Kommentaar

Los die mier

CM 2016-11-15 Angus, dit was nog nooit 'n feit nie. Dit was nog altyd 'n versinsel.

Kerk benodig ’n paradigmaskuif oor gays

F C Boot 2016-11-15 Beste Trixie Nee dit is verkeerd om te sê God het my so geskape en daarom is ek so. Nee die mens het tot stand gekom deur die natuur wat 'n uitvloeisel is wat 'n wonderwerk wat biljoene jare gelede plaasgevind het. Hierdie natuur is nie volmaak nie, da

Trump in die Wit Huis: hoe beïnvloed dit Suid-Afrika?

Daantjie Maartens 2016-11-15 Ek lees 'n plasing slegs tot daar waar iemand praat van 'op' n stadium.

Vermis – Jesus Christus

F C Boot 2016-11-15 Beste Angus Jou skrywe begin nou grens aan histerie, want dit lyk my jou gewete begin jou pla. Daarom skryf jy: "Natuurlik pla die Jesus-vent my. Dominees, ouderlinge, diakens, Jehovas, almal trap my drumpel stukkend om my te kom vertel hoe sondig ek i

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Judy007 2016-11-15 Almal kyk rolprente en niemand druk hulle ore toe vir die MotherF...s en openlike seks ens nie. 'n Video wat deur Billy Bush versprei is, waarin 'n man iets teenoor ander mans sê en hulle praat saam is maar wat dit is. NIEMAND van ons is bo 'n ander nie.

Kerk benodig ’n paradigmaskuif oor gays

Jaco Fourie 2016-11-15 FC Boot Jou onvermoë om 'n eenvoudige vraag met 'n eenvoudige antwoord te verwoord, verstom my gedurig. Na 'n lang relaas het jy hierbo tog uiteindelik beken dat: Moses het nie Genesis of Levitikus geskryf nie, dus kan die twee boeke nie gesaghebbend a

Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)

LitNet 2016-11-15 Hallo Tinus! Ons is bly dat die vraestelle jou help. Kyk bietjie by ons skole se vraestelle-afdeling wat alles hier beskikbaar is. Hier is 'n skakel daarheen: https://www.litnet.co.za/category/notas-toetse-en-vraestelle/. Rol ondertoe en as jy by die onde

Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)

LitNet 2016-11-15 Hallo Danielle, skuif die pyltjie op jou rekenaarskerm tot bo-op die rooi skakels met die woorde "Wiskunde-vraestel (graad 4) in PDF". Klik daarop en die vraestel sal self op jou rekenaar oopmaak. Onderaan hierdie vraestel-skakel is daar ook 'n skakel om

Vermis – Jesus Christus

Jaco Fourie 2016-11-15 F.C. Boot Angus skryf: "Elke keer as jy hier op SêNet tik, bewys jy jou onkunde." Nou waar kom jy daaraan dat ateïste nie saamstem nie?

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Judy007 2016-11-15 Ek dink nie iemand het jou 'n vlugteling genoem nie - hoekom sou hulle? As ek kan weg sal ek. Die gesprek het hier gegaan oor TRUMP. My mense is almal landuit omdat ons nou niemand meer ken wat nie iewers 'n geweer of ander wapen teen hulle gehad het nie

Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 2, November 2014

LitNet 2016-11-15 Hallo Louie, ek is bevrees ons het nie spesifieke jare se vraestelle hier beskikbaar nie. Die algemene hersieningsvraestelle gee jou wel 'n aanduiding van wat jy vir eksaminering in jou graad moet weet. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Pass 'ie torch aan

Fredna Moses 2016-11-15 Dis wonderlik man, altyd goed om te lees hoedat mense betrokke raak en tyd opoffer om ander te help. Ek is nog baie jonk maar 31 jaar oud en dis hartroerend en hartseer om te aanskou hoedat baie dinge verkeerd gaan in ons gemeenskappe. Ons kan net dankie

Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)

Liezel Louw 2016-11-14 Baie dankie vir die handige vraestelle. Gaan baie help met eksamenvoorbereiding.

Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 2, November 2014

Louie Arendse 2016-11-14 Ek soek n Afrikaans vraestel papier 2 van laas jaar november 2015

Pass 'ie torch aan

Rowland Hermanus 2016-11-14 Baie trots op Al die dames veral op my suster Mandy. #Never forget your roots#

Vermis – Jesus Christus

Angus 2016-11-14 Beste F C Boot, Jy droom maar net dat ek kastig in ʼn hoek geverf is, en dit omdat jy nie behoorlik lees wat ek skryf nie. Kom ek verduidelik maar weer. Daar is absoluut geen teken, geen spoor wat bewys dat Jesus gelewe het nie. Ek noem maar net voorbeel

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Mariette Hammann 2016-11-14 Hoor, hoor!

Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)

Danielle 2016-11-14 ek sien nie die vraestel nie, is ek nou blind kan iemand my help om te se waar moet ek oopmaak

Pass 'ie torch aan

Lien Botha 2016-11-14 Wat 'n inspirasie! Geluk en dankie vir die beriggewing.

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Marita 2016-11-14 Absoluut, meneer Kobus. Ek sê mos in my inleidende paragraaf ek is 'n politieke buitestander wat nie langer kon stilbly nie. Ek verwag nie dat jy - of enigiemand anders - met my saamstem nie.

