Kommentaar

US Woordfeesprogram 2017: Toneel

Gogo de Bruin 2016-11-18 Ek kan nie wag nie!

Resensie: Amraal deur Marinda van Zyl

Leo Burger 2016-11-18 Hoor voorlesings op RSG, klink baie interressant met Afrikaanse stellings en ou spreekwoorde onbekend aan my. Klink na die ideale leesstof vir die paar los dae by die see aan die einde van die jaar.

Interview with Dilip Menon - on Learning Zulu and monolingual universities in South Africa

Erika Z 2016-11-18 As meer mense hierdie deurdagte en insiggewende siening van Menon kon verstaan, oordink en praktiese werklik kon maak sal ons almal ryker mense wees. Daar is geen eenvoudige manier om hierdie idees toe te pas nie, maar dit veroorsaak 'n gedagteskuif en m

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016

Schalk Boshoff 2016-11-18 Staatskaping

Hersenspinsels oor die Week van de Afrikaanse roman 2016

Celesté 2016-11-18 Ek kon die breinaalde hoor. Heerlike lees- en kykervaring. Dankie, Lien.

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016

Gwen Kruger 2016-11-18 Trompop.

The new section 145(9) of the Labour Relations Act – unique, but welcome

Rita 2016-11-18 Ek het 'n saak teen my vorige werkgewer, hule het my geretrence die dag wat ek van verlof af kom sonder kennisgewing. Die saak is aangemeld by die barganing council in Welkom, ek het ook die saak gewen. Nou wil hule die saak uitrek - is moedeloos.

Help us protest the ongoing intimidation at the SABC | Help ons protesteer teen die voortdurende intimidasie by die SAUK

Heleen de Klerk du Preez 2016-11-18 Ek ondersteun julle 100% Byt vas, dit is beter as om te verloor al is die stryd moeilik - dis nie net vir julle nie, maar alle regdenkendes in SA.

Oor Jans Rautenbach se Jannie Totsiens

Nico Geldenhuys 2016-11-18 Ek het hard gesoek in Leon van Nierop se boek "Daar doer in die fliek", maar kon nog nie 'n enkele verwysing na "Jannie Totsiens" daarin opspoor nie. (Ek sal wel dankbaar wees as iemand my na die bladsynommer kan verwys.)

Jonk en trots Afrikaans

Hanno Visagie 2016-11-18 Lees gerus ook die volgende berig, veral diegene wat so graag meewerk aan 'n taalverskuiwing na Engels - https://www.litnet.co.za/afrikaanse-universiteit-skop-nes-die-paarl/

Die media het ons almal by die anti-Trump beweging ingesleep

Judy007 2016-11-18 Rohan, ek is nie ingetrek deur media nie. Die media verloor nou alles wat hulle gehad het - hulle het nie meer onderrigkrag nie, hulle word nie meer geglo nie ens. Wat my verstom is dat mens nou ontsettend baie navorsings- en ondersoekmetodes het. Dan's d

Filosofiese waansin

Judy007 2016-11-18 Wat van ... om so besig te wees dat jy skaars kan gaan lê, dan lui die telefoon weer. Nie? Maar sonsit kan amper nie geklop word nie. Twee pole van die beste.

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016

Judy007 2016-11-18 Is dit om "ge-trigger" te word soos die SJW's? Afrikaans dalk - geontprop.

Los die mier

Angus 2016-11-18 Feite kan verander. Voor 1950 was dit 'n feit dat die mens 22 chromosome het. Voor ruimtereise was dit 'n feit as jy iets soos 'n koppie in die lug hou en los, dat dit val. Feite is belangrik, maar nie onveranderlik nie.

Afrikaanse universiteit skop nes in die Paarl

Handre Brand 2016-11-18 Ek is baie positief teenoor Akademia ingestel, en sien 'n uiters suksesvolle rol vir hierdie instellling in die toekoms.

Los die mier

Jan Rap 2016-11-18 Vlug na 'n mier sê jy? Wat beteken dit? Dis net in flieks soos 'Forest Gump' wat mense verhewe konnotasies aan enkellyn absurditeite heg; dit werk nie so in die werklikheid nie.

Los die mier

Jan Rap 2016-11-18 Angus, dit was nooit 'n feit dat die aarde plat is nie, want dis 'n feit dat die aarde rond is, 4,5 miljard jaar al.

Pass 'ie torch aan

Nanette van Rooyen 2016-11-18 Hierdie vroue dra onvoorwaardelik lig aan. Dankie dat julle ons inspireer.

Los die mier

CM 2016-11-18 Vlug gerus na 'n mier.

