Kommentaar

Weer oor RSG

Johannes Comestor 2016-10-31 Ek het 'n goeie Afrikaansonderwyser gehad en Afrikaans-Nederlands III voltooi en was al dikwels spyt dat ek dit nie ook nagraads bestudeer het nie. Ek het al baie oor taal en Afrikaans gelees en besin. Tale is nie almal verwant nie. Ja, ek praat en skryf

Is daar nog plek vir burgerlike ongehoorsaamheid in ons nasionale verset-retoriek?

I. K. Snyman 2016-10-31 Uitstekend. As al ons Suid-Afrikaners die geduld en kalmte kan aanleer om doodstil te staan of sit op die sypaadjies en in die strate, soos Gandhi se passive resistance, sal ons 'n magtige dreuning veroorsaak.

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

Sarie hartslief 2016-10-31 Goeie more, ek is op soek na natuur en sosiale wetenskap toetse en take, asook afikaans vir graad 6. Dis vir my kleinseun emil juul

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Jeanette 2016-10-31 Marie het jy die artikel gelees? En verstaan? Dan moet jy dalk. Want dan sal jy besef jou opinie is gegrond op sensasie! Jy is een wat Oscar op kerkplein se brandtafel wil sien opgaan in rook! Lees gerus, miskien voel jy dalk beter.

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Jeanette Whitehouse 2016-10-31 Stem heeltemal saam! Hy is onmenslik behandel! Die staat was daarop uit en nog steeds om ’n punt te bewys, hanteer die man erger as ’n gewoonte misdadiger. Die media was daarop uit om te bewys dat hy ’n vroueslaner was, alhoewel daar nie bewys van â

Regsalmanak: Die “Vuurrooi Draak” se swanesang – toe nié

F. v. Gelder 2016-10-30 Mij afrikaans is nie meer baie goed nie, maar ek kan probeer iets te sê. (Ek skrywe 'n boek oor hierdie kwestie.) Als jij Eddy Roux, Bram Fischer of Rick Turner studeer het (ek was student van eerste en laatste) dan is die allereerste wat jij leer is da

Die mediumtermynbegroting 2016 – in presies hoeveel moeilikheid is ons?

F C Boot 2016-10-30 Selfs 'n olifant sal beswyk aan bloedverlies as jy aanhoudend spiese in hom gooi. Dit is wat in Suid-Afrika gebeur; elke korrupte handeling en verkwisting van staatsfondse en vernietiging van infrastruktuur is 'n spies in 'n struikelende olifant, totdat h

Gays en die kerk

Andre 2016-10-30 Jammet dat ek jou pos gemis het. Dankie vir die verwysing. Het kortliks gekyk na bskrywings van die boek en behalwe dat dit goed verkoop, is daar skynbaar niks wat hierdie boek deur 'n Muslim as 'n "scholarly and well researched book" kan beskryf nie. Dit

Die rus is elders

Ingrid 2016-10-30 Dit wek soveel deernis. Hoeveel oumense is daar net nie wat so eensaam, alleen hierdie pad moet stap.

'n Leserlose skrywer, reis

Ingrid 2016-10-30 Ja, dis omtrent wat in elke kreatiewe siel se binneste gebeur wanneer mens in die natuur is. Al hierdie grootse skeppings rondom jou laat jou wild gryp na iet soos woorde, of 'n potlood/verfkwas dalk om iets daarvan te probeer vasvang wat nie met 'n kamer

Sy het gesê / Hy het gesê

Ingrid 2016-10-30 Ja, dit is lank maar dit tower 'n klein sigbare, tasbare, storietjie op in my geestesoog van hoe ware, opregte liefde ruik, en lyk en behoort te wees. Ek kan die vars grond en die kruie ruik en ek kan sy groot sterk, bruin hande so duidelik sien. Dis lief

