F C Boot2016-11-02Beste Angus
Weereens 'n halwe waarheid - ons kommunikeer nie net om te praat nie, maar wel om onderlinge begrip te bewerkstellig omdat ons almal uit verskillende ervaringsvelde kom.
Maar dan moet die woorde wat gebruik word dieselfde betekenis vir beide
Manie Rossouw2016-11-02Ek stem volmondig saam maar ons het al sover verval dat ons nie meer helder dink of sien nie. As die leier van die land dan voorloop in ongehoorsaamheid dan is dit vanselfsprekend dat die nasie gaan volg want dit word dan die norm daarom gaan die waterbep
Marike2016-11-01Dag, Bert
Ik zie nu pas dat de namen van de schrijvers ontbreken. Kijk hier voor een volledige lijst met Afrikaanse boeke die in het Nederlands vertaald zijn, met schrijvers: http://www.weekvandeafrikaanseroman.nl/informatie-voor-bibliotheken.html
I
Annette Boshoff2016-11-01Nog 'n artikel uit dieselfde uitgawe van The Patriot (20 Oktober 2016):
http://www.thepatriot.co.zw/top-news/demystifying-the-mother-tongue-in-economics/
By Charles T.M.J. Dube
I USED to run economic literacy campaigns with the Zimbabwe Christian C
Annette Boshoff2016-11-01Ek verwys na: "Dit sal ook die taalverskuiwing na Engels versterk, ’n proses met geweldige sosiale, kulturele, sosio-ekonomiese en menslike gevolge, iets wat geloofwaardige instansies soos UNESCO al sedert die 1950s duidelik maak."
Kyk gerus wat skryf
LD2016-11-01Hierdie is dalk die antwoord op die kern van die moraliteitsprobleem. Die antwoord op die "woedende jeug" is egter meer ingewikkeld. Dalk moet ons daar ook na die basiese beginsels terugkeer - geweld baar geweld.
Maggie2016-11-01Goeie dag Charmaine, jou artikel is presies waarmee ek sukkel. Het self al gedink om so iets te doen aangesien dit vir my sin maak dat visuele wiskunde eerder aanklank sal vind by kinder met n probleem. My kind is Graad 5 en sukkel vreeslik om dinge te sn
Clinton2016-11-01Hi Greg, have u any info of:
SMALE
SHARPLEY
CALVERLEY
WHITE
My great grandmother was Mary-Ann SHARPLEY who married Richard CALVERLEY. Mary-Ann’s father was Patrick SHARPLEY and her mother was Mary-Ann GOSS. Mary-Ann CALVERLEY had a brothe
Engela le Roux2016-11-01Ek was in die Hugo Lambrechts toe Palesa opgetree het! Voorwaar voortreflike sang en talent;
wens haar die allerbeste toe vir haar loopbaan. Mag haar drome bewaarheid word!
Jan van der Merwe2016-11-01Hierdie boek is een vandie beste boeke wat die Anglo-Boereoorlogmuseum die afgelope vyf jaar gepubliseer het en glo my hulle het die afgelope vyf jaar tientalle puik publikasies die lig laat sien. Die ABO-museum is in 'n klas van sy eie en hiervan getuig
jeanetta2016-11-01So diktasies is digitaal en gerekenariseerd? Dit beteken wat jy tik in woordvorm soos verslae word op rekenaar geberg. Nie waar nie? Niks van grafieke nie ne?
Angus2016-11-01Beste FC Boot,
Die enigste doel van taal is om te kommunikeer, of dit in jou oë (of ore) 'n gemors is of nie. Waar wil jy 'n groter gemors kry as Engels? En kyk net hoe kommunikeer dit?
