F C Boot2016-10-15Ai Jaco Fourie,
Jy lees maar verstaan nie. Die kern van die Christelike geloof is Christus. Jy weet die Christus wat Angus sê 'n mitologiese figuur is, dus net in mites bestaan. Die Christus wat jy sê wat wel bestaan het, maar nie God was nie.
Ont
Trevor Steyn2016-10-15Dit is wel 'n goeie skrywe maar waarom is ons almal so besorgd oor die ANC en dat hy moet regkom? Ons het 'n verkiesing in net meer as twee jaar. Die grondwet beskerm ons so laat ons liewer praat oor hoe die land vorentoe kan lyk sonder die ANC aan bewind
Andy Goosen2016-10-15Welgedaan Elisha. Dis lekker leesstof. Daar is 'n wonderlike kontras tussen die vlieg wat sy "roeping" vir sy 26 dae ten volle wil benut en die "useless" waiter. Ek wonder of kan mens nie hierdie verhouding tussen die twee karakters nog uitbrei nie? Kan m
Jan Rap2016-10-14Ja Jaco, jy's reg; dit is wel waarop my vraag betrekking het. Hierdie mense waarvan jy praat, en wat mekaar so weerspreek in hulle onderskeie geskrifte mag so wees maar die moontlikheid is daar dat, op hulle beperkte manier (hulle is maar net mense) iets
Charlotte Willemse2016-10-14Hi ek is opsoek na voorbereidende eksamen graad 12 wiskunde vraestelle vir September 2016 van al die provinsies. Waar kan ek dit gaan aflaai asb.
Andre2016-10-14Beste Angus, dus die aanname dat bonatuurlike dinge nie plaasvind nie is jou gronde? Dit is nie 'n bewys nie, maar 'n veronderstelling. Hoe sou jy byvoorbeeld die profesie van Tirus verklaar, of die geboorte en sterwe van Jesus wat eeue voor die tyd voors
Breyten Breytenbach2016-10-14Dankie vir hierdie beginselvaste stellingname oor kwessies van kernbelang en die helder uiteensetting van wat werklik plaasgevind het.
F C Boot2016-10-14Beste Angus.
Jy maak die volgende kommentaar: “Die enigste manier om die bestaan van Jesus te bewys, sal wees ʼn dokument wat hy onderteken het, iets wat hy geskryf het, en as outentiek beskou kan word, ʼn geboortesertifikaat, hofverslae van sy verhoor
Jean Joubert2016-10-14Leon en Matthys hierbo en Marinus Wiechers (wat sy hoop op private universiteite plaas by https://www.litnet.co.za/quo-vadis-suid-afrikaanse-universiteite/ ) moet asb kennis neem van die artikel by: http://www.timeslive.co.za/politics/2016/10/13/Governmen
Jean Joubert2016-10-14Henk, na aanleiding van jou stelling: "Afrikaanse onderrig word gewaