Kommentaar

Die huwelik onder druk

F C Boot 2016-11-04 Jaco Ek neem aan dit is jou kommentaar. Nee jy maak dieselfde denkfout as die ANC. Beide van julle verkeer onder die indruk dat Jesus aardse wette en instellings omver kom werp het. 'n Soort vryheidsvegter dus. Dit is nie waar nie, maar 'n leuen uitged

Leesbegripoefening vir Graad 7-leerlinge

LitNet 2016-11-04 Hallo Illze, ons het ongelukkig nie op die oomblik graad 7-vraestelle beskikbaar vir Afrikaans en Engels nie, maar hier is 'n skakel na 'n graad 7-wiskundevraestel wat jy vir hersiening kan gebruik: https://www.litnet.co.za/wiskundevraestel-en-memorandum

Penseel-bekendstelling: Tien riglyne vir die aspirantskrywer

Loekie la Grange 2016-11-04 Vroegoggend verkwiklikheid.

Filmresensie: Queen of Katwe

Gogo de Bruin 2016-11-03 Een van die opbeurendste stories van die jaar. Dit behoort by alle skole vertoon te word en by die universiteite kan dit sommer verpligte deel van registrasie wees.

Jans Rautenbach (1936–2016)

Chris Marnewick SC 2016-11-03 Ek het die voorreg gehad om twee keer in die laat negentigs op 'n fietstoer Oulap te besoek. Jans het ons aan tafel onthaal met sy stories, en hy kon 'n doodgewone storie nogal met impak vertel en terselfdertyd die karakters tot hulle reg laat kom. Toe hy

PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Eerste kommentaar op "Die vlieg en die waiter" deur Elisha Zeeman

Johannes Comestor 2016-11-03 Die onnodige Engelse woord in die titel hinder my maar blykbaar nie vir die twee resensente nie.

Homoseksualiteit en sewe klassieke Bybelse tekste: Antigay of misverstaan?

Manie 2016-11-03 Hiermee stem ek heeltemal saam; niemand, maar niemand sal verstaan nie tensy hulle so kind of kleinkind het. Hulle sal eendag uit hulle kassie uitklim.

Louis Fourie, Afrikanerpatriarg 1669-1750

Jaco Fourie 2016-11-03 Andre Jammer ek antwoord jou nou eers. Met respek gesê, ek wil graag my anonimiteit hier op SêNet behou. Indien u iets oor die Fouries wil sê of vra vir openbare belang, sal ek dit waardeer dat van SêNet vir die doel gebruik gemaak word. Groete, die

Add a little bit of Palesa to it

Izak de Vries 2016-11-03 Dankie, Engela. Ek stem saam!

Add a little bit of Palesa to it

Izak de Vries 2016-11-03 Dankie, Amanda. Dit was 'n lekker onderhoud.

Leesbegripoefening vir Graad 7-leerlinge

illze 2016-11-03 hallo almal ek is opsoek na Graad 7 2015 Engelse en Afrikaans eindeksamen vraestelle vir Wes Kaap die eksamen begin Dondedag die 10 November ek sal graag die vraestell wil gebruik vir hersiening werk

"Standing up for injustices"? – Nine notes on #FeesMustFall

Ed Rybicki 2016-11-03 Ian: very well-researched, thoughtful piece - thanks! I also feel that the agonising over their struggle credentials on behalf of a number of folk at UCT (and elsewhere) has led to delays and under-reaction in dealing with students who are manifestly obvi

Oor oudword

` 2016-11-03 Varkspek Wat jy hierbo skryf, is werklik hartverskeurend en tog so waar, maar ongelukkige die koue realiteite van die lewe vereis dat elkeen lewenslank sy eie lot in die lewe moet uitkerf. Terwyl jy jonk en fisies kragtig is, is dit nie soseer moeilik ni

Die huwelik onder druk

` 2016-11-03 FC Boot Tensy Jesus homself erg weerspreek, is Sy klinklaarhelder-opdrag dat die huwelik geensins ontbind mag word behalwe vir owerspel (van die ander party) en die dood nie. "Maar EK (Jesus) se vir julle, elkeen wat van sy vrou skei, behalwe vir hoerery

Jonk en trots Afrikaans

Vernita Beukes 2016-11-03 Dit was 'n voorreg om aan hierdie gesprek deel te neem. Die jongmense het my veral verras met hulle sienings en menings.

Die huwelik onder druk

Jaco Fourie 2016-11-03 Angus. Dis die dat ek onderskeid maak tussen 'n "christen" en 'n Christen. Altwee ken nie hulle Bybels nie, die verskil is dat die "christen" met sy vele aanhalings vanuit die Bybel buite konteks verloën die kernboodskap daarvan in sy geveinsde lewenswy

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Sonia Jordaan 2016-11-03 Dit is verwronge om te sê Oscar het dit vir aandag gedoen. Dot was die diepste vernedering vir hom. Glo my ek praat nie van hoorsê nie.

Weer oor RSG

Angus 2016-11-03 Beste FC Boot, Lees weer wat ek geskryf het: die enigste doel van taal is om te kommunikeer. Nêrens het ek gesê, ons kommunikeer net om te praat, nie. (Wat dit ook al beteken!) Die sogenaamde "gemorstaal" waarvan jy praat, sal alleenlik deur spreker

Jans Rautenbach (1936–2016)

Roelf Venter 2016-11-03 'n Besonderse huldeblyk aan een van ons grootste filmmakers. Dankie daarvoor Martin!