Groete,
Angus
F C Boot2016-11-01Beste Angus
Weereens het jy die kat aan die stert beet. Wat vir die een 'n historiese figuur is bestaan nie vir die ander nie, word trouens nie eers genoem nie. So is daar bv talle swart vroue in die Amerikaanse vryheidsbewegings wie se name nie in geski
conrad steenkamp2016-11-01Jy weier my uitnodiging tot 'n direkte gesprek en stel 'n 'openlike' skriftelike debat op LitNet voor, 'n voorstel wat ek aanvaar het met die verwagting dat jy 'n stuk sal skryf om jou uiteenlopende opinies en opvattings oor die Taalraad saam te vat. Dan
F C Boot2016-11-01Die kern van die probleem by US lê mi in die twee volgende aangehaalde paragrawe:
"Die US het sedert 1994 ’n beleid gevolg van “taalvriendelikheid”, waarvolgens studente wat nie baie vaardig in Afrikaans was nie, steeds welkom moes voel. Die groot
LitNet2016-11-01Hallo Laetitia, ons het ongelukkig nie graad 6-vraestelle van spesifiek verlede jaar se eindeksamen nie, maar wel algemene hersieningsvraestelle, soos dié hierbo. Hierdie vraestelle dek wel die jaar se werk en gee vir jou 'n aanduiding van wat graad 6-le
Jaco Fourie2016-11-01Reusedwerg.
Weer eens. Jy het werklik niks konstruktiefs om te sê nie! Jy kom voor as 'n verbitterde ou man wat suur is omrede ek jou gereeld in die bek geruk het weens jou onvermoë om 'n intillegente bydrae hier op SêNet te maak. Maak eerder vred
Joanie Nel2016-10-31Mooi Annerie! Ek is waarlik trots op jou werk. Hou aan om die misterie van jou talent te ontwikkel. Ek is trots om te sê ek het jou geleer.
Jan Rap2016-10-31O ja? Dis andersom; as hulle eers geleer is om te glo hulle is geniaal en vlekkeloos van karakter dan is daar geen einde aan die dissiplinelose sothede nie.
francois verster2016-10-31Joernaliste skryf deesdae boeke dat dit klap ja, ook van ander koerante - dink aan Elsabe Brits, Riette Rust, Karin Brynard ... die lys gaan aan.
Bernalene2016-10-31Hoe vergelyk Oscar se saak met die van Vleis Visagie wat per abuis sy dogter doodgeskiet het. Sy was nog immers buite sy woning. Ek vra maar net.
Hennie van Deventer2016-10-31Herman is lief vir die word "moerse". Hierdie was 'n "moerse" onderneming, Herman. Geluk met die inisiatief en dankie van ons algar wat iewers in jou lys opduik. Nie die minste nie, dankie van Volksblad, ons geliefde, veel onderskatte koerant.
Carmen2016-10-31Ek het die droom om 'n akteur te word al vandat ek vier jaar oud was ... en ek is goed so kan jy my help asseblief ... ek geniet dit om voor mense my droom uit te leef en selfs anders om.
Angus2016-10-31Beste FC Boot,
Jy weet, netso goed soos ek, die Bybel is nie ʼn wetenskaplike boek nie, nog minder is dit geskiedskrywing. Buitendien, jy kan nie dit wat in die Bybel staan, bewys met dit wat in die Bybel staan nie. Jou ellelange aanhalings uit die Bybel
Reusedwerg2016-10-31Aag toe nou ou seun. Luister nou mooi wat die ou man vir jou gaan sê, maak vrede met jouself. Maak vrede met jou medemens. Jy glo duidelik nie aan God nie, so jy kan/wil nie met Hom vrede maak nie, alhoewel Hy vir jou wag om dit te doen. Dit kos niks.
Johannes Comestor2016-10-31Conrad Steenkamp het op 26 Oktober op my skrywe van 16 Mei gereageer. Hy het toe ingestem om skriftelik met my gesprek te voer, net om sy bereidwilligheid op 28 Oktober terug te trek. Ek vind sy meerdere insinuasies dat ek nie ordentlik gesprek voer nie,
LitNet2016-10-31Hallo Sarie, ek is bevrees ons het nie op die oomblik natuur- en sosiale wetenskappevraestelle vir graad 6 op LitNet beskikbaar nie. Ons sal dit egter byvoeg wanneer ons dit ontvang en in hierdie afdeling is nog ander vraestelle en eksamenwenke: https://w
Hans Pienaar2016-10-31Laurie Greyvenstein het vir my die soberste verduideliking. Daar is die feite wat die hof aanvaar het, en die wat verwerp is. Die regskenners, gefokus op die regstegniese aspek, het natuurlik 'n saak uit te maak dat die Appelhof onkonvensioneel ingemeng h