LITmaat2016-11-08"... daarbuite is daar selfs twyfel dat Hy ooit geskiedkundig bestaan het." Ek’s jammer, maar daar is omtrent soveel geskiedkundige twyfel oor Jesus se bestaan as wat daar twyfel is oor hoeveel geld korrupsie ons land al gekos het - almal weet dit het,
Helené Prinsloo2016-11-08Hierdie skryfnaweek is een van die beste geskenke wat ek vir my skrywende self gegee het. Die skuur en die formaat het behoorlik my kreatiwiteit laat vloei. Ek was vroeër vanjaar daar toe Darryl Bristow-Bovey saam met Rahla aangebied het, en kon teen die
Marius Muller2016-11-08God openbaar Homself deur Sy woord,die skepping en deur die getuienis in die siel van die mens deur Sy Heilige Gees. Die bybel sonder die Gees is 'n dooie boek. Die bybel word slegs 'n werklikhied vir die persoon wanneer die Gees dit belig,die woord word
Somerset Morkel2016-11-08Die paradigmaskuif het reeds plaasgevind.
Dit het die besluit van die Algemene Sinode van 2015 getoon.
Die punt is dat mense wat die Woord van God glo, nooit deel van so paradigma-skuif sal wees nie omdat so 'n denkskuif dwaling is weg van die waarheid
F C Boot2016-11-08Beste Jaco
Twak. Jy kan mos nie die die Evangelie verkondig as jy nie op die gevolge van die nie-aanvaarding en verwerping daarvan ook verkondig nie. Daar kan mos net oortredings wees as daar 'n wet is. Sonder wette in watter vorm ook al is daar geen oor
ETTIE SMIT2016-11-08Kom ons bly maar net by die skrif. Moenie die Ou Testament afmaak as nutteloos nie, die hele skrif is deur ons Vader gegee vir lering. Dit is tyd dat die mense terugkeer tot die Heilige Woord van die Vader. Wat Hy in die begin gesê het staan nog vandag.
F C Boot2016-11-08Beste Jaco
Vir 'n ou wat beweer het dat hy op 'n tyd vir dominee geswot het is jou insig beroerd.
In Genesis gaan dit mos nie oor die hoe nie maar oor die Wie.
Dit is die "Wie'' wat bepaal watter verhoudings natuurlike verhoudings is en nie 'n klomp ho
Reusedwerg2016-11-08Dit is 'n voorreg om ouer te word. Dit is alles genade en geleende tyd. Ek wil nie filosofies raak nie, maar ouer (oud) word is nie vir sissies nie. Ek kan seker nie as een van die ouer garde gereken word nie, maar ek het al 'n paadjie gestap. Hoe ouer me
Julle is almal hipokrate2016-11-08Julle almal verwys na die teks in Levitikus 18:22, reg? Nou is daar in Levitikus 11:7 'n gedeelte wat sê ons mag nie vark eet nie, maar steeds geniet ons die varktjoppie om die vuur en hoe "crispier" die vetjie hoe beter. Dieselfde geld vir skulpvis (Lev
LitNet2016-11-08Hallo Chanel, die wiskundevraestel hierbo kan help. Ons het ongelukkig nie op hierdie stadium 'n Afrikaansvraestel vir graad 5 beskikbaar nie. Hou hierdie afdeling dop vir nuwe inhoud wat voortdurend bygevoeg word: https://www.litnet.co.za/category/akadem
Johan de Coning2016-11-08Philippus, Ek stem 100% saam. Die Bybel het direkte riglyne en in die geval is daar geen grys area nie. Die Sinode is besig om te probeer soek na `n grys area om `n groep tevrede te stel. Dit sal tragies wees indien die besluit mense se gevoelens bo God s
F C Boot2016-11-08Beste Angus
Kom ons kyk na jou bewering van:
"Ek kan net vir jou sê geskiedskrywers is studente wat belang stel in wat gebeur het. Hulle doen navorsing en gebruik letterlik alles wat hulle in die hande kan kry om die verlede te ontrafel."
