Kommentaar

Die NG Kerk se U-draai oor die Rubicon

Marius Muller 2016-11-23 Menswaardigheid? Wat van God se Godheid? Die mens het geen regte nie, net genadige voorregte wat geensins verdien word nie. Voorwaar ’n geseënde dag as homoseksualiteit in begeerte en daad as sonde verklaar word. Ek sal nie volhardende homoseksuele men

Los die mier

Angus 2016-11-23 Ja, met woorde kan jy lieg dat die nete op jou kop bars.

Vermis – Jesus Christus

Angus 2016-11-23 Beste FC Boot, Ek het vergeet om te vermeld dat Herodotus juis die vader van die geskiedskrywing is. Hy het begin met geskiedskrywing waarin alles sistematies uiteengesit is, met verwysings waarvandaan die gegewens kom. Indien daar werklik iemand soos Ch

Vermis – Jesus Christus

Angus 2016-11-23 Beste FC Boot, Sparta is nie hier ter sprake nie, maar aangesien jy nou so aanhou: daar is baie duidelike bewyse dat Sparta wel bestaan het in oa opgrawings van erdewerk, en die murasies. As jy eendag Griekeland besoek, kan jy gerus na die ruïnes van Sp

Geagte Jahwe deur Willie Esterhuyse

Niel Cillié 2016-11-23 Waarmee Kobus in sy redenasie moet rekening hou, is om te beweer dat "God dood is" 'n bewering is wat impliseer dat hy geweldig baie moet weet. Hoeveel sou daar gevra kon word. Kom ons hou dit eers net op 'n materiële vlak. Kobus sou die volle fisiese un

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016

Marietjie Luyt 2016-11-23 Ghwar. Ploert. Koekieraakvatter. Soos in: Op sy goue troon sit die aangewese president: 'n ghwar, 'n ploert, die Koning van Id.

Afrikaanse universiteit skop nes in die Paarl

Cilliers van Niekerk 2016-11-23 Veels geluk, voorspoed, en dankie aan Akademia en sy stigter en eienaar, Solidariteit!

Los die mier

Angus 2016-11-23 Beste CM en Jan, Om julle twee menere se koppe so bietjie uit die groef van onveranderlikheid te lig, net die volgende: Alles is besig om te verander, en 'n mens kan feite op so 'n tydlyn plaas: feite wat vinnig verander links, na feite wat nooit of byn

Die direkte koste van die rent-a-riot #feesmustfall-veldtog: Wie befonds dit?

Walsiena Mort 2016-11-23 Inderdaad, Bettina, plus agents provocateurs op die personeel, die top-bestuur, orals. Dosente uit wie se kantoor strepe studente kom en skrik as hul iemand sien wat stil daar staan en fotostate maak by die masjien in die gang, omdat hul gesien is om uit

Weer oor RSG

Angus 2016-11-23 Beste FC Boot, Jirre, maar jy kan darem kwak praat! Groete, Angus

Persvrystelling: Slawevrystelling-viering

Hanno Visagie 2016-11-23 Die Afrikaner word toenemend met on-Afrikaanse vierings en funksies by oa die Kasteel en die Paarlse Afrikaanse taalmonument in die Wes-Kaap in die naam van "inklusiwiteit" uitgerangeer. Bestaan daar nog enige Wes-Kaapse Afrikanerorganisasies wat hieraan

Die NG Kerk se U-draai oor die Rubicon

Martie Potgieter 2016-11-23 Dit is sover ek weet die NG Kerk wat die gay mense wil akkommodeer. Die ander susterkerke en die Metodistekerk sover ek weet praat nie eers daaroor nie, wat nog te sê sal goedkeur. Nêrens in die Bybel is daar iets positiefs te sê oor gay persone nie.

Foto's: US Woordfees 2017 Programbekendstelling

Jeanne Henning Els 2016-11-23 Foto's wat insig gee. Dankie vir die deel, Naomi Bruwer.

Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)

Lenis 2016-11-23 Baie oulik! Het jy dalk ander vakke ook of net wiskunde?

Die NG Kerk se U-draai oor die Rubicon

Angus 2016-11-23 Beste Jean Oosthuizen, Nee, jy mag maar! (ek bedoel, skryf.) Groete, Angus

Kerk benodig ’n paradigmaskuif oor gays

Angus 2016-11-23 Beste FC Boot, Natuurlik sê die Bybel hoe God 'gemaak' het. Hoe het hy die hemel en die aarde gemaak? Hy het dit GESKEP. Hoe het hy lig gemaak? Hy het GESê daar moet lig wees. Verder het hy die lig en donker van mekaar GESKEI. Hoe jou 'fact and faith

Weer oor RSG

Angus 2016-11-23 Beste Pyrrho, Ek kan nie onthou dat ek iemand oor die vingers getik het omdat hy my insig oor die kruisbestuiwing van tale betwyfel het nie. Ek kan ook nie onthou dat ek voorgegee het dat my insig juis so belangrik is nie. Indien wel, vra ek om verskonin

Los die mier

CM 2016-11-23 Beste Angus Dit is soos om te verklaar dat elkeen sy eie waarheid kan hê.

Rooi in die reënboog

Melinda Smit 2016-11-23 Juliana, jy is 'n hartsmens, en skryf vir die hart - die trane loop vrylik oor die liefde vir my land, die hartseer vir my land ...

Die NG Kerk se U-draai oor die Rubicon

Rinus Mosterd 2016-11-22 Laat ons bly wees die NGK het darem weer vir 'n slaggie 'n u-draai gemaak terug in die rigting van die Bybel se waarhede rondom hierdie kwessie. Hulle het darem weer 'n bietjie verlore integriteit herwin.

