Liezel2016-11-28Jy kan by Unisa of universiteite swot. Daar is ’n paar instansies om van te kies. Ek het ECD by Skills Pro Fochville geswot en maak nou klaar. Dit is ’n twee jaar kursus met vier kontaksessies.
Jan Rap2016-11-28CM, almal weet van evolusie. Vir sommige is dit evangelie maar vir my is die storie vol gate. Dit beteken nie dat ek evolusie ontken of dink dat die aarde 6000 jaar oud is nie (ek het tog al gesê hy's 7478 jaar oud volgens my berekeninge).
F C Boot2016-11-28Aangesien jy sê "Biblical Archaeology se storie ken ek van voor tot agter." moes jy ook die artikel http://www.bibleandscience.com/archaeology/exodus.htm gelees het.
Die vraag is nou moet daar enige bewyse van die uittog gevind word? Die sesdaagse oorlo
LitNet2016-11-28Hallo Carla, hier is ongelukkig nie van die vraestelle beskikbaar waarna jy op soek is nie, maar ons voeg graag nuwe inhoud by wanneer ons weer toestemming daarvoor ontvang. Die wiskundevraestel en -memo is spesiaal deur die outeur vir LitNet opgestel. Gr
LitNet2016-11-28Hallo Marietha, ons het ongelukkig slegs die graad 6-vraestel hierbo beskikbaar. Hou die vraestelle-afdeling dop vir nuwe inhoud. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Johan Terblanche2016-11-28Hi Angus, die evolusieleer is nie ’n wetenskap nie, want wetenskap in sy reg neem niks aan as dit nie bewys kan word nie. Dis ’n geloof want jy moet glo, wetenskap sê daar moet minstens 150 miljoen mutasies wees tussen aap en mens en daar is nie een
Johan Terblanche2016-11-28Hi JC, poppespel is ’n nabootsing van die werklike lewe. Vir ons word kerke voorgehou as "die huis van die Here". Agter die gordyn waar ons nie kan sien nie is hulle wat die lyntjies trek. Die kerk met sy lidmaatskap, kleindoop, katkisasie en aanneming
F C Boot2016-11-28Beste Angus
Kom ons kyk na jou stelling dat 'n historiese persoon net 'n historiese persoon kan wees as een of ander geskiedkundige dit in sy weergawe van die geskiedenis opgeteken het en dan in besonder moet dit volgens jou ook gestaaf word, deur of 'n
Johan Terblanche2016-11-28Gepraat van Bybel oorskryf. Gaan google op 2016 new age bible.
Hulle is besig om n Bybel saam te stel wat evolusie-vriendelik, homoseksueel-vriendelik, pedofiel-vriendelik lastervriendelik, skindervriendelik ,owerspel-vriendelik, hoër-vriendelik is, ma
Judy0072016-11-28Koos jy is 100% reg. Die probleem is by al die ouetehuise en waar mens in 'n hospitaal wag word CNN op mens afgedwing. Hulle het 'n deal met al die semi-marxistiese landjies. Ek kon nie glo dat Tim du Plessis met Dawie praat een oggend en hy sê wragtag,
Ronelle Beukes2016-11-28Ek is ook baie bly oor my jare saam met gesiggestremdes, Rika. Hierdie skrywe is 'n pragtige getuigskrif vir ons blinde en swaksiende vriende. Ek het by Pionierskool, Worcester gewerk en baie lewenswysheid daar geleer. Onder andere om nie mense op gesigsw
lili2016-11-27Uitmuntende geskrewe feel oor ons en ons mense. Also wat ek will byvoeg is die ondankbare client wat nie kanseleer as hy/sy afspraak gehad het (verniet) om die bearded DNS te sien en nou kan daai plekkie nie aan daai ene free word wat bereid is om km te s
Marlize Leyden2016-11-27Ek was die stigtersredakteur vir Hoezit!. Die feite is verkeerd. Hoezit! se eerste uitgawe het reeds in Desember 2006 die lig gesien.
