Kommentaar

Vermis – Jesus Christus

Angus 2016-10-24 Beste FC Boot, Ek het nie gesê daar was nie mense wat hulle Christene genoem het nie. Ek het gesê Jesus is nie ʼn historiese figuur nie. Die Joodse opstande waaroor Josephus skryf, is nie ʼn bewys van die historiese Jesus nie. Natuurlik verwag ek dat

Vermis – Jesus Christus

Angus 2016-10-24 Beste Jan Posthumus, Dis die Christene wat naarstiglik probeer bewys dat Christus bestaan het, en wat meer is, hulle probeer dit in almal se kele afdruk. Ateïste kan mos nie sommer net sluk nie? Groete, Angus

Vermis – Jesus Christus

Angus 2016-10-24 Beste Jan Posthumus, Jy is seker nie ernstig met dr. Paul Maier nie. Hy gorrel dan vir 1uur en 25 minute sonder enige konkrete bewyse. Groete, Angus

Onderhoud: Pleisters vir die dooies deur Fanie Viljoen

Corrie Walter 2016-10-24 Die boek het my onmiddellik geboei en ek het dit in een sarsie klaar gelees. Ek is 'n onderwyser en wonder of ek die boek vir my leerders kan aanbeveel? Is dit nie dalk te 'donker' nie? Is die seun nie dalk deur 'n donker gees in besit geneem nie? Hfst 18

Boekresensie: Offerlam deur Chanette Paul

Cielie le Grange 2016-10-24 Dit was 'n lekkerlees boek, mal daaroor, wil graag weet wanneer deel 2 gaan uitkom.

Kluitjies in die riet

F C Boot 2016-10-24 Ja nee ek kan sien jy is in die bol gepik lank voor rooikappie en predikasies.

Gays en die kerk

F C Boot 2016-10-24 Beste Angus Net toe ek gedink jy is by, is jy weer verlore en hierdie keer in 'n haarklowery. Baie verhale word teen 'n sekere geskiedkundige agtergrond geskryf sonder om die oorsake of gevolge van die gebeurtenisse te dokumenteer of te onleed. Maar dit

Watter God?

Jan Posthumus 2016-10-24 Ek sê jou wat Jaco... hier is 2 sakels ter voorbereiding vir jou opleiding; as jy klaar is daarmee dan kom jy terug sodat hierdie oom vir jou mooi kan verduidelik hoekom jy nie 'n ateïs is nie: http://www.crisismagazine.com/2015/atheists-dont-exist

Kluitjies in die riet

Jan Rap 2016-10-24 Stories van Rooikappie ens kom al jare, selfs van nog voor die middeleeue en met die stories en al saam het die mensdom gevorder tot ruimtevaart. Reken jy die stories moes weggevat gewees het en dan was ons al 500 jaar gelede op die maan?

2016: die krisisjaar van Afrikaans

Jaco Fourie 2016-10-24 Jean Ek het gehoop op 'n respons van jou op seker stellings deur my hierbo (20 Okt) gemaak, te gelees het.

Jaco Fourie se gekkegrensbrief van 22 September 2016

Jaco Fourie 2016-10-24 Jan Jy en F.C.Boot het baie in gemeen met mekaar, dat ek baie maal wonder of julle nie soort van twee-eenheid is nie, in teenstelling met die drie-eenheid van die Bybel. Al twee is ewe lief vir hulle analogie wanneer hulle gebreklik aan feite ly, altwee

Weer oor RSG

Angus 2016-10-24 Beste Jan, Jy sal moet help. Die woord 'boelie' ken ek glad nie. Ek ken die Engelse woord 'bully', maar ek ken jou ook al. Jy is nie 'n man wat sy tale so sal opmieks nie. Groete, Angus

Gays en die kerk

Jaco Fourie 2016-10-24 Jakes Jesus sê dat die wêreld kan vergaan maar nie een jota of titel van die Tien Gebooie sal ooit vergaan nie; Hy se ook hy is Heer van die Sabbatdag; soos dit sy gewoonte was tot sy dood toe, het hy die Sabbatdag eerbiedig; Paulus het die Sabbatdag

Watter God?

F C Boot 2016-10-24 Arme Angus Kyk nou net wat skryf hy. 'Jou gegorrel oor bierbekers en skedels is sommer net 'n groot klomp twak' Wel Angus om in ontkennig te lewe soos jy is eintlik een groot gegorrel.Jy glo nie die storie oor my voorvaders nie. Dalk sal die volgen

Weer oor RSG

Dirk Rigter 2016-10-24 Beste Jan, Jy sien die oorgrote meerderheid Afrikaanssprekende mense is lankal nie meer deel van "jou volk" nie. Dalk verklaar dit vir jou die raaisel hoekom Afrikaanssprekendes lankal nie meer hakke inkap oor Afrikaans nie. Die taal is bevry van jou s

Vermis – Jesus Christus

Dirk Rigter 2016-10-24 Angus, Nie Reusedwerg, Jan Posthumus of FC Boot bring enige teen-bewyse t.o.v jou skrywe nie. Posthumus se You Tube videos herinner aan 'n Hillsong-kerkdiens, niks meer nie. Reusedwerg lewer ook géén teenbewyse nie, behalwe om jou te beskuldig dat jy "

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

Craig 2016-10-24 Goeie More. Het julle nie miskien voorbeelde van Sistemiese toetse graad 6 Huistaal nie asb.

