Pieter Reyneke2016-10-18Jakes, jy antwoord my nie ten opsigte van egbrekers en ander sondaars wat die Tien Gebooie verbreek nie. Het hulle sondes ook met die NT verval? In elk geval is dit skynbaar net gay wees van al die sondes wat jou Bybel van praat wat sondes is, die res moe
Andre2016-10-18Die volgende dui ook darem daarop dat die hipotese van mite (kan nie bewys word nie) in elk geval deur blykbaar geen ernstige skolier aanvaar word nie. Die volgende ondersteun my aanspraak:
Do Historical Scholars Think Jesus Existed?
Maar miskien
Andre2016-10-18Die aandrang op "geboorteserifikaat" ens is nie ernstig opgeneem nie want die inligting van historici van aansien plus stukke van buite-bybelse figure behoort vir meeste redelike mense voldoende bewys te wees. Dit is dus geen mite nie ... mites word ook g
Jaco Fourie2016-10-18Feitlik is die skrif aan die muur dat Afrikaans mettertyd en binne die medium termyn (5 jaar) onvermydelik vanuit alle regerings-en-regerings-ondersteunde instellings afgeskaf gaan word, soortgelyk as wat tans in Namibia die geval is, ten spyte van die S.
Karin Martens2016-10-18Hoe trots voel ek nou nie, skoon aangedaan oor die vermoëns en werke van my mede-landgenote! Ek is skoon aangedaan en geroer deur die krag van my taal.
Bert Verschuren2016-10-17Hartelijk dank Marike.
Ik ben zeer geïnteresseerd in die Afrikaanse boeken.
Kan de naam van de schrijver ook vermeld worden?
En wat zijn ongeveer de prijzen van deze books on demand?
Jakes2016-10-17Pieter Reyneke,
Jy verwys na tekse uit die OT wat spesifiek vir die volk van Israel geskryf is. (die Wet)
Hierdie wet het drie fasette, waarvan slegs die morele deel vandag steeds geld. Die seremoniële Wet en die dieetreëls het met die koms van Christus
Andre2016-10-17Hallo Angus. Bonatuurlik impliseer dat wat nie natuurlik verklaar kan word nie, wel plaasvind en waar die stelling dat dit op grond van “menslike verbeelding” verklaar kan word, deur gewoonweg “kans” (minder as die buitenste limiete van wat as “
F C Boot2016-10-17Jaco Fourie
Skryf in kommentaar elders: "Ek en ander ateïste glo in 'n historiese Jesus" Angus skryf elders: “Die enigste manier om die bestaan van Jesus te bewys, sal wees ʼn dokument wat hy onderteken het, iets wat hy geskryf het, en as outentiek be
Angus2016-10-17Beste FC Boot,
Ai, jy lees ook, maar verstaan nie. Jou Jesus bestaan net in die Nuwe Tesament. Hy bestaan nie in ander mites nie. Daar is wel Jesus-figure wat in ander mites bestaan, maar hulle traak jou nie. Met hierdie aanhalings van jou uit die NT bew
Dirk Rigter2016-10-17Reusedwerg,
Jou aanname dat "die manne wat uitvoer...direk bydra" tot die studente-anargie, is so vergesog dat 'n mens wonder hoe jy daarby uitgekom het. Jy is so seker van jou saak, jy sê selfs dat "...ons nie eers daaroor hoef te bespiegel nie..."
F C Boot2016-10-17Beste Angus
Nee so goedkoop gaan jy nie wegkom nie. Jy het die volgende vereistes gestel.
"Die enigste manier om die bestaan van Jesus te bewys, sal wees ʼn dokument wat hy onderteken het, iets wat hy geskryf het, en as outentiek beskou kan word, ʼn gebo
Jaco Fourie2016-10-17F.C. Boot
Die einste Bybel wat jy al by herhaling in die verlede as gebrekkig voorgegee het, haal jy nou aan soos dit klap. Kry ewewigtigheid in jou argument mens. Jy gorrel hierbo, dat ek die geraas in jou keel kan hoor. Jy is skoon van die punt af
Jaco Fourie2016-10-17Jan
Jou analogie dien geensins as bewys nie. Ek het bewyse aan jou gelewer dat die God van die Bybel 'n fiktiewe versindsel van die mens is, juis omrede die Bybel na soveel moeisame menslike besinning uiteindelik sy huidige gestalte bekom het.
