Kommentaar

Vermis – Jesus Christus

F C Boot 2016-11-07 Beste Angus Almal aanvaar "Pythagoras' as 'n historiese figuur tog is dit duidelik dat dit wat ons weet van sy volgelinge afkomstig is. "While Pythagoras’ hatred of legumes is well documented, there are no significant contemporary accounts of his life

Net woorde

F C Boot 2016-11-07 Is dit maar nie wat jy doen nie?

Vir Angus oor sy kommentaar onderaan my brief ‘Weer oor RSG’

Dirk Rigter 2016-11-07 Jan Rap, kyk asb na dié video van Churchill Naude. Daar is meer mense wat hiérdie variant van Afrikaans praat as wat daar sg standaardafrikaans-sprekers is. Dis die mense se moedertaal. Dis die variant van Afrikaans wat hulle aan moedersknie geleer het.

"Brief aan jou verlore liefde"-kompetisie: Juanita

Cakez.. 2016-11-07 Die mysie vir my. Om te dink ek was verlief op iemand anders toe ontmoet ek vir jou. Die een wat ek gedog het gaan my mysie tot laat wees, die een wie ek kon vertrou, wie my alles was. Ja, ek verstaan dinge moet gebeur maar hoekom nou, hoekom nou wat ek d

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

LitNet 2016-11-07 Hallo Lara, die graad 6-vraestelle by hierdie artikel is die enigste graad 6-vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by ons notas, toets en vraestelle-afdeling by. Hou hierdie afdeling dop vir nu

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)

LitNet 2016-11-07 Hallo Karen, daar word so gereeld moontlik nuwe vraestelle bygevoeg. Hou die vraestelle-afdeling dop vir nuwe toevoegings. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)

Karen 2016-11-07 Enige nuwe vraestelle, Marise. vir graad 4 en 5

PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Eerste kommentaar op "Die vlieg en die waiter" deur Elisha Zeeman

Johannes Comestor 2016-11-07 Ek weet dat en verstaan waarom karakters realisties of aanvaarbaar uitgebeeld behoort te word. Wat my grief, is dat Engels al hoe meer in die titels van Afrikaanse tekste voorkom. Myns insiens word daar deesdae in hierdie opsig erg oordryf. "Die algemene

Weerstand teen huisvesting van swart studente deur die Potchefstroomse Universiteit vir CHO, 1987 tot 1990

Arrie de Beer 2016-11-07 O my wêreld, wie praat nou van eenogig?: (a) Kon AL die Afrikaanssprekende studente daar 'rustig' studeer het? Ook die wat 'n paar kilometers wes van die kampus gewoon het? (b) Die 'droewig' slaan in hierdie geval meer op die studente in (a) genoem, maar

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

Lara 2016-11-07 Kan julle Groot ASB vir my vraestelle stuur vir Gr6 SW, NW & Teg & Pers & SOS

Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)

LitNet 2016-11-07 Hi Tersia, at the moment we only have these grade 3 review exam papers (as above) available. Any of our readers who can be of help to Tersia's grandson, please feel free to comment below this post. Regards, Naomi Meyer, content manager

Kuberkelder: Graad 8-toetsvraestel vir Afrikaans HT

LitNet 2016-11-07 Hallo William, hier is 'n skakel na 'n graad 8-wiskundevraestel: https://www.litnet.co.za/wiskundevraestel-en-memorandum-november-graad-8-seniorfase/. Ons het ongelukkig nie op hierdie stadium 'n geskiedenisvraestel vir graad 8 beskikbaar nie, maar hier i

Kuberkelder: Graad 8-toetsvraestel vir Afrikaans HT

WILLIAM OX 2016-11-07 EK IS OP SOEK NA GR.8 GESKIEDENIS VRAESTELLE VIR NOVEMBER MET DANK WILLIAM

Kerk benodig ’n paradigmaskuif oor gays

F C Boot 2016-11-06 Die vraag wat beantwoord moet word is of dieselfde geslag verhoudings deel is van God se plan? Indien wel waarom is daar in Genesis slegs 'n verwysing na 'n verhouding tussen 'n man en 'n vrou en lig Jesus net die verhouding uit as die plan wat God gehad

Bedreig deur die waarheid

F C Boot 2016-11-06 Dit is nou die grootste onsin wat jy tot dusver op LitNet kwytgeraak het.

