Intelligensie 2017

  • 3
Vir doeleindes van eerbaarheid en geregtigheid moet almal leer en weet wat waar en waarheid is. Met die oorweldigende gewildheid en verheerliking van fiksie en ander bedenksels raak intelligensie verlore in die lawaai.
 
CM
  • 3

Kommentaar

    • Die mensdom maak asof hulle nie weet wat waarheid is nie. Daar word al vir eeue gespook met "post-truths". Dit is 'n erfenis van versinsels van voorsate.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top