Diegene
Annemarie Young2016-10-17Hallo daar.
Baie dankie vir die vraestelle maar hoe gaan ek die vraestelle kan merk? waar is die antwoorde vir die Graad 8 wiskunde vraestel asseblief.
Susan Bezuidenhout2016-10-16Is daar enige Wiskunde vraestelle en memorandums vir NOVEMBER vir graad 7 beskikbaar? Ek probeer my kleinkind help om te verstaan - maar dinge het so verander, ek verstaan dit self nie.
Wilhelm Fourie2016-10-16Daar is eintlik niks meer om by Breyten se uitstekende kommentaar te voeg nie!
Net die volgende: Wim de Villiers reageer slegs omdat sy vorige misagting van die drukgroep (waarby Danie van Wyk betrokke is) ook in die huidige hofsaak genoem word. Dit is j
Wilhelm Fourie2016-10-16Beste Angus,
Tom het eintlik alles geskryf wat ek wou skryf. Hier is nog 'n paar punte.
Nee, ek ontken nie dat Engels een van die suksesvolste tale is nie. Die redes daarvoor is hoofsaaklik histories alhoewel die feit dat dit 'n relatief "maklike" (
Jaco Fourie2016-10-16F.C. Boot
Jy skryf: "Julle (Jaco en Angus) verskil dus in die opsig en my vraag is dus wie van julle siening is volgens jou korrek?"
Natuurlik gaan ek my siening as korrek beskou, maar dit beteken nie in wese dat ek wel korrek is nie.
Dit wil voorkom
Hendrina Gelderblom2016-10-15Shirmoney, ek kry net al meer respek vir jou en ek is so bly dat ek die geleentheid gekry het om jou beter te leer ken en saam met jou skool te hou. Ek hoop 'n engel daag op, maar moenie ophou skryf nie.
Dark.O2016-10-15Dit sou gaaf wees indien die skrywers bewyse wat die effektiwiteit van die benutting van herstellendegeregtigheidspraktyke kon bewys, verskaf het.
Johann de Jager2016-10-15Iets van Uys (Dalk Wilma ook?) eggo in die okerneut op my skouers, want toepaslik, eggo ook `n eie jeugadonis Narcissus terug en op byna 8o weet Adonis wat die simboliek van `n see is wat jong rotsvaste latte sand maak, al noem ons die ou see iets anders,
Jan Heunis2016-10-15Hierdie verklaring stel die bogpratery netjies aan die kaak. Die Raad van die US, waarvan die meederheid meelopers van die Bestuur is, wou immers nie 'n voorstel aanvaar dat Afrikaans en Engels gelyke status as onderrigtale aan die US geniet nie en die nu
Gogo de Bruin2016-10-15Natuurlik kan dit werk veral as dit sinvol gekombineer word met beperkte kontak en intelligent ingefaseer word want dis geensins die antwoord vir studente met 'n swak skoolervaring nie. Dirk de Vos het in die week sinvol daaroor geskryf op Daily Maverick.
Ontnugter2016-10-15Ek was vir 20 jaar deel van hierdie kerk, en dit is die grootste klug denkbaar. Ek kan net die Hemelse Vader dank dat hy my en my geliefdes se oë oopgemaak het om hulle te sien vir wat hulle regtig is.
Angus2016-10-15Beste FC Boot,
Ongelukkig is dit nie my voorouers wat ter sprake is nie. Nie een van hulle is historiese figure nie, behalwe een, pres. M.T. Steyn. My oupa aan moederskant was Herman Steyn, ʼn kleinneef van die president. Daar is genoegsame bewys in die
Angus2016-10-15Beste Andre,
Of bonatuurlike dinge plaasgevind het of nie, dit maak nie saak in hierdie argument nie. Nog minder maak dit saak wat ek glo; ek neem slegs harde feite in ag.
Lees weer: Die kenmerk van ʼn mite is dat die strekking daarvan godsdienstig van