Onderhoud: Toast Coetzer en Erns Grundling oor Weg Agterpaaie

Fanti 2016-11-06 Kan julle asb julle suidelike roete karteer en dokumenteer sodat mens dit kan aflaai? Ons wil die suidelike roete in Junie 2017 doen.

Graad 5-getalbegrip: werkkaart en memorandum

Angelique 2016-11-05 Dankie vir al die hulp. Jinne. Ek is so bly dat ek op hierdie adres afgekom het. Nou voel ek meer gerus en kan ek die kids beter help.

Jans Rautenbach (1936–2016)

Wim Vorster 2016-11-05 Eerstens my dank aan LitNet dat hulle prof Martin Botha gevra/toegelaat het om die huldeblyk te skryf. Hy is myns insiens die grootste rolprentkenner in die land en nie bloot ’n selfaangestelde resensent nie. Tweedens, my dank en my bewondering aan gen

Oom Jans, die kelnerin en die subteks

Susann Viljoen Vlok 2016-11-05 Jans Rautenbach het die wêreld vir ons oopgemaak. Hy was The Pied Piper. Dankie oom Jans dat jy ook jou hart vir ons oopgemaak het sodat ons ons harte vir ander kan oopmaak. Dankie vir jou laaste boodskap in "Abraham". Ons gaan jou mis.

Watter God?

F C Boot 2016-11-05 Beste Panda Om te sê die Bybel is deur mense geskryf en daarom nie waar nie, is 'n belaglike argument. Al die goed op aarde is deur mense geskryf in een of ander skrifvorm. Wat jy eintlik moet bevraagteken is of mense iets op skrif kan plaas onder die

Die probleem met die verset teen die US se taalbeleid

Johannes Comestor 2016-11-05 Conrad Steenkamp, daar is nie 'n pyltjie by jou jongste skrywe sodat ek daar kommentaar kan lewer nie. Koos Kombuis is nie net meer bekend as ek nie, hy is polities ook meer korrek. Hy noem Martin Luther King, Oliver Tambo en Nelson Mandela "groot geeste"

Book review: Emily Hobhouse – Beloved Traitor by Elsabé Brits

Franco Scheffer 2016-11-05 'n Waarlik merkwaardige vrou. Haar sterk karakter kon nie beïnvloed word deur propoganda, politieke mag of geld nie. Slegs haar ingebore wete van wat reg en verkeerd is het haar gelei. Ons sal haar nie vergeet nie.

"A.U.R.A" by Ashley Peter Abrahams

Ashley abrahams 2016-11-04 The beat is all I need.

"A.U.R.A" by Ashley Peter Abrahams

Ashley peter abrahams 2016-11-04 Three years ago. Pretty intense I guess. All I need is a beat. Sure-fire hit I'm sure.

Vermis – Jesus Christus

Angus 2016-11-04 Beste FC Boot, Jy mag dit wat ek skryf belaglik vind, maar ek kan jou verseker, aan jou skrywe kan ek sien jy lag uit onkunde. Bloot die vraag wie verantwoordelik is dat mense in die geskiedenis opgeteken word, wys daarop dat jy geen benul het van wat ge

Die state capture-verslag is uit, so what?

Sarie 2016-11-04 Ek is geneig om saam met jou te stem.

Die state capture-verslag is uit, so what?

Johannes Comestor 2016-11-04 'n Artikeltitel soos "Die state capture-verslag is uit, so what?" doen nie 'n Afrikaanse of Engelse publikasie eer aan nie.

