Johan Theron2016-10-20By oorweging van die verklaring blyk dit dat die lede van die US-bestuur gedurende die vergadering by implikasie aangedui het dat my verklaring oor wat gedurende die mees onlangse vergadering van die Raad bespreek was, verkeerd is aangesien hul na bewerin
Andre2016-10-20Angus kan jy asb net name van paar internasionaal erkende historici gee wat jou opinie deel ... dat Jesus slegs 'n mite is. En as dit kan, verwys na geskrifte van persone wat dit so binne die eerste of tweede eeu afgemaak het as 'n mite.
Mary Sadler2016-10-20Nav die Kruger-miljoene interessantheidshalwe die volgende aanhaling uit Oorlogsoormag en ander sketse en Verhale deur Gustav S. Preller (Nas. Pers 1925) uit die hoofstuk Die "Kruger-miljoene":
Die hoofstuk begin met 'Dit sal, dink ek, die 28ste Mei ge
F C Boot2016-10-20Beste Jaco
Hou op twak praat man.Ek sê nêrens dat ateïste eenders moet dink nie. Dit is maar 'n produk van jou denke. Al wat ek sê dat ateïste onder mekaar dit moet uitklaar of Christus bestaan het of nie.
Jy sê Christus het bestaan Angus sê ne
Jaco Fourie2016-10-20Jakes
Jy skryf: "Jaco, lees gerus Mark 2 om die Sabbat in die konteks van die NT beter te verstaan." Aan die Fariseërs wat die 7de as Sabbat vier het Jesus gesê: "Die Sabbatdag (7de dag) is vir die mens gemaak en nie die mens vir die Sabbatdag nie" M
Pieter Reyneke2016-10-20Jakes, die kerk hertrou persone wat egbreuk gepleeg het en weer wil trou. Die Bybel is ook baie duidelik daaroor dat meisies wat nie meer maagde met hulle troue is nie gedood moet word. Nou hoe kan die kerk meisies trou wat nie meer maagde is, en dit nog
Reusedwerg2016-10-20Mnr Rigter. Ek gaan nou regtig nie in 'n bespreking/argument met jou tree nie. As jy so naïef is om te dink die manne is bo verdinking leef maar in jou eie wêreld. Die harde werklikheid is al reg deur Afrika en ander wêrelddele bewys.
F C Boot2016-10-20Beste Angus
Dit is eintlik jy wat nie verstaan nie. Van die begin af is daar biljoene mense gebore op hierdie aardbol wat bestaan het en waarvan ons niks weet nie. Dit sluit jou ongedokumenteerde voorouers in.
Maar jy is die primêre bewys dat hul w
Herwindt2016-10-20Ek vind haar gedigte se eenvoud, maar impak, verstommend. Geen hoogdrawende woorde, maar rou en beskrywend.
Selfs voor ek enigiets biografies van haar gelees het, kon ek op al haar foto's dieselfde uitdrukking in haar oë waarneem: 'n onskuld, 'n wilde w
Angus2016-10-20Beste FC Boot,
Nog verstaan jy nie mooi nie. Daar is honderde lyste wat Jesus sal aanwys as 'n historiese figuur, en daar is biljoene mense wat sal glo dat hy bestaan het. Dit is egter nie 'n bewys van sy bestaan nie. Jou skakels beteken dus niks.
Gro
Edith2016-10-20Hi julle, my dogter is graad 9 en sukkel met wiskunde, ek werk ver van die huis af so logistiek om haar deur die jaar by ekstra klasse uit te kry net nie moontlik. Is daar iemand wat in die Centurion bereid is om haar voor haar eksamen n met n paar goed t
Jaco Fourie2016-10-20Jean en ander lesers:
Kyk gerus na die kort video wat verdere inligting ivm Akademia gee, asook wat tans verrig word mbt. grade bekoming deur die gewone mens asook werkende Afrikaner wat nie voltyds kan studeer nie,
https://onsbou.solidariteit.co.za/akad
Andre2016-10-19Beste Angus. Die aangeleentheid is eintlik die domain van die ouens met die dik brille wat geskiedenis bestudeer. Aangesien diesulkes aandui dat daar skynbaar geen historikus van enige aansien die historisiteit van Jesus betwyfel nie, sal ek maar aanraai
Marius G Swanepoel2016-10-19Ja ek het ook dieselfde siening oor hierdie groot gees Bob Dylan. Ek sien hom as die grootste liedjieskrywer van die moderne tyd! Jokerman is ook my grootste song van hom.
Ockie Grundling2016-10-19Skitterend Dana, die besoek aan Nkandla soos op Kyknet uitgesaai is so krities vir ons land en vir 'n kritiese gees van versoening en vredebou. Die lied wat daarmee saamgaan is so gepas. Ek gaan die boek beslis aankoop.
F C Boot2016-10-19Beste Angus
Natuurlik het Jesus net as mens in NT bestaan. Vra maar vir Jaco Fourie. Hy sê hy ken die Bybel baie beter as ek en sal dan sonder moeite al die teksverse in die Ou tetament vir jou gee.
Sterkte vir julle twee, julle het dit regtig nodi
Amanda2016-10-19Dankie vir die vraestel maar ek sukkel om di memo oop te maak. Hoe gemaak as dit net oop maak tot op die swart skerm en niks verder gebeur nie?
Pieter Reyneke2016-10-19Jakes, jy volg die vooskrifte van 'n boek wat meer as twee duisend jaar gelede geskryf is. Dit beskryf in baie gebrekkige terme die sosiale omstandighede, gebruike en taboos van duisende jare gelede. Kundiges sukkel om Die Bybel se verse te verklaar want
Karin Hougaard2016-10-19Heerlike herinneringe! Maurice en Nanette is ineengerol 'super-skeepskaptein-toergids-gasheer-gasvrou-afrikaans-liefhebbers' duisend.
Dirk Rigter2016-10-19Reusedwerg,
"Oë oopmaak" is ongelukkig nie bewyse nie. Beweer jy regtig dat BHP Billiton Energy Coal South Africa, Anglo American Coal, Xstrata en Exxaro Resources Limited agter die studente onlus sit? Moenie laf wees nie.
Tom McLachlan2016-10-19Beste Angus
Laat ek eers sê dat ek geen kenner op hierdie terrein is nie en ook geen akademiese taalkundige is nie. Wat ek dus sê, is my eie mening.
Ek dink dat wat vandag Standaardafrikaans genoem word (die terme Algemeen Beskaafde Afrikaans/Nede