Boot,
Sommer net jou eerste sin is ʼn bewys dat geloof en die wetenskap onversoenbaar is. Jy sê self dat geloof ʼn vaste vertroue is dat God sy beloftes soos in die Bybel opgeteken is, sal nakom.
Niks hiervan kan wetenskaplik bewys word nie.
J.M.Strydom2016-12-06Ek sou minder kosdemonstrasies verkies.Vir my het die woordfees nog altyd oor die Woord gegaan. Wyle minister Hendrik Schoeman het by geleentheid in die parlement gevra;"wil julle Vr--t of vlieg?"Wêreldwyd neem obesiteit toe. laat ons dus liewer op die g
Angus2016-12-06Beste FC Boot,
Poësie is beslis fiksie. Gaan lees die verwysing wat jy vir my gestuur het: dis die werklikheid gesien deur die oë van die digter. Geen gedig kan na verwys word as bewys van enigiets in ons wêreld nie, selfs nie eens 'n epiese gedig nie
F C Boot2016-12-06Beste Angus
In Lukas 11 vers 9 en 10 lees ek, sê Jesus:10 Weet julle, God is net soos hierdie vriend.(Vriend wat in die nag opstaan om sy vriend te help.)
Daarom sê Ek vir julle: vra en God sal vir julle gee. Soek en julle sal kry. (En waar moet 'n me
CM2016-12-06Die mensdom maak asof hulle nie weet wat waarheid is nie. Daar word al vir eeue gespook met "post-truths". Dit is 'n erfenis van versinsels van voorsate.
Andre Barnard.2016-12-06Ek lees die berig nou laat. Trump is president. Ons, die ware boere, wat in soveel nood is, besef hy gaan iets doen. Die swartes hier kan maar die "victim act" laat staan. Die wêreld word wakker. Ons word so gemoor en die mainstream media is stil. As ons
Karin Volschenk2016-12-06Baie opgewonde oor volgende jaar se Woordfees. Die program is fenomenaal en gaan 'n FEES wees.
Is die Woordfees boekie al beskikbaar? As dit is, waar kan ek een kry?
Hier is die volledige program: https://www.litnet.co.za/us-woordfees-2017-volledige-
Fiona Cupido2016-12-06Pragtig! Uitstekend ... jy’s enig in jou soort. Dankie vir die vertelling van jou lewensverhaal ... dit lewe beslis en borrel van geluk. Alle voorspoed en seën my vriend.
Myrtle Vergotine2016-12-05Sjoe! Dis baie potensiaal wat hier ten toon gestel word. Trotse Afrikaner met so baie onbeantwoorde vrae. Edwards beweer dat hy nie juis kommentaar lewer oor politiek nie, maar sy gedigte is deurgrond van sy politieke siening. Hy dra beslis baie van ons s
Meeka Masooa2016-12-05It is a travesty of justice that in a democratic South Africa the majority is still the underdogs. The African languages suffer the same devastating fate at the hands of white monopoly capital and its underling, the ANC government. What an abomination!
Angus2016-12-05Nog 'n bewys dat die Bybel herskryf moet word. Soek en jy sal almaskie vind. Klop en vir jou sal almaskie oopgemaak word. Bid en jy sal almaskie kry. (Vir Jan: 'almaskie' is in die woordeboek.)
Karien Polley2016-12-05'n Uitstekende, insiggewende boek. Geluk aan Elsabe Brits. Ongelukkig is die teks klein en wanneer dit op 'n groen of blou agtergrond gedruk is, moeilik leesbaar. Dis uiters frustrerend vir die leser.