Revolusie

Anze Bezuidenhout 2016-11-03 Baie dankie vir jou goue voetspore, Jurgens, ek waardeer dit baie.

Wiskundehulp: Faktorisering vir graad 10-leerders

LitNet 2016-11-03 Hallo Johnel, jy kan die wenke in hierdie artikel gebruik om faktorisering te hersien. As enige lesers hieroor wil saamgesels, kan hul gerus ook hier kommentaar lewer. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Daar is Rapport ons weer een voor, of: Die moraliteit van 'n volk

Amet 2016-11-03 Hierdie aantygings maak my bekommerd. Gaan niemand dit aanspreek nie? As dit onwaarhede is moet dit weerlê word.

Die huwelik onder druk

Reusedwerg 2016-11-03 Ai tog Angus. Julle is vir my nogal skreeusnaaks, jy en jou anti-Christene. Dit is ongelukkig die probleem met die ateïste, anti-Christene, anargiste en andere. Ek sal selfs so ver gaan daar is "Christene" wat dieselfde sienings as julle huldig. Almal he

Daar is Rapport ons weer een voor, of: Die moraliteit van 'n volk

Tant-koek-se-hoenderhaan 2016-11-03 Die beurs is vir studente bedoel, nie gevestigde skrywers/academici nie. Dit was dus 'n baantjies vir boeties affêre.

Vermis – Jesus Christus

F C Boot 2016-11-03 Beste Angus Wie se verantwoordelikheid is dit nou om te sorg dat mense in die geskiedenis opgeteken word? Geskiedskrywers? Is dit die kern van jou betoog? Wel ek het nuus vir jou; hul vaar maar redelik vrot. Hoekom sê ek so? Wel dit moet vir jou duidel

Weerstand teen huisvesting van swart studente deur die Potchefstroomse Universiteit vir CHO, 1987 tot 1990

Arrie de Beer 2016-11-03 Dit is interessant dat daar nog nie kommentaar op hierdie artikel met sy omvangryke en in-diepte-beskrywing van 'n droewige tydperk aan die PU vir CHO verskyn het nie.

Weer oor RSG

Angus 2016-11-02 Beste Johannes Comestor, Soos alles wat lewe, het tale ook 'n gemeenskaplike voorouer: linguiste kan nog net sover terugwerk as Proto-Indo-Germaans, of sommer net Indo-Germaans, deur middel van taalvergelyking. Voor dit is daar nog 'n taal waarby hulle s

Daar is Rapport ons weer een voor, of: Die moraliteit van 'n volk

Angus 2016-11-02 Lig ons asb in oor hoe skandalig Andre Brink se beurs was.

Lankal lewenslank beduiwel

Angus 2016-11-02 Wys jou net hoe gevaarlik glo is.

Wiskundehulp: Faktorisering vir graad 10-leerders

Johnel Boucher 2016-11-02 Hello ek is n graad 10 leerder wat wiskunde het maar ek sukkel met my faktorisering kan iemand my raad gee asseblief?

Revolusie

jurgens David Christie 2016-11-02 Baie goeie uitdrukking, diepte weerspieël gekropte emosie in vertroue en wantroue hou daarvan.

Penseel-bekendstelling: Tien riglyne vir die aspirantskrywer

Herman Lategan 2016-11-02 Lieflik. Dankie.

Sit die skrikbewind van boelies stop

Jacky 2016-11-02 Goeiedag, Ek sit met dieselfde probleem - enigste probleem is daar word foto's in my dogter se skool rondgestuur, met die vieslikste byskrifte. Die hoof sê ek moet dit ignoreer en delete en sy moet al die kinders blok op WhatsApp ens. Wat staan my te d

Persvrystelling: Taalraad kommentaar op die US se Hersiene Toelatingsbeleid

Jean Joubert 2016-11-02 Annette, Dis inderdaad baie insiggewende artikels wat jy in jou twee bostaande kommentare verskaf. Dit laat mens ook met verfrisde oë na Zimbabwiese inligtingsbronne kyk! Baie dankie daarvoor.

Die huwelik onder druk

Angus 2016-11-02 Beste Jaco, Ek is nou werklik tot in my skoene toe geskok. Kyk net die soort Christene waarmee Reusedwerg omgaan. Hulle trou en skei, dobbel, drink, pleeg hoerery en wat nog alles. Ek het nog altyd gedink die goed is vroom. My Christen-buurman sit vir ho

Vermis – Jesus Christus

Angus 2016-11-02 Beste FC Boot, Dit lyk nie vir my of jy die argument mooi verstaan nie. Lees mooi versigtig die volgende: ʼn historiese figuur is iemand wie se naam in die geskiedenis opgeteken is. Opgeteken beteken dat dit geskryf is. As iemand se naam nie in die geski

Die huwelik onder druk

F C Boot 2016-11-02 Beste Jaco Lees gerus. http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/ng-kerk-neem-finale-besluit-oor-gays/ asook weer Mat 19 vers 4. Jesus het dadelik 'n teenvraag vir hulle gereed gehad: "Ken julle dan nie julle Bybel nie? Weet julle nie daar staan geskryf

Die huwelik onder druk

Reusedwerg 2016-11-02 Haai ou seun, die oom kan net vir jou bid, dis al. Vrede vir jou. Soet wees.

Persvrystelling: Taalraad kommentaar op die US se Hersiene Toelatingsbeleid

conrad steenkamp 2016-11-02 Dankie vir die artikels, Annette
Top