Angus2016-11-21Beste Jan,
Dis ʼn ou laai van jou om eers ʼn paar dae te wag voor jy antwoord. Dan kan jy mos lekker verdraai sodat dit jou pas.
Ek het nie gesê jy wil my in ʼn hoek dryf nie. Hier is my presiese woorde: “Ek is eintlik bly dat ek die glipsie gemaak h
Desiré Klopper2016-11-21'n Uitnemende skryfster!
Susanne mag ons en ons nageslagte nooit ophou om jou feesmaal van woorde te geniet nie!
Skryf gedurig, ons wag gretig.
Angus2016-11-21Beste Jan,
Feite is mensgemaakte idees, soos hipoteses, wette, en teorieë. Daar kon dus nie 4,5 miljard jaar gelede enigeen van die vier bestaan het nie. Dit was vir die mensdom eens 'n feit dat die aarde plat is. Met die wetenskaplike kennis wat ons no
Gert Rautenbach2016-11-21Ek het nie die boek nie, maar Leon van Nierop lys dit as een van die top 10 flieks in Afrikaans.
https://www.litnet.co.za/us-woordfees-2016-daar-doer-in-die-fliek-deur-leon-van-nierop/
Estelle Diederiks2016-11-21Ek wil graag inligting hê oor die bemarking en verkope van boeke. Dagbreek Uitgewers is tans besig om my boek te druk, maar die verkope en bemarking is die belangrikste en moeilikste en meestal die skrywer se probleem. Baie dankie.
Eva is Nie 'n Nagedagte van die Here Nie2016-11-21Judy, feminisme het onstaan om vrouens se keuse van hoe hulle hulle eie lewens wil lei voorgeskryf was deur die patriargie. Dit het altyd gegaan oor keuses hê. As jou familie vir jou alles is, en dit al is wat jy in belangstel, is dit reg so. As ek verki
Eva is Nie 'n Nagedagte van die Here Nie2016-11-21Annatjie Kruger, hoe dink jy word ongewensde swangerskappe geskep? Deur mans wat hulle vergryp aan vrouens wat nie hulleself kan verdedig nie.
Jan Rap2016-11-21'n Koppie val nog steeds as jy hom los, dis 'n feit so ook die feit dat die aantal chromosome na 1950 nie verander het nie. 'n Wan-, of verkeerde, opvatting verander nie die feite nie. Terloops, laaank voor ruimtereise het mense al geweet jy kan iets in
Angus2016-11-21Beste Jan,
Het jy al ateïste gesien wat op hoeke van strate staan, en by mense se huise aanklop om traktaatjies oor ateïsme te verkwansel? Al wat ateïste doen is om hulleself te verdedig teen die aanslae van die geloof wat dreig met die duiwel en die
Angus2016-11-21Beste FC Boot,
Ek verlustig my in niks, en ek is nie so onkundig nie. Ek ken die lang pad wat die kreasioniste al geloop het. Hulle hoofdoel was aanvanklik om Darwin se evolusieteorie verkeerd te bewys. Toe dit misluk, het hulle van strategie verander me
Pieter Oberholzer2016-11-20Hierdie is 'n uitstekende verhaal waarmee baie ouers kan assosieer. Dis goed geskryf, sonder omhaal van woorde en die storielyn skep spanning tot by die ontknoping aan die einde.
engemi ferreira2016-11-20Wannie, al wat ek op die oomblik raaklees in jou logiese en behoorlike uiteensetting van die verloop is glad geen wenproses vir die taal wat oënskynlik as 'wenner' uit die stryd tree nie. Die Engels wat op die stadium gebesig word is nog ver van 'n akade
Eva is Nie 'n Nagedagte van die Here Nie2016-11-20Ek glo dit nie. Dit staan hier swart op wit maar ek glo dit nie. Die wêreld is duidelik nie gereed vir verligting nie, in die metafisieke bedoeling en andersins. Die graad van morele onvolwassenheid wat hier ten toon gestel is, is skokkend. Marita van de
Desiré Klopper2016-11-20Iemand het eendag gesê, Susanne is die nuwe Ingrid Jonker.
Ek dink egter sy is Susanne Pike! Niemand kan haar styl en ongelooflike beskrywende nuwe woorde wat jou onmiddellik presies die beeld laat ervaar, nadoen nie!
Susanne Pike is in 'n klas van h
Marna2016-11-20Ek bly al meer as 26 jaar in Amerika. Komende van SA, was ek altyd baie geïnteresseerd in politiek. Maar na die George Bush gemors, het ek alle belangstelling in enige politiek verloor. In die ou dae in SA (1960 - 1975), het ons altyd aanvaar die politic
Rita2016-11-19My man het ‘n rug-operasie so 26 jaar terug gehad. Nou het hy konstante pyn in die laer rug. Hy verloor gewig; sy linkerbeen is dood vanaf die heup tot by die knie. Hulle het x-strale geneem en daar is wit kolle op die been. Die rug trek ook oor na regs
JC2016-11-19Paulus sê in Romeine 1 van sodomie dat hulle wat dit doen en ook hulle wat dit goedkeur verdien die dood. Hy stel dit ook duidelik in konteks dat hulle hul moet bekeer. Die Bybel is duidelik dat dit sonde is en niks anders. Die NGK dwaal en is so ver van
Monica Hammes2016-11-18While reading this thoughtful piece I once again asked myself "Who is stopping us/them?" Too often one gets the impression that someone out there must give permission or must abdicate or whatever before we/they can start picking the low hanging fruit of d
Lua.2016-11-18Shooo baby shoooo ek is weereens trots op ju en well dankie vr die uitlaating van die gevoelens wat ons geshare het ek wiet da is mense wat nie vannit hou ni ma os moet vr n slag meka help en kla ... Eks trots op ju livy vanni rive ...