Dit is wat m
Regadviseer Soogdier van die Varkerasie Genootskap van Suid-Afrika2016-11-08Indien ek rektor sou wees, sou ek aandring dat die betogende studente aan my eerstens bewys dat hulle demokraties verkose is om die betogende student te verteenwoordig; en
Tweedens sou ek daarop aandring dat hulle hul griewe op skrif stel en dat die ve
Philippus2016-11-08Daar moet dan noodwendig 'n nuwe 'Bybel' geskryf word, want die huidige Bybel het ongemaklike gedeeltes wat altyd 'veklaar' moet word.
Dit skyn asof dié Kerk dan 'n toonbeeld van 'n Laaste Dae Kerk kan word.
Johan de Coning2016-11-08In geen Bybel het ek ooit gelees van Adam en Adam of Eva en Eva nie. Die opdrag "wees vrugbaar vermeerder en vul die aarde" kan slegs gebeur tussen twee persone van teenoorgestelde geslag. Daar is geen bewys dat enige ander wese homoseksueel is nie. Die m
Jaco Fourie2016-11-08Wat ek hierbo geskryf het, weerspreek ek nie myself nie. As gay ateïs is ek altyd van mening om eerlik met myself te wees.
Aan die gelowige. My argument bly altyd dat indien jy aan 'n God wil glo, dan moet jy 'n PRIMÊRE BRON hê wat jou oortuig dat Go
Jaco Fourie2016-11-08Chris Jones skryf hierbo: "Die Hollandse dominee Okke Jager het by geleentheid gesê: die beste manier om lidmate in die kerk te behou, is om die risiko te loop om hulle te verloor."
So waar die drog-argument hierbo eintlik om wentel is strategiebeplanni
Chris2016-11-07Die NG Kerk moet nou ASSEBLIEF twee sake in die asblik stop: (a) gays en hulle aansprake binne die kerkgemeenskap, en (b) die Belhar-belydenis. Albei het reeds duisende van die kerk vervreem, en om op dieselfde tamboer te slaan gaan nog tienduisende elder
Johann Buys2016-11-07Wêreldwyd is daar 'n tendens dat kerke wat die "paradigmaskuif"(Dwaalleer?) gemaak het kwyn terwyl die wat God se woord aanhang groei.
Daar is geen groot of klein sondes nie, maar wat verkeerd is bly verkeerd en 'n kerk wat die wêreld liefkry en gelyk
Jaco Fourie2016-11-07FC Boot
Ek kry die indruk jy is 'n geskeide wat weer hertrou het, dis die dat hierdie tekste vir jou 'n tere saak is om dit te wil wanvertolk tot eie voordeel. In die betrokke tekste sê Jesus duidelik en uitdruklik dat Moses die skeibrief ingestel het,
Marcel Venter2016-11-07Raak ontslae van die hele storie. Al rede hoekom godsdiens nog gebruik word is sodat mense 'n rede het om te diskrimineer. Daar word altyd gesê god is liefde, maar enige regdenkende en gesonde mens kan mos vir homself dink dat die kwansuise god sinoniem
Angus2016-11-07Beste Jan,
Dit gebeur selde dat ek iets skryf sonder om dit weer deur te lees. Hierdie keer het dit wel gebeur, maar jy was tog slim genoeg om korrek tussen die lyne te lees.
Wat ek wou geskryf het, is die volgende: Oud-Afrikaans word nie meer gepraat n
Jaco Fourie2016-11-07FC Boot
Dankie vir jou addisionele voorbeeld in die NT, die keer hoe geveinsde en valse "christen" leierskap in die kerk uitgeken kan word.
Christus het die Fariseërs in jou genoemde tekste veroordeel, maar het nie hierdie reg van oordeel aan enige le