Lankal lewenslank beduiwel

  • 3
As kinders eers geleer is om te glo dat hulle onnosel en sondig is, is daar geen einde aan die sothede nie.
 
CM
  • 3

Kommentaar

  • O ja? Dis andersom; as hulle eers geleer is om te glo hulle is geniaal en vlekkeloos van karakter dan is daar geen einde aan die dissiplinelose sothede nie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top