Watter God?

F C Boot 2016-10-24 So skryf die man met 23 Bybels in sy besit.want vir hom het Jesus nooit bestaan nie en ook nie die mense wat saam met Jesus geleef en oor Hom geskryf het nie. Hulle is almal denkbeeldig soos Rooikappie en die bose wolf.Natuurlik is dit vir hom 'n gego

C Johan Bakkes (1956–2025)

Tertia van der Merwe 2016-10-24 Dit bly altyd 'n belewenis om sy boeke te lees ... selfs weer en weer!!!

Woordgedoe

CM 2016-10-24 Om die waarheid te sê, die waarheid is vir menige mens 'n sonde.

Watter God?

Jaco Fourie 2016-10-24 Jan Posthumus Verwag jy regtig 'n sinvolle antwoord?

Die laaste dans van Jaco Botha

Deborah Steinmair 2016-10-24 Lieflik, dankie.

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

Annemarie Young 2016-10-24 Daar is wonderlike lesse op You Tube(in Afrikaans vir Gr8). Tik net in algebra graad 8 of wat jy ookal soek.

Interview: The end of public universities in South Africa?

Jean Joubert 2016-10-24 Achille Mbembe's responses contain many fresh insights and perspectives, which served as an education to me. I am grateful for that.

Die laaste dans van Jaco Botha

Eleanor 2016-10-23 Ek het jou nie geken nie maar 'n huil sit in my keel vas ... dieselfde huil toe ek van Johannes Kerkorrel gehoor het.

‘n Country song vir Jack

James Fouche 2016-10-23 Ek is omgeslaan! Ek verlaat Knysna vir paar dae en die grootste tragedie nog slaan die dorp. Gevolg deur 'n aardbewing. Ons het nog gepraat oor die toekoms van skrywers in Suid-Afrika, en kyk, weg is hy.

Die laaste dans van Jaco Botha

James Fouche 2016-10-23 Dit kan nie wees nie! Ek is ook van Knysna. Jaco was 'n mede skrywer. Hoe kan ek nêrens een artikel vind oor die tragedie nie? Wat het gebeur?

Gays en die kerk

Angus 2016-10-23 Beste FC Boot, Jy is alweer besig om te gorrel. Jou skakel bewys ook absoluut niks. Miskien het jy dit nog nie agtergekom nie, maar rondom die figuur Jesus is daar drie debatte wat sy bestaan betref: sy historisiteit, Jesus as historiese figuur, en as

Riglyne vir die opstel van eksamenvraestelle

Wilna 2016-10-23 Baie dankie vir jou onselfsugtigheid! Die wenke baie motiverend! Wees geseënd!

SA-illustreerders: Chris Venter

Petra 2016-10-23 Hi Nathalie, het jy al met illustrasies reggekom? As nie stuur my 'n e-pos na petralangner83@gmail.com Groete

Vermis – Jesus Christus

F C Boot 2016-10-23 Beste Angus Publius Quinctilius Varus is bekend daarvoor dat hy na die dood van Herodus die Grote 4 vC 'n opstand in Judea onderdruk het en 2000 Joodse rebelle laat kruisig het, aldus Josephus. Met die beleg van Jerusalem het Titus opdrag gegee om 500 kr

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Laurie Greyvenstein 2016-10-23 Feite van hierdie saak is myns indien, dat die verhoorhof die feite verkeerd bevoordeel het. Alhoewel die Appelhof nie met die feitebevinding mag inmeng nie was hy in hierdie gevalle in 'n moeilike posisie en het wel met die ooglopende foutiewe feitebevin

Kerke dop die gaytoets

Liesel 2016-10-23 Dit maak my so hartseer dat die veroordelende Christene hulself sien as iemand wat God ken. God is 'n God van liefde bo alles en God sal nooit verwag dat mens in 'n onatuurlike verhouding of alleen deur die wereld moet stap nie. Dat kinders en 'n gesin ni

Bone-day

Gerhard Ebersöhn 2016-10-22 Aangaande my rendisie hierbo ... "… Then he bought fine linen” Mark 15:46a Neem asseblief kennis dat 'n beter weergawe die meer letterlike sou wees: Josef het "reeds gekoopte" of "geskikte gekoopte" linne gebruik. Hy het dus nie uitgegaan en linne

Die stilswye van Robert Zimmerman

Marianne Peacock 2016-10-22 Fantasties, Koos!

Die laaste dans van Jaco Botha

Ben Pheiffer 2016-10-22 Aangrypend. 'n Mensch is heen ...

Die laaste dans van Jaco Botha

EVB 2016-10-22 Baie dankie Etienne, vir hierdie pragtige saamvat-skrywe oor Tien en sy Blik ...

Die stilswye van Robert Zimmerman

Hendrik 2016-10-22 Liedjiskrywer met min gelyke. Musikant ... um ja ...

Vermis – Jesus Christus

Jan Posthumus 2016-10-22 Die geskiedkundige, Dr. Paul Maier (voormalige professor van antieke geskiedenis, Western Michigan University), in hierdie verband: https://www.youtube.com/watch?v=XAN3kQHTKWI

Die laaste dans van Jaco Botha

Retha 2016-10-22 Dis hartroerend. Ek huil, en glimlag tegelykertyd. Tien uit tien.
Top