Nie die waarheid nie. As mens kyk na die vordering in ingenieurswese die afgelope paar eeue het die regswese stilgestaan, dalk nog agteruitgegaan. Dit is duur - nie vir die gewone mens beskore nie - en sake wag vir ewig om afgehandel te word. Mens sou nou dink hulle sou intussen met skofwerk, korter (of geen) teetye ens al probeer het om sake vinniger af te handel maar nee, dinge loop soos harmansdrup in die winter. Ek twyfel of daar enige verbetering in die regswese sedert die Romeinse tyd is.
Kommentaar

Getuienis van onkunde.
Behalwe in die nuwe RSA.
Veral in die nuwe RSA.
GLAD nie in die NSA nie.
Die waarheid is ook relatief, net soos feite.