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Marita 2016-11-14 Dankie, Herman, ek waardeer jou reaksie. Ek is al so moeg vir valse beskuldigings oor my 'vlugtelingskap' wat opduik elke keer as ek kommentaar lewer op enigiets wat iewers op aarde gebeur, dat ek nie meer die krag het om daarop te reageer nie. Ek het we

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Marita 2016-11-14 Rêrig, Judy, as ons die woord 'krimineel' moet rondgooi, het Trump meer as Clinton gedoen om dit te verdien. Haatspraak is nogal 'n ernstige kriminele oortreding.

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Jana123 2016-11-14 Uiteindelik - iemand wat verder kyk na wat die realiteite is wat ons in die gesig staar. Albei hierdie kandidate was uiters onaantreklik en het hulle elkeen soveel geraamtes in die kas dat hulle letterlik hulle eie spookhuise kan opsit. Van di

Trump in die Wit Huis: hoe beïnvloed dit Suid-Afrika?

Trixie 2016-11-14 En DIT is hoe Fascisme vatplek kry ... "Fascism begins by promising to make the country strong again, to restore pride. It wants to help, it wants to build a better country, it wants to improve your life. It wants to challenge a corrupt establishment an

Death of a ladiesman

Sunita Keyser 2016-11-14 Liewe Leonard Jy het mense se universele drome en verlangens vasgekoop in jou musiek. In jou eeu het jy 'n paaltjie geplant vir die romantiek. Wat vir altyd sal bly staan en nuwe woorde sal roep ... soos in hierdie gedig.

Kerk benodig ’n paradigmaskuif oor gays

Trixie 2016-11-14 Die ENIGSTE en GROOTSTE GEBOD is hierdie: "Jy moet jou HERE GOD LIEFHÊ met jou hele hart, siel, en verstand, en jy moet jou NAASTE LIEFHÊ soos JOUSELF" Die NG-Kerk gooi hierdie GEBOD heeltemal weg met hulle ondeurdagte besluit. Lees hom bietjie van agt

Kerk benodig ’n paradigmaskuif oor gays

F C Boot 2016-11-14 Beste Jaco Kom ek maak dit vir jou kinderlik eenvoudig want dit lyk vir my jy het geen idee of benul nie wat ek aan jou verstand probeer bring. 1.Oor wat kan ’n mens skryf? Jy kan slegs skryf daaroor wat jyself beleef het en waargeneem het of dit wat

Visekanselier Adam Habib se perspektief oor die studenteprotes

Ian Raper 2016-11-14 Mens is bly prof Habib veroordeel die ongemagtigde optrede "namens" studente wat nie geraadpleeg nie, ook die taktiek van geweld en oneerlikheid en 'n onwil om bindende besluite/ooreekomste op skrif te stel. Dis veral verblydend dat daar ook besin gaan wo

Kerk benodig ’n paradigmaskuif oor gays

Trixie 2016-11-14 "Eers gegee en weer geneem het erger as 'n dief gesteel."

Death of a ladiesman

Estelle Bruwer 2016-11-14 Dis 'n pragtige gedig: kosbaar. Baie dankie!

Death of a ladiesman

Linda 2016-11-14 Pragtig gesê.

Los die mier

Angus 2016-11-14 'n Feit is ook maar net 'n feit solank 'n feit 'n feit is. Dit was eens op 'n tyd 'n feit dat die aarde plat is.

Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)

Tinus jacobs 2016-11-14 Baie dankie vir die insette en vraestelle wat julle plaas, maak ons werk as ouers baie makliker. Wil graag weet of daar ook vir die ander vakke oefen vraestelle is, soos NW, SW LV ens. En waar kan mens dit in die hande kry?

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Marietjie Luyt 2016-11-14 Hallo Judy. Al wat my absoluut interesseer, is dat klimaatsverandering, indien enigsins moontlik, gestop moet word. Trump glo sonder rede in sy eie insigte hieroor. Iemand verwys iewers na ''magical thinking". Oor hy dink iets is so, is dit so, reken hy,

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Mattus met de BSA 2016-11-14 Een Parijse linkse salonschrijfster van ZA-se komaf, die met alles saamstem wat de afhankelijke (want gesubsidieerd) media ons moet doen geloven !

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Judy007 2016-11-14 Definitief - en so kom alle leuens ook gelukkig tot 'n einde. Hierdie oordonderende klanke wat ons almal tot stilte boelie. Ek WIL na my man en my seuns kyk. Dit is vir my lekker en wanneer daar geluide buite is of 'n bottel oopgedraai word ... tel NET hu

Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)

Lizette van Dijk 2016-11-14 Wow, baie baie dankie. Dit gaan my patroon baie help om gereed te wees ...

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Judy007 2016-11-14 Het wragtig nie geweet die Afrikaners van nou is so ver links nie en dit het NIKS (IN HEMELSNAAM) met ras te doen nie. NIKS! Die nuwe SJW-feminisme vernietig ons jong wit seuns. En dis meestal WIT VROUE wat daaraan verbonde is. Gaan kyk op Youtube onder S

Eva, nee, Krotoa se Afrikaans

Livy 2016-11-14 Hallo Wim, nou wat het ek dan gesê wat soe 'onsin' is? Ek's bly om te hoor julle is oek amal Khoi-afstammelinge. Nog meer riede hoekom ommie te stry nie, reg? Lekke dag ...
Top