Book review: Emily Hobhouse – Beloved Traitor by Elsabé Brits

Anne Twiss Thomson 2016-11-04 The review is a history lesson for this 73 year-old! It has whetted my appetite to indulge myself and buy the book.

Graad 9-wiskundevraestelle en memorandums (November)

Johann Deale 2016-11-04 Baie, baie dankie. Dit is uiters waardevol!

Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)

Tersia Fouche 2016-11-04 Hi, please I need help with maths...Grd 3...for my grandson.

Spoonerismes, bv: "Vet mooi nokkol"

Willie Wagenaar 2016-11-04 Oulike een wat ek gehoor het. Seun vra: Ma, wanneer kak jy weer vir ons 'n boek?

Kerk benodig ’n paradigmaskuif oor gays

kla-kous 2016-11-04 Weet nie juis hoe hulle die probleem gaan hanteer sonder om die Bybel uit te smyt nie. My voorstel is, raak ontslae van die ou testament dan het ons ook nie probleme met die evolusie-leer nie.

Jaco Botha (1972–2016)

Gert Rautenbach 2016-11-04 Ek weet net twee goed van Jaco Nel. 1. Hy het een van die beste Afrikaanse draaiboeke geskryf wat ek ooit op die groot skerm gesien het: 'n Saak van Geloof. http://gertrautenbach.blogspot.co.za/2013/09/n-saak-van-geloof.html 2. Hy het die song

Weer oor RSG

F C Boot 2016-11-04 Beste Angus Jy is die een wat nie verstaan nie. Jy kan kommunikeer soveel soos jy wil. As dit nie onderlinge begrip bewerkstellig nie is dit nie kommunikasie nie. Jou woord 'bike' kan vir die ontvanger verskillende betekenisse hê. 'n Vis-en-aartappelsk

Weerstand teen huisvesting van swart studente deur die Potchefstroomse Universiteit vir CHO, 1987 tot 1990

Johannes Comestor 2016-11-04 In 1987-1990 was daar vyf Afrikaanse universiteite wat doeltreffend gefunksioneer het; dus, studente kon daar ongesteurd studeer. Vergelyk dit met die huidige situasie aan al die Suid-Afrikaanse universiteite. Dit is darem erg eensydig of eenogig om na 19

Verontskuldigende pretensie

F C Boot 2016-11-04 Is dit nie 'n erkenning omtrent jouself nie?

Oor oudword

F C Boot 2016-11-04 Om iemand te sien sterf in hoë ouderdom maak die werklikheid van die mens se sterflikheid tot 'n skokkende realiteit. Dan besef jy dit is 'n paadjie wat jy alleen moet loop, geen mens kan jou vergesel nie en al anker is die woord van God soos vervat in P

Die huwelik onder druk

Reusedwerg 2016-11-04 Aag boetman, die oom steur hom in elk geval nie aan jou oordeel nie, want jy het in die eerste plek nie die reg om my te oordeel nie. Soos ek al voorheen gesê het, ek bid selfs vir jou ook. Sterkte man, mag dit met jou goed gaan. O ja, om venynig te wees

PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Eerste kommentaar op "Die vlieg en die waiter" deur Elisha Zeeman

Danie Marais 2016-11-04 Beste Johannes, as ek gedink het die Engelse woord in die titel was onnodig en 'n geval van lui taalgebruik sou ek dit beslis uitgelig het. In kreatiewe skryfwerk gaan dit egter nie vir my in die eerste plek oor wat korrek is nie, maar oor wat pas oftewel

Die huwelik onder druk

F C Boot 2016-11-04 Beste Jaco Ten minste kan ek nou sien dat dit jy is wat hier skryf. Onthou as volgelinge van Christus is daar ook twee kante. Christus het nie geskroom om die skrifgeleerdes en Fariseërs hard aan te spreek nie oor hul praktyk en vir die volk en sy dissi
Top