Kommentaar

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Wian 2016-11-12 Goeie antwoord Gerhard! Marita raak die grootste klomp bog kwyt - spul liberalistiese mainstream snert.

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Nicky Rademeyer 2016-11-12 Ons situasie as die middelklas is miskien ‘n bietjie soortgelyk as die van Amerika, tog ook veel anders en meer kompleks. In Amerika is die middelklas hoofsaaklik wit. Hulle voel verontreg omdat regstellende aksie hulle direk benadeel. Regstellende aksi

Trump in die Wit Huis: hoe beïnvloed dit Suid-Afrika?

Tommy 2016-11-12 Die Suid-Afrikaanse regering pleeg bedrog met miljarde rande, Zuma is teenoor niemand verantwoordbaar nie. Neem jy Trump kwalik as hy nie meer geld op die manier wil mors nie? Ek sal nie my hardverdiende geld in hierdie bodemlose put mors nie. Bettina di

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Kobus 2016-11-12 En dit mev van der Vyver is ook maar net 'n persoonlike mening wat geen punte tel nie.

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Gogo de Bruin 2016-11-11 Dis verbasend hoeveel kommentaar hier is van “Gee die man 'n kans” asof ons hier praat van 'n eilandstaat in die Stille Oseaan wat pas afgestig het. Hallo - dis die sogenaamde leier van die vrye wêreld van wie ons praat. En moet ook nie te veel peil

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Ernest Viljoen 2016-11-11 Feit: 1) Amerika kry ’n nuwe president. 2) Demokraties verkies ... en het Hillary ’n behoorlike pak slae gegee! 3) Daar was vyf vorige mense wat Amerika se President was sonder "ervaring as politikus". 4) Donald Trump is die man vir die daad ... n

Hersenspinsels oor die Week van de Afrikaanse roman 2016

Trisa Hugo 2016-11-11 'n Heerlike kultuurreis!

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Kaalvoet Klong 2016-11-11 Die oorwinning van Donald Trump is net bewys dat elke individu wat vir hom gestem het voel hulle het rede om so te doen. Om spreekwoordelike klippe te gooi na politikusse en politieke party, hetsy betrokke by die verkiesing of nie, gaan nie die situasie v

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Gerrie 2016-11-11 Trump het regverdig 'n groot oorwinning behaal / glo as hy behoorlike raadgewers saam met hom het kan hy in hierdie deurmekaar wêreld suksesvol wees en kan hy vorentoe in gewildheid toeneem! Gee hom 'n kans!👍🤔 net TRAGIES dat die 911-storie nou we

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Erns 2016-11-11 Die meningsvormers en die media stel my teleur met 'n oppervlakkige eensydige opinie. Daar was meer agter die verkiesing gewees as net 'n stem vir Hillary of Trump, dit wys na 'n verset teen die 'establishment' waarvan Hillary 'n simbool geword het (Bengh

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Jaco Fourie 2016-11-11 Wat heeltemal uit die prentjie hierbo verlore is, is dat met Trump se verkiesing is die opbouende moontlike kernoorlog tussen Rusland en die VSA vir 'n wyle afgewend. Hillary het te kenne gegee sy sal nie daarvan wegskram nie. Trump is bereid om betrek

Amerikaanse verkiesing

Jaco Fourie 2016-11-11 Chris Ek is seker jy verwoord die gevoel wat by menigtes die geval is, en is nie polities korrek genoeg om daaroor te swyg nie, nl: "Om na die tyd jou te verlustig is altyd lekker. Ek verlustig my in die eier wat in die media se gesigte ontplof het"

Gee jou hart vir Richmond

Laetitia Wolmarans 2016-11-11 Ek is so trots om te sê my wortels lê in hierdie pragtige Karoo-dorp. Baie dankie vir en baie geluk met die raak skrywe, Valda. Richmonders is raakvatters en my ouers, Hans en Truida Loots was ook waardige, hardwerkende, liefdevolle Richmonders vir meer

Onderhoud: Toast Coetzer en Erns Grundling oor Weg Agterpaaie

Belinda 2016-11-11 Waar het julle oornag langs die Oranjerivier op pad Namibië toe?

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Çhris 2016-11-11 Hi Marita, Susan Sarandon is 100% correct. She has always maintained that she is not going to vote for Clinton just because she is a woman. Watch some of Sarandon's interviews and you will see that she endorsed Bernie Sanders - a candidate whose poli

Toerisme vraestelle: November 2011

LitNet 2016-11-11 Hallo Erika, ons het ongelukkig nie op die oomblik toerisme-vraestelle beskikbaar nie, maar kyk gerus in ons vraestelle-afdeling wat daar reeds is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Nella Liebenberg 2016-11-11 Ek is 'n Suid-Afrikaner wat ook Amerikaanse burgerskap het. Ek het vir Trump gestem. Julle almal wat buite Amerika staan het ongelooflik baie opinies oor 'n land en 'n verkiesing met inligting wat julle maar net op TV en die internet kry. Kom ek sê jull

Lankal lewenslank beduiwel

Angus 2016-11-11 Jan Rap soek al ewig na die andersom, en dan is sy andersom maar ook net eendersom.

Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)

Elna Coetser 2016-11-11 Baie dankie vir die Gr 4 Wiskundevraestel van 2016/11/11. Dit gaan baie help om te sien hoe die jaareindvraestel gaan lyk.

