Angus2016-11-10Beste FC Boot,
Dit lyk my jy verstaan nie Afrikaans nie. Ek sou dit in Engels aan jou kon verduidelik het, maar ek weier om hier op SêNet Engels te skryf. Lees asseblief mooi stadig en as jy nie verstaan nie, gaan soek iemand om jou te help.
Ek het gee
Hein2016-11-10Wonderlik gestel. Ek het vanoggend hier in Bangkok my seun met 'n swaar hart wakker gemaak, sy nuwe wêreld nou, en op pad terug na ek hom by die skool afgelaai het, gedink aan toe ek jongmens in Europa was, toe die muur getuimel het, die einde van die ko
F C Boot2016-11-10Beste Bettina
Wat jy skryf is eenvoudig nie waar nie. Trump se immigrasie-beleid is bv eenvoudig daarop gemik om die stroom onwettige immigrante te verminder. Ek weet van twee Suid-Afrikaners wat ook nie kon kwalifiseer nie.
Die dae is verby dat Amerika
Jaco Fourie2016-11-09Vir die leser:
FC Boot sal homoseksualiteit as sonde veroordeel, op grond waarvan? Hy weet nie, dus kwoteer hy Lev 18, en in dieselfde asem sal hy sê dat God dit nie kon gesê het nie, want Lev 18 kom nie van God nie, want Lev 18 verteenwoordig nie die
Anoniem2016-11-09Bettina
Ek hoop regtig ek kan die reg oordra sonder dat jy of iemand dink ek is maar net nog ’n Trump-ondersteuner. "Charity" stop by jou eie huis. Ek glo dat Amerika die afgelope tyd onder Obama agteruit beweeg het en geensins ekonomies iets positief
Marius2016-11-09Bettina, jou totale afkeur van en vooroordeel teenoor Trump is opmerklik - veral voordat hy nog as president 'n kans gegun is om sy voet verkeerd te sit. Ek dink jy gaan in baie opsigte weer verkeerd bewys word, want nog nooit het 'n individu Amerika rege
Angus2016-11-09Beste Jan,
"Usually as ek vir my goals geset het achieve ek hulle," moet taal wees, want dit kommunikeer.
Volgens jou is dit nie Afrikaans nie. In 'n vorige asem het jy beweer: "Twak man, dis bloot swak Afrikaans."
Jy moet nou besluit of jou sin Afrika
Tiaan Lee2016-11-09As gelowige glo ek dat ek moet probeer om te leef soos 'n wedergeborene, uit dankbaarheid vir my verlossing. Ek moet dus probeer om goeie vrugte te dra en nie die slegte vrugte van die ou lewe nie. 'n Goeie boom dra tog nie slegte vrugte nie. As ek gay hu
Angus2016-11-09Beste Gail Starke Horne,
Hoeveel onse het jy op 'n pond? Sonde is 'n teologiese konsep, en ek is 'n ateïs, daarom is ek nie 'n sondaar nie. Moenie jou skuldgevoelens op ander mense probeer laai nie. Slegs gelowige Christene is sondaars.
Groete,
Angus
F C Boot2016-11-09Beste Angus
Jy is geregtig op jou opinie, maar jy is die een wat die volgende voorskrifte daar gestel het wat bepaal 'n historiese persoon is of is nie. Is dit afwesig in enige verwysing na enige persoon in enige volk se geskiedenis van nul en gener waar
Jaco Fourie2016-11-09FC Boot
Jy sê vir Jesus "Twak", want ek het Hom gekwoteer. Alles wat jy hierbo geroggel het, staaf dit vanuit die Bybel asseblief!
He-he. Jy het nie ontken dat jy 'n vorige geskeide is nie. Weereens he-he. Soveel keer as wat ek en jy seks het, is ons t
Jaco Fourie2016-11-09LITmaat,
Net 'n verdere byvoegsel. Jy hou voor dat 'n meerderheidsiening deurslaggewend is om te bepaal waar die waarheid berus. Moenie vergeet wat Jesus gesê het nie: "Die smal en moeilike pad is die regte pad wat min sal wil loop, en die breë reguit
Jaco Fourie2016-11-09LITmaat
Jy het my respons nie goed gelees nie. Ek het nie gesê dat EK huldig die siening dat daar geen geskiedkundige Jesus was nie, lees weer. Inteendeel, ek is op SêNet-rekord dat ek wel van mening is dat daar 'n geskiedkundige Jesus was. As ateïs i
Jaco Fourie2016-11-09Marius
Ek as ateïs sal altyd die Christen, Jood en Moslem respekteer wat sy geloof daadwerklik uitleef. Ek sal nooit die "christen?" respekteer wat baie oor sy geloof te sê het nie, maar geensins Jesus se minste riglyne uitleef of nakom nie.