Midlife Mom2016-11-27Ek het die aand van die protesaksie by die parlement oornag in die Southern Sun Waterfront. Buite gewag vir die shuttle na die V&A. Pragtige jongmense het met ons aan die gesels geraak. Opsomming: Hulle is van die Oos-Kaap. Een of ander Council of Chu
Marina2016-11-27Ek hou van hoe jy dit stel. Ek dink Trump het nie die politieke retoriek-taal nie, en ek hoop hy word ook nie polities korrek nie. Retoriek sonder substansie laat jou versuip sonder dat jy dit besef. Retoriek is watertrap terwyl jy desperaat na 'n spaan s
Dr Jannie Botha2016-11-27'n Eerlike en aangrypende beskrywing van wat droogte eintlik beteken. Ons, stedelinge, wil hê die damme moet vol wees, maar ons verstaan nie die nood van mens en dier wanneer 'n wolkie so groot soos 'n man se hand nog nie sigbaar is nie.
Handre Brand2016-11-27Interessante navorsingsonderwerp. Die navorsingsgroep is egter beperk (N=10, en verteenwoordig net een bevolkingsgroep). Dit is faktore wat die geldigheid en veralgemeenbaarheid van die bevindings ongelukkig benadeel.
Nuuskurig2016-11-26F C Boot
Om hierdie uiters komplekse vraagstuk te benader is 'n groot uitdaging. Net soos enige vraag met die selfde komplekse natuur, lei enige benadering na nog meer vrae en die groot ding om in gedagte te hou is die moontlikheid dat daar dalk nie 'n d
Angus2016-11-26Beste FC Boot,
Ek het nog nooit Herodotus se werke onder oë gehad nie en sou dus nie kon sê hoe presies hy te werk gegaan het nie. Jy is die kenner van Herodotus, en behoort vir ons te kan sê. Ek sou sê dat hy eerstens van Griekse mitologie gebruik g
Angus2016-11-26Beste FC Boot,
Jy het dit mis; ek raak g'n vasgedraai nie. Ek soek enige bewys dat Christus bestaan het; dit maak nie saak of dit ʼn geboortesertifikaat, of skoen of pantoffel of liefdesbrief aan sy skelmpie, of selfs ʼn drol is nie. Solank dit onteenseg
Angus2016-11-26Beste Jan,
Aan jou skrywe hierbo is dit duidelik dat jy nie mooi begryp wat ʼn feit is nie. ʼn Feit is ʼn gegewe wat meestal op hierdie huidige oomblik (in die teenwoordige tyd) waar is. Die outentisiteit daarvan word meestal aanvaar sonder om ondersoek
Angus2016-11-26Beste Jan,
Ek weet nie wat 'n 'of so iets' is nie, maar ek weet wat 'n feit is, wat 'n begrip is, wat 'n opvatting is, wat 'n idee is, wat 'n mening is, en wat 'n konsep is. Ek verwar niks met mekaar nie, is sober van gebruike en helder van denke.
Vi
Trixie2016-11-26Onthou, dis "straigt" uers wat gay kinders het. En om vir daardie kind te vertel dat daar 'fout' is met hom of haar, oor 'n klompie verstokte ou ooms so 'besluit' het, is 'n skande.
Die bloed van elke enkele tiener wat selfdood pleeg oor hierdie kwe
Anoeschka von Meck2016-11-26Ek jubel en juig oor elke nuwe stem in Afrikaans! Baie dankie vir hierdie Klaas Welkom en ja, ons sien uit na die verhaal om te vervolg, asb! Pragtige titel ook.
Naas Viljoen2016-11-26Ons land se grondwet maak voorsiening vir geen diskriminasie op grond van geslag, ras, ens nie. So, gays kan maar trou en alles saam doen. Omdat dit strydig is met Die Bybel hoort dit nie in die kerk nie. Dus, hoekom trou gays nie maar in die landdroskant
W f2016-11-26My Vader her gesterf en bepaal dat sy kapitaal belê moes word en dat my stiefmoeder versorg moet word tot einde van haar lewe. Ons drie kinders is kapitaalbegunstigdes ten einde van haar lewe. Hulle is binne gemeenskap getroud. Dit was ’n gesamentlike
Louis Heynem2016-11-26Rohan, jy het duidelik nie jou huiswerk gedoen nie. Ek het eers gedink sommige van jou opmerkings is tong-in-die-kies of aspris aanvegbare stellings sodat jy 'n paragraaf verder dinge in perspektief kan plaas, maar tot my teleurstelling ontdek dat jou lig