Graad 9-wiskundevraestelle en memorandums (November)

LitNet 2016-11-11 Hallo Anita, hou asseblief ons vraestelle-afdeling dop vir nuwe hersieningsinhoud wat so gereeld moontlik bygevoeg word: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Foto's: Leesfees 2016

Gaireyah Fredericks 2016-11-11 Hierdie was my eerste, maar dit was so 'n belewenis. En die dorp, Prins Albert so ryk aan antieke geskiedenis.

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

LitNet 2016-11-11 Hallo Surina, jy kan ons vraestelle-afdeling dophou vir nuwe inhoud wat gereeld bygevoeg word. Die meeste vraestelle in hierdie afdeling is in Afrikaans beskikbaar: https://www.litnet.co.za/category/notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoud

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre fase)

LitNet 2016-11-11 Hallo Sita, ek is bevrees ons het nie op die oomblik graad 4 se HT-vraestelle beskikbaar nie, maar ons voeg gedurig by wat ons kan. Hier is nog graad 4-wiskundevraestelle wat nou beskikbaar is en vandag op die vraestelle-afdeling bygevoeg word: https://ww

Kerk benodig ’n paradigmaskuif oor gays

Jaco Fourie 2016-11-11 FC Boot Kom ons maak die saak vir jou eenvoudig. Beantwoord net die volgende vrae eerlik sodat die leser kan sien wat jy omtrent die saak dink, sonder 'n ellelange relaas: 1. Het Moses Genesis en Levitikus geskryf, indien nie, wie dan? 2. Wat die outeu

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Daantjie Maartens 2016-11-11 Uhm ... Toe skielik wys die ware kleure van ons kumbaiya-kleuterkoor waartoe hul in staat is, in verset van 'n demokratiese proses/uitslag? Wys jou: Libtertjies se moraliteit oor 'fair play' strek ook maar net so ver, 'pending' van hoe die wind waai.

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Daantjie Maartens 2016-11-11 Absoluut. Die spul liberale 'vrydenkers' was so op-gesyche in hul misleide sespoel van skeefgetrekte propaganda, hul bodem het behoorlik uitgeval.

Die huwelik onder druk

Jaco Fourie 2016-11-11 FC Boot Jy skryf: "Jesus het Moses se skeibrief nie onthef nie". Hy het definitief die skeibrief afgekeur toe Hy in dieselfde asem gesê het: wat God bymekaar gebring het, mag nie geskei word nie, en dat die geskeide (soos FC Boot) egbreuk pleeg met elke

Koos van der Merwe doen Leonard Cohen in Afrikaans

Jacques Wessels 2016-11-11 Het gisteraand na Koos in George gaan luister en dit was wragtig ongelooflik goed ... en om met die uitloop te verneem dat Leonard Cohen ons verlaat het sal my nog vir jare by bly. Dankie manne!

Vermis – Jesus Christus

F C Boot 2016-11-11 Beste Angus Jy hou daarvan om jouself in 'n hoek te verf. Kyk nou wat skryf jy: "Ek het geen voorskrifte voorgeskryf vir die bestaan van iemand nie. Ek het gesê daar is geen teken van Jesus dat hy bestaan het nie, nie ʼn geboortesertifikaat, of graf, of

Jonk en trots Afrikaans

Henri Craemer 2016-11-11 Afrikaans word deur INSEAD (een van die top nagraadse besigheidskole in Frankryk) as internasionale taal erken. Waarom sal Afrikaans dan bedreig voel tov bestaansreg?

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Marius 2016-11-11 Marita - jy klink ongelukkig soos die kieskeurige ma wie se dogter, teen haar wense en beterwete, 'n seun van die verkeerde kant van die spoorlyn gevra het vir haar matriekafskeid, by haar spogskool. Ja, die duiwel is beslis los! Jy dink honderd en een v

Feite wat bewys is

Angus 2016-11-11 Fiksie wat met woorde geskep word en letterkunde is Grieks vir F C Boot.

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Mattus met de BSA 2016-11-11 Gerhard, ik zou het niet beter kunnen verwoorden, top !

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

p. uys 2016-11-11 Toemaar Marita jong. Ek dink dis die ouer tannies en ooms van Amerika wat so outyds is. Die kids of America sing 'n ander deuntjie. Veral die jong vroue van Amerika ... Die wêreld kannie agteruit nie en die jeug is die toekoms. Intussen, as Trump NIE die

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Paul 2016-11-11 Jy is reg Gerhard. Ek hoop net nie hy is eintlik maar in dieselfde Zioniste-kamp as Hillary en al die ander nie. Kommunis Lenin het eenmaal gesê: "Die beste manier om die opposisie te beheer - is om hulle self te lei..." DIE Nuwe Wêreld Orde druk voort.

Vermis – Jesus Christus

Angus 2016-11-11 Beste Barbara Theiring, Toevallig het ek nie net van prof dr Barbara Theiring gehoor nie, maar ook genoemde boeke gelees. Ek het ook Josh McDowell se "New Evidence", Lee Strobel se "Case for Christ", Ahmed Osman se "Jesus in the house of the Pharaohs", T

Feite wat bewys is

F C Boot 2016-11-11 CM Wetenskap sê jy - weet jy ooit wat die woord beteken of is dit fiksie vir jou? LOL

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Herman Binge 2016-11-11 Wie het land-uit gevlug?

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Judy007 2016-11-11 NET SO Mattus, ek stem! Maar ongelukkig is dit hier ter plaatse te laat. Ek het elke woord wat uit Trump se mond gekom het geleer en bestudeer. Ons het grootgeword met hierdie man op TV. Dis 'n goeie mens en 'n mens van VREDE. Geen meer (HOPELIK) verwoest

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre fase)

Sita 2016-11-11 Ek is opsoek na graad 4 Afrikaans HT vraestelle.
Top