Jaco Fourie2016-11-09FC Boot
Altyd, wanneer jou redenasievermoë teenoor my nie opgewasse is nie, val jy maar terug op jou persoonlike aanvalle soos jou gewoonte is. Alles wat jy hierbo omtrent my gesê het, staaf dit asseblief vanuit die Bybel, en indien moontlik in dieself
Jaco Fourie2016-11-09Ai Adam
Pleks om te besluit wie mag en wie mag nie aan hierdie debat deelneem nie, gee eerder 'n konstruktiewe bydrae oor die onderwerp, wat jy geensins gedoen het nie. Was jy lid van die ou sensor-raad, want jou optrede is soortgelyk?
Gail Starke Horne2016-11-09Ja nee en so kan ons klippe heen en weer gooi tot vervelens toe, die feit is ONS IS ALMAL SONDAARS wat hard probeer het om die 'Ou Wet' van die ou testament te onderhou en dis gewoon menslik onmoontlik, juis daarom het God sy seun Jesus Christus gestuur o
Jan Rap2016-11-08Dirk
Ek het na die video gekyk. Dis mooi en roerend en polsend en lewendig. Of daar nou meer of minder mense hierdie manier van praat praat is immaterieel; al het net 10 so gepraat is dit nog steeds Afrikaans. En hoekom sou dit nou nie standaardafrikaa
Angus2016-11-08Ek stem saam met Philippus: skryf die hele Bybel oor sodat nie net Gays nie, maar ateïste ook kerk toe kan kom. 'n Mens ontmoet jou vriende daar, en drink 'n koppie tee na die diens. Daar is ook niks lekkerder as 'n kerkbasaarpannekoek nie.
Angus2016-11-08Beste FC Boot,
Ek is nie lus vir ʼn rondomtalie gestryery nie; daarmee bereik ons niks. Historici het lank terug al bewys dat die twee plekke in Josephus se werk nie deur hom geskryf is nie, maar invoegings. Jou skakel beteken niks. Dit lewer kastig nuwe
Me Alet McCabe2016-11-08Baie baie dankie.
Ek is self ’n onderwyseres vir graad 2’s.
Alleenouer sukkel om ekstra klasse te kry in Afrikaans.
My seun in gr 9.
Ons leer baie hard saam; hy’t met 15% opgekom, maar is senuweeagtig vir die eksamen.
Hy is nou 16. Het hom teru
shireena2016-11-08Ek sukkel baie met natuurwetenskap kan julle my help asb ek is in graad 8 en gaan by vredenburg hoerskool help my asb ek sal dt baie waardeur?
Adam Willemse2016-11-08Jaco, As gay ateïs hoort jy nie in hierdie gesprek nie. Waar dit oor geloofsake gaan het jy jou uit vrye wil uitgesluit. Wanneer gay mense hulle op hulle geloof beroep en hulle by die kerklike debat wil inlaat, moet hulle besef dat die kerk hulle nie uit
LITmaat2016-11-08"... daarbuite is daar selfs twyfel dat Hy ooit geskiedkundig bestaan het." Ek’s jammer, maar daar is omtrent soveel geskiedkundige twyfel oor Jesus se bestaan as wat daar twyfel is oor hoeveel geld korrupsie ons land al gekos het - almal weet dit het,
Helené Prinsloo2016-11-08Hierdie skryfnaweek is een van die beste geskenke wat ek vir my skrywende self gegee het. Die skuur en die formaat het behoorlik my kreatiwiteit laat vloei. Ek was vroeër vanjaar daar toe Darryl Bristow-Bovey saam met Rahla aangebied het, en kon teen die
Marius Muller2016-11-08God openbaar Homself deur Sy woord,die skepping en deur die getuienis in die siel van die mens deur Sy Heilige Gees. Die bybel sonder die Gees is 'n dooie boek. Die bybel word slegs 'n werklikhied vir die persoon wanneer die Gees dit belig,die woord word