Die huwelik onder druk

F C Boot 2016-11-18 Beste Jaco Nee dit beteken nie dat ons maar kan aanhou sondig sodat die genade meer kan word nie,maar dat daar by elke gelowige 'n vaste voorneme moet wees om sy lewe in te rig volgens God se plan en nie willens en wetens te bly voortploeter nie. L

Die media het ons almal by die anti-Trump beweging ingesleep

Pyrrho 2016-11-18 Rohan, baie "kenners" kan baat by jou houding om nie voor te gee dat jy weet wat jy nie eintlik weet nie. Nogtans oorspronklik en meer prikkelend as die meerderheid stukke wat ek oor hierdie onderwerp gelees het.

Die antidemokratiese denkstroom by universiteite

Celesté 2016-11-18 Netjiese beredenering en handige terminologie in Afrikaans, dankie. Die Engelse terme word wyd genoeg in die media en in debatvoering gebruik sodat die artikel juis nie as akademikaans oorkom nie. Goed beredeneerd en insiggewend, ja.

Die huwelik onder druk

Angus 2016-11-17 Om na hartelus te kan sondig, moet jy 'n gelowige Christen word. Ay, there's the rub! (verskoon tog, Hamlet.)

Die goedheidsbedryf

Jan Rap 2016-11-17 Soos gedemonstreer deur diegene wat die kale keiser se wonderlike klere besing.

Los die mier

Jan Rap 2016-11-17 Praat jy van SA? Jy droom swaer.

Verorber deur fiksie en snert

Jan Rap 2016-11-17 Haal jy nou die mensdom hoogdrawend neer met woorde (die juiste ding waarteen jy preek)?

New Atheism

Angus 2016-11-17 Ons kan ook die paringsgebruike van die blou walvis debatteer.

Mors in die water

Jan Rap 2016-11-17 Soos wat? Spesifiseer.

New Atheism

Jan Rap 2016-11-17 Jy's reg Sagrys, soos ek al voorheen hier gesê het - die ateïste is se beheptheid met hulle sending is meer intens as die mees toegewyde Jehovasgetuie. Jaco gaap oor die korrupsie en net vandag hoor ek Bloemfontein kom tot stilstand oor die munisipalite

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)

Leon Gertse 2016-11-17 Hi Ann ek is opdoen na vraestelle vir graad 5 Wiskunde

Kerk benodig ’n paradigmaskuif oor gays

Gail Starke Horne 2016-11-17 Wel gedaan Trixie God het jou lief net soos jy is en jy is reg God maak nie foute nie, dink ook nie God stel baie belang in die 'vlees' nie maar wel dat ons in persoonlike geestelike verhouding met Hom is, ons is almal sondaars op een of ander manier (en

Die media het ons almal by die anti-Trump beweging ingesleep

conrad steenkamp 2016-11-17 Rohan, dis juis weens Trump se veldtog dat mens 'n oordeel oor hom kan fel, met of sonder die media.

Afrikaanse universiteit skop nes in die Paarl

De Villiers Hauptfleisch 2016-11-17 Binnekort sal geen universiteit in die RSA (behalwe Akademia) meer enige vak of graadkursus in Afrikaans aanbied nie. Kyk na die Appèlhof se uitspraak vandag met betrekking tot die taalbeleid van die Vrystaatse Universiteit - slegs Engels! Op sy beurt wo

Afrikaanse universiteit skop nes in die Paarl

Sharon Anderson 2016-11-17 Laat weet waar en hoe ek kan help!

Onderhoud: Toast Coetzer en Erns Grundling oor Weg Agterpaaie

Annoniem 2016-11-17 Ek die program agterpaaie vreeslik geniet omdat ek op Koës in my kinderjare grootgeword het en is nou woonagtig in die RSA. Ek was daar in Chris Lotter Laerskool en my ouers het hier in die vroëe negentigs gaan aftree in die RSA. Ek het baie familie ron

Kos wat jou na jou huis laat verlang: Dine van Zyl gesels oor Die Groot Boerekos-boek

Altha Claassen 2016-11-17 Hi Dine Ek is op soek na 'n resep wat op jou boerekos "show" op DSTV was: Dit was frikadelle met 'n heerlike uie kerriesous. Van was in die bak gegooi, dan die frikadell en dan weer van die uie kerriesous. Ek het dit al gemaak, maar kan net nie my h

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)

illze 2016-11-17 hallo almal ek soek 2016 se Graad 8 Western Cape Vraestelle my seun is volgende jaar graad 8 maar ek vra dit nou al aan sodat hy vroeg in die nuwe jaar kan begin leer deur die vraestelle asb

Kerk benodig ’n paradigmaskuif oor gays

F C Boot 2016-11-17 Beste Angus Nee Angus ek is 'n lidmaat van die NG-kerk en was voorheen 'n lidmaat van die ander twee susterskerke en is nog nooit weerspreek nie. Jy verlustig jou dus verniet, maar soos alles wat jy skryf getuig dit ook van jou onkunde in die saak.
Top