Jan Rap2016-12-02CM, wat probeer jy sê; wat is die onderwerp?
Evolusie of
die onnoselheid van die tentoonstel van meerdere kennis
die dwaasheid van gewaande meerderwaardigheid of
jaloesie op meerderes of
veragting vir die wat hulself as meerderwaardiges ag of wat?
F C Boot2016-12-02Beste Angus
Jy begin nou bontpraat want jy sê: 'n Kreasionis is iemand wat die Bybel letterlik vertolk. 'n Christen kan nie anders as die Bybel letterlik vertolk nie". Wat kan dit nou anders beteken dat 'n Christen 'n kreasionis moet wees en die Bybel u
Judy0072016-12-02Stem volkome saam. As mens nou by die waarheid uitkom is daar ongelooflike bronne. Is daar nog iemand hier wat CNN en al sy boeties kyk? Het iemand al gaan luister na Molineux, Paul Joseph Watson, Mark Dice, Cernovich, Milo Yiannopoulos, Ben Shapiro (so-s
Johannes Comestor2016-12-02Met Theodorus du Plessis is dit gelukkig anders gesteld as met sy eweknie op Stellenbosch. Al is daar tekens van groot selfbeheersing in sy skrywe is daar geen twyfel oor sy hartstog vir Afrikaans nie.
Judy0072016-12-02Taalgebruik is alles vir jou maar die duiwel in die detail pla jou min. Ek ondersoek ALMAL voordat ek enige media luister of lees. Volg die geld en kom by verskrikking uit. Ek is verstom oor die komplimente wat jy daardie mense gee. Het jy geweet Julian A
Jaco Fourie2016-12-02God bestaan ... God bestaan nie. Wat maak dit saak? Ek stem saam. Dit maak nie saak nie. Dit geld ook met die korrupsie-gesprek. Hierdie gesprek lok net 'n gesanik oor verval wat niemand hier op SêNet enigiets aan kan doen nie, en enige vorm van gesanik
Reusedwerg2016-12-02Sagrys. Jou waarneming is korrek. Die anti-Christe/mense raak elke dag al hoe meer bekkig en arrogant. Het jy al van die gesegde gehoor, 'n benoude kat maak benoude spronge? Hulle weet iets kom maar weet nie wat nie. Dit is die onsekerheid waarmee hulle s
Cornelia Fick2016-12-02Dankie hiervoor. Ek voel altyd onse slawe-verlede was begrawe want dit het mense ongemaklik gemaak. En omdat dit begrawe was, kon niemand sien dat baie van die apartheid laws daaruit gespruit het nie.
Phillip Collins2016-12-01Die VJ-reeks van die Valiant het eers in 1973 in Suid-Afrika uitgekom, soos wat ek onthou, vyf jaar na Verwoerd se dood; dus is dit 'n bietjie anakronisties dat die huishulp se man een sou besit.
Johann Basson2016-12-01Wat beteken "Gelykheid, Vryheid en Broederskap"? Wat beteken "Demokrasie"? Wat beteken "Grense, Gelykheid en Gemeenskap"? Hoe moet dit vergestald? Miljoene verskillende antwoorde. Wie is reg?
Feit is dat die ongebreidelde groei in die wêreldbevolking
Maria Snyman2016-12-01Interessant - vergelyk Andries Bezuidenhout se gedig "In Wellington brand ʼn klavier – ʼn verleentheidsgedig" en die warm gesprek wat dit aan die brand gesteek het. Skakel: http://versindaba.co.za/2016/10/26/andries-bezuidenhout-in-wellington-brand-n-kl
Pyrrho2016-12-01Louis, jy beweer dat Rohan nie sy "huiswerk" gedoen het nie. Nie juis 'n insiggewende opmerking, gegewe die feit dat die outeur dit in soveel woorde toegee nie. Jou daaropvolgende "raad" oor die bronne wat hy moet raadpleeg sou nie juis bydra tot die inho
Johannes Comestor2016-12-01Die Afrikaanse Taalraad kan gerus kennis neem dat hulle polities korrekte steun aan die mengeltaal Kaaps Standaardafrikaans kan ontsetel.
Breyten Breytenbach2016-12-01Beste Darryl,
Mens moet vra: hoeveel mense besef die impak en uitwerking van die opvoedings- en bekendmakingswerk waarmee jy besig is? Met die ruimtes wat jy met soveel toewyding en groothartigheid tot stand bring? Hoekom word dit nie méér gevier nie
Angus2016-12-01Beste FC Boot,
Nog nooit het ek beweer dat die Bybel letterlik vertolk moet word nie. Ek hou dan nog altyd vol dat dit mitologie is. Wat ek wel gesê het, is dat die Christen nie anders kan as om die Bybel letterlik te vertolk nie.
Kyk hoe haal jy telke
Jaco Fourie2016-12-01Die feit dat almal nie dieselfde waarheid deel nie en onderling daaroor hewig verskil, sê dat die waarheid nie gevind is nie, die dat agter elke "waarheid", die waarheid gesoek en nagevors moet word.
F C Boot2016-12-01Beste Angus
Jou hele stelling van:
"As jy sê die skeppingsverhaal van die Bybel is poësie, dan kom jy reg' en 'Ek probeer al van toeka se tyd om jou te laat besef dat dit, en trouens die hele Bybel fiksie is" is nog 'n verdraaiing van jou kant af, wan
Johan van Zyl2016-11-30Ek het "Storm" die eerste keer op Radio Tygerberg gehoor en dadelik was ek mal daaroor. Ek het toe nie geweet wie dit sing nie. Die tweede keer het ek fyn geluister wie die pragtige lied sing, EN toe julle ontdek! Behalwe vir julle diep lirieke is ek mal
Pyrrho2016-11-30Hoe "oorweldigend" die nuwe beleid aanvaar is, blyk seker nie uit die een statistiek wat nie tussen die hordes hierbo genoem word nie, naamlik die studente wat verlede jaar ten gunste van die ou beleid gestem het. Ongelukkig het die kommitee hierdie inlig
Rina Owen2016-11-30Ek het per ongeluk twee kaartjies bespreek vir die Woordfees: Hotel Malaria,Sat 4 Maart 20:30. Is bereid om dit aan iemand te skenk indien hulle dit in Pta kan kom afhaal.
Angus2016-11-30Beste FC Boot,
As jy sê die skeppingsverhaal van die Bybel is poësie, dan kom jy reg. Ek probeer al van toeka se tyd om jou te laat besef dat dit, en trouens die hele Bybel fiksie is. As Christene as Christene die wetenskap betree, en nie as wetenskapl