Judy007 2016-11-18 at 12:15 Wat van ... om so besig te wees dat jy skaars kan gaan lê, dan lui die telefoon weer. Nie? Maar sonsit kan amper nie geklop word nie. Twee pole van die beste. Reply
Kommentaar
Wat van ... om so besig te wees dat jy skaars kan gaan lê, dan lui die telefoon weer. Nie? Maar sonsit kan amper nie geklop word nie. Twee pole van die beste.
'n Bewys dat filosofie net so nutteloos is as teologie.
Die mens se verstand het min om op trots te wees.