Die NG Kerk se U-draai oor die Rubicon

Pieter 2016-11-22 Dit is so jammer dat die Heilige Gees gekoppel word aan sulke afskuwelikke dade, geen mens wat roem dat hy die Heilige Gees ken of as iets Heiligs ag sal met so 'n fabel die Heilige Gees wil opweeg. Wat word dan van die waarskuwings in die Woord van G

Vir Angus oor sy kommentaar onderaan my brief van 7 deser

Angus 2016-11-22 Beste Jan, Jou skrywe verskaf my soveel plesier dat ek dit weer gelees het. Sê my, Jan, hoe weet jy dat Afrikaans 'n grammatika het? Graag wil ek ook by jou weet hoe jy dink waar kom die sogenaamde Standaardafrikaans vandaan? Het dit sommer so gestanda

Weer oor RSG

Pyrrho 2016-11-22 Angus, Niemand betwyfel jou insigte oor die kruisbestuiwing van tale nie. Maar die sprekers van 'n taal het tog sekerlik die reg om te debatteer oor wat beter of slegter sal wees om oor te dra aan ons nageslagte. Ek betwyfel egter of die "Engels" waar

Los die mier

F C Boot 2016-11-22 Iets klop nie want elke sel bevat normaalweg 23 - 22. Lyk maar dieselfde in mans en vrouens, dit is net die 'sex' een wat in man en vrou verskil.

Los die mier

Angus 2016-11-22 Beste CM en Jan, Feite kan verander of julle dit nou wil glo of nie, en dis ʼn feit soos ʼn koei. So deur die jare is ek ʼn hele klomp feite die kop ingeprent, en eksamen daaroor geskryf. Feit: Pluto is die tiende planeet in ons sonnestelsel. (Deesdae

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Herman Binge 2016-11-22 Hierdie gesprek het nou heeltemal ontspoor. Kom ons laat dit daar.

Penis-aanbidding (Phallic worship)

Jaco Fourie 2016-11-22 Terloops Tiens, Kinders wat manlike hoere vir hulle vrugbaarheidsgod gewek het, was bekend as seuns en dogters van god (vrugbaarheidsgod). Klink die konsep nie bekend in die NT ook nie?

Kerk benodig ’n paradigmaskuif oor gays

F C Boot 2016-11-22 Beste Angus Wat sê die Bybel werklik? Die Bybel konstateer net een werklikheid. God het 'gemaak' finish en klaar. Maar dit sê nie hoe God 'gemaak' het nie en dit is waar die wetenskap inpas en 'n webblad soos 'fact and faith' 'n belangrike rol speel.

Vermis – Jesus Christus

F C Boot 2016-11-22 Beste Angus Ongelukkig kon ek weens ’n Telkom-opgraderingsprogram wat ses dae ipv twee geduur het jou nie vroeër antwoord nie. Jy is die grootste teleurstelling want jy is die een wat skryf: "Geskiedenisboeke moet ook die bewys daarvoor hê, soos bv Å

Los die mier

CM 2016-11-22 Angus, daar is 'n verskil tussen woorde en die werklikheid.

Penis-aanbidding (Phallic worship)

Jaco Fourie 2016-11-22 Tiens Neewat, ek sou definitief nie 'n fallus-aanbiddende priester, nog minder hoerpriester sou wou gewees het nie, want alle priesters van vrugbaarheids-godsdienste was eunuchs gewees soos die priesters van Cybel. Ek sou ook nie 'n manlike hoer in en

Die direkte koste van die rent-a-riot #feesmustfall-veldtog: Wie befonds dit?

Marius 2016-11-22 Bettina , baie dankie dat jy dapper genoeg is om hierdie kritiese vraag te vra. Hoewel dit oorwegend op omstandigheidsgetuienis en hoorsê gebaseer is, deel ek jou agterdog. By die laaste betogings op Stellenbosch het die betogers beslis 'n groot plasties

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)

LitNet 2016-11-22 Hallo Illze, hier is 'n skakel na 'n graad 8-wiskundevraestel en -memo: https://www.litnet.co.za/wiskundevraestel-en-memorandum-november-graad-8-seniorfase/. Ons het ongelukkig nie vanjaar se graad 8-vraestel van die Wes-Kaap beskikbaar nie. Hou hierdie a

Oor Jans Rautenbach se Jannie Totsiens

Nico Geldenhuys 2016-11-22 Ek het dit gesien! Daarom kan ek nie verstaan dat hy skynbaar nêrens in die boek, die fliek bespreek nie. (Tensy ek dit miskyk.)

toe vind ek jou

Susanne Pike 2016-11-22 Baie dankie!

toe vind ek jou

Gideon C du Toit 2016-11-22 Fantasties bewoord. 'n Mens verwag wat kom, maar is tog geskok die oomblik as jou vermoede bevestig word. Uitstekende gedig.

Vir Angus oor sy kommentaar onderaan my brief van 7 deser

Angus 2016-11-21 Beste Jan, Nog so 'n klompie waarby ek nie uitgekom het nie. Die term dooie taal word gebruik vir tale wat nie meer gepraat word nie, maar geskryf word, soos Latyn. Dit verloor nie woordeskat nie en kry ook niks by nie. Latyn kry wel woordeskat by soos b

Pass 'ie torch aan

Jeanne Henning Els 2016-11-21 Vroue van formaat. Baie geluk.
Top