Pieter Reyneke2016-10-21Beste Jakes,
Jy glo in 'n boek waar slange praat, mense een of ander vrug eet en dit hulle vir ewig verdoem tot die hel. Dat God almagtig is en alles voorsien het, en dat Hy alles volmaak geskape het. Tog het Hy nie voorsien dat die mens 'sonde' gaan ple
Nico Gibson2016-10-21There is no doubt that Eugene's proposal is a solution. However, far and away the largest stumbling blocks are ignorance and the accursed RC factor:
Tradition (brick & morter), the fear factor (lecturers and academia), politics (too pervasive to list
Sandra Claire Bouwer2016-10-21Vir 'n sewentigjarige was dit 'n wonderlike beaaming van die renosaans (askuus is dit 'n anglisisme?) wat Bob se musiek by 'n taamlike rebelse jong dame gevind het, sonder dat sy aldag geweet het hoe kom! Ek sê geluk aan hom vir die prys! Jy het reg,
André Badenhorst2016-10-20En om te dink die universiteit wat nou so spog wou 'n paar jaar gelede die einste koor afskaf. Ek haal egter my hoed af vir almal wat onder so 'n bestuur dien en nog steeds wondere verrig.
Wannie Carstens2016-10-20Yves, dit is heerlik om te sien hoe jy die proses uitpak! Dit is fantasties wat julle doen. Wees versekef dat die SA kollegas met ywer gaan meewerk hieraan. Ons praat volgende week verder in Gent.
Wannie Carstens2016-10-20Prof. Jacques, baie mooi woorde oor 'n besondere mens. 'n Klompie van ons was vandag by die troosdiens en dit was duidelik met hoeveel liefde en respek oor hom gepraat is. Ons almal gaan sy stille teenwoordigheid op die agtergrond baie mis!
Marlet le Roux2016-10-20Dankie Danie vir hierdie oorsig oor Dylan!
Laat my ook dink, dalk moet ons plaaslike liedjieskrywers meer aandag kry. Daar is 'n paar uitstekendes!
Panda2016-10-20Beste FC Boot,
Ek het gesê: ‘Die Bybel is deur mense geskryf’ en nou vra jy vir my waar in Die Bybel dit staan dat Die Bybel nie deur Mense geskryf is nie?
Panda
Johan Theron2016-10-20By oorweging van die verklaring blyk dit dat die lede van die US-bestuur gedurende die vergadering by implikasie aangedui het dat my verklaring oor wat gedurende die mees onlangse vergadering van die Raad bespreek was, verkeerd is aangesien hul na bewerin
Andre2016-10-20Angus kan jy asb net name van paar internasionaal erkende historici gee wat jou opinie deel ... dat Jesus slegs 'n mite is. En as dit kan, verwys na geskrifte van persone wat dit so binne die eerste of tweede eeu afgemaak het as 'n mite.
Mary Sadler2016-10-20Nav die Kruger-miljoene interessantheidshalwe die volgende aanhaling uit Oorlogsoormag en ander sketse en Verhale deur Gustav S. Preller (Nas. Pers 1925) uit die hoofstuk Die "Kruger-miljoene":
Die hoofstuk begin met 'Dit sal, dink ek, die 28ste Mei ge
F C Boot2016-10-20Beste Jaco
Hou op twak praat man.Ek sê nêrens dat ateïste eenders moet dink nie. Dit is maar 'n produk van jou denke. Al wat ek sê dat ateïste onder mekaar dit moet uitklaar of Christus bestaan het of nie.
Jy sê Christus het bestaan Angus sê ne
Jaco Fourie2016-10-20Jakes
Jy skryf: "Jaco, lees gerus Mark 2 om die Sabbat in die konteks van die NT beter te verstaan." Aan die Fariseërs wat die 7de as Sabbat vier het Jesus gesê: "Die Sabbatdag (7de dag) is vir die mens gemaak en nie die mens vir die Sabbatdag nie" M
Pieter Reyneke2016-10-20Jakes, die kerk hertrou persone wat egbreuk gepleeg het en weer wil trou. Die Bybel is ook baie duidelik daaroor dat meisies wat nie meer maagde met hulle troue is nie gedood moet word. Nou hoe kan die kerk meisies trou wat nie meer maagde is, en dit nog
Reusedwerg2016-10-20Mnr Rigter. Ek gaan nou regtig nie in 'n bespreking/argument met jou tree nie. As jy so naïef is om te dink die manne is bo verdinking leef maar in jou eie wêreld. Die harde werklikheid is al reg deur Afrika en ander wêrelddele bewys.
F C Boot2016-10-20Beste Angus
Dit is eintlik jy wat nie verstaan nie. Van die begin af is daar biljoene mense gebore op hierdie aardbol wat bestaan het en waarvan ons niks weet nie. Dit sluit jou ongedokumenteerde voorouers in.
Maar jy is die primêre bewys dat hul w
Herwindt2016-10-20Ek vind haar gedigte se eenvoud, maar impak, verstommend. Geen hoogdrawende woorde, maar rou en beskrywend.
Selfs voor ek enigiets biografies van haar gelees het, kon ek op al haar foto's dieselfde uitdrukking in haar oë waarneem: 'n onskuld, 'n wilde w
Angus2016-10-20Beste FC Boot,
Nog verstaan jy nie mooi nie. Daar is honderde lyste wat Jesus sal aanwys as 'n historiese figuur, en daar is biljoene mense wat sal glo dat hy bestaan het. Dit is egter nie 'n bewys van sy bestaan nie. Jou skakels beteken dus niks.
Gro
Edith2016-10-20Hi julle, my dogter is graad 9 en sukkel met wiskunde, ek werk ver van die huis af so logistiek om haar deur die jaar by ekstra klasse uit te kry net nie moontlik. Is daar iemand wat in die Centurion bereid is om haar voor haar eksamen n met n paar goed t
Jaco Fourie2016-10-20Jean en ander lesers:
Kyk gerus na die kort video wat verdere inligting ivm Akademia gee, asook wat tans verrig word mbt. grade bekoming deur die gewone mens asook werkende Afrikaner wat nie voltyds kan studeer nie,
https://onsbou.solidariteit.co.za/akad
Andre2016-10-19Beste Angus. Die aangeleentheid is eintlik die domain van die ouens met die dik brille wat geskiedenis bestudeer. Aangesien diesulkes aandui dat daar skynbaar geen historikus van enige aansien die historisiteit van Jesus betwyfel nie, sal ek maar aanraai
Marius G Swanepoel2016-10-19Ja ek het ook dieselfde siening oor hierdie groot gees Bob Dylan. Ek sien hom as die grootste liedjieskrywer van die moderne tyd! Jokerman is ook my grootste song van hom.
Ockie Grundling2016-10-19Skitterend Dana, die besoek aan Nkandla soos op Kyknet uitgesaai is so krities vir ons land en vir 'n kritiese gees van versoening en vredebou. Die lied wat daarmee saamgaan is so gepas. Ek gaan die boek beslis aankoop.
F C Boot2016-10-19Beste Angus
Natuurlik het Jesus net as mens in NT bestaan. Vra maar vir Jaco Fourie. Hy sê hy ken die Bybel baie beter as ek en sal dan sonder moeite al die teksverse in die Ou tetament vir jou gee.
Sterkte vir julle twee, julle het dit regtig nodi
Amanda2016-10-19Dankie vir die vraestel maar ek sukkel om di memo oop te maak. Hoe gemaak as dit net oop maak tot op die swart skerm en niks verder gebeur nie?