Weer oor RSG

Angus 2016-10-30 Beste Jan Rap, So, jy ontken dat daar so iets is soos Oud-Afrikaans? Jy meen dus dat ons nog die taal van Meurant, Pannevis, Hoogenhout, Klaas Waarsegger, Een Ware Afrikaander en dies meer praat? Nee, Jan, daardie vroeë Afrikaans bestaan nie meer nie,

Penseel-bekendstelling: Tien riglyne vir die aspirantskrywer

Stefani Prinsloo née Serfontein 2016-10-30 Sjoe, Eina! Dankie wel ... 😊

Boekresensie: Skryn deur Emma Bekker

Lianda 2016-10-29 `n Knap resensie in die sin dat dit balans handaaf en vir moontlike lesers `n goeie idee gee van wat verwag mag word in die bundel.

Weer oor RSG

Angus 2016-10-29 Beste Johannes Comestor, Man, ek moet jou gelukwens. Jy is beslis deel van ʼn klein elite groepie wat standaard Afrikaans praat. Slegs diegene wat ʼn goeie taalonderwyser op skool gehad het, en deeglik onderlê is in Afrikaans, kan spog dat hulle amper s

Uitverkiesing en evangelikaalse spiritualiteit: die “Bekommerd”-debat

F C Boot 2016-10-29 Geloof is 'n vertrouensaak. Geloof sonder vertroue is ongeloof, maak nie saak uit watter hoek jy die onderwerp benader nie. As Christen moet ek dus vetrou dat al die beloftes van God soos opgeteken in die Bybel eendag vir my ook 'n werklikheid sal word.

In die naam van goedheid

Angus 2016-10-28 FC Boot het te veel Aspoestertjie gelees.

Afgesonderde kolonie van onsin

Angus 2016-10-28 Dankie, tog! Ek is nie Rooms nie.

Vermis – Jesus Christus

F C Boot 2016-10-28 Beste Angus Jy begin met "Die Romeine het besonder nougeset alles aangeteken wat die administrasie betref. Waarom sal hulle nou juis nie aantekening maak van so ʼn belangrike verhoor nie?" Jy fouteer met jou stelling van 'n belangrike verhoor. Die Romei

Help 'n bietjie daar, o help 'n bietjie daar RSG

Esme Greenfield 2016-10-28 Dit is nie Jean Esterhuizen se uitspraak of Kaapse Afrikaans die doring in die vlees is nie. Dit is eerder taalgoggas soos die volgende paar wat dag na dag gehoor word: soos wat jy die M1 nader; hulle het drie wedstryde in ’n ry gewen; in terme van die

Stellenbosch se Vergenoeg: Die pad vorentoe

Charl Cilliers, snr 2016-10-28 Baie interessante artikel ... sien uit na kreatiewe aanpassings, ontwikkeling en verbeterings! Geluk aan die outeur.

Stellenbosch se Vergenoeg: Die pad vorentoe

John de Wet 2016-10-28 Ek hou van die artikel.Ons gaan die berghut opgradeer en dit sal interessante informasie wees om te wys.

Hail King Bob, Noble of literature

Neil Rusch 2016-10-28 Influences at the best of times are hard to pin down but the genealogy that relates Dylan to the Beats is I think correct. Dylan confirms the connection when he endorses Jack Kerouac's On The Road, saying: "It changed my life like it changed everyone else

Digter sonder 'n hart

Annerie 2016-10-28 Hartroerend. Dis regtig goed geskryf.

Strate van plastiek

Annerie 2016-10-28 Baie treffend. Beslis iets om oor na te dink. Jy het dit pragtig vasgevang. :)

Weer oor RSG

Angus 2016-10-28 Nie Engels of Afrikaans nie? 'n Ander taal dus. So het Afrikaans en enige ander taal ook maar begin.

Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, graad 12, Mei 2015

LitNet 2016-10-28 Hallo Rachel, al ons skolehersieningsmateriaal word by hierdie skakel aangetref: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. As jy die onderkant van die bladsy bereik het, kan jy omblaai na 'n volgende bladsy vir verdere

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

LitNet 2016-10-28 Hallo Sunnette, by elke vraestel is daar ook 'n memorandum om af te laai. Klik op die woord "memo" om dit af te laai en te sien of jul antwoorde korrek is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

LitNet 2016-10-28 Hallo Craig, ons het ongelukkig nie voorbeelde van sistemiese toetse op LitNet nie, maar die hersieningsvraestelle by hierdie artikel kan gebruik word om jou kennis te toets. Nog toetse en hersieningsmateriaal is hier beskikbaar: https://www.litnet.co.za/

Jaco Fourie se gekkegrensbrief van 22 September 2016

Jaco Fourie 2016-10-28 Jan Jy ontwyk weer die onderwerp. Indien jy nie bereid is om uit te wys wat die gekkegrens Afrikaners daadwerklik vir Afrikanerdom gedoen het nie, is ek nie bereid om sirkeldebat (gekibbel) met jou aan te gaan mbt Roodt, Dainfern, wie en wat is hierdie k

Die huwelik onder druk

Jaco Fourie 2016-10-28 Reusedwerg Neem 'n blaadjie vanuit FC Boot se bydraes. Al verskil ek meermale met hom, is sy bydraes ten minste ver verhewe bo joune.

Die huwelik onder druk

Jaco Fourie 2016-10-28 FC Boot Oudergewoonte lees jy nie jou Bybel deeglik nie. Wat jy alles hierbo gesê het, weerspreek jy Jesus se opvatting mbt die huwelik, sonder enige Bybelse stawing vir jou opvatting nie. Dienooreenkomstig toon jy dat kompromis met die sekulêre en Byb

Die huwelik onder druk

Jaco Fourie 2016-10-28 Reusedwerg Banaliteit! He-he! Wie is dan die christen wat met troebel mond, woorde soos "gemoedsbekakking, donner en moerig" hier op die Sê rondloop. Lees gerus jou Bybel, en veral Jak. 3:9,10 "Uit dieselfde (christen) mond kom lof en VLOEK!" Definitief

F.V. Engelenburg tydens die Anglo-Boereoorlog: ’n oorsig

Linda Brink 2016-10-28 Hallo Heinie Engelenburg het aan die begin nie veel van die Afrikaners in die ZAR gedink nie en het veel eerder vriendskappe met mede-Nederlanders gesluit. Hy het wel besef dat die meeste van die Afrikaners se visie net sover gestrek het as dit wat hulle

Die probleem met die verset teen die US se taalbeleid

conrad steenkamp 2016-10-28 Beste Johannes, my deur staan oop vir 'n ordentlike en ope gesprek (sonder skuilname en dies meer), maar ek gaan nie meer op jou ad hoc kommentaar soos in die geval van hierdie artikel reageer nie. Groete, Conrad.

Die spook van Uniondale

Machiel 2016-10-27 Rene ek kan net dink. Ek was nooit op skool in die koshuis nie maar my eerste jaar wat ek begin werk het, het my werk my op 'n kursus gestuur waar ek in n koshuis moes bly. As daai koshuisvader sy koppie gaan neerlê in die aand begin die sports.

Die spook van Uniondale

Machiel 2016-10-27 Who-o-o-o-o Jennifer so van in die strate loop en spoke sien gepraat. Ek was so 14 toe kuier ek by my suster vir die vakansie en ek gaan kyk mos saam met haar dogter se kêrel Nightmare on Elm street en daai aand moet ek alleen terug loop. Jy kan nie glo

Die spook van Uniondale

Machiel 2016-10-27 Duan so 'n ou het twee minute om haar te "oorreed" anders is die verby ;-)

Die spook van Uniondale

Machiel 2016-10-27 Jong Dewald ek wou dit ook nie glo nie maar gelukkig het dit my toe getref wat dit eintlik was. Dan moet jy die stories hoor wat daai klomp maplotters vir die waarheid vertel bv spore wat iets tussen 'n bobbejaan en 'n mens s'n is op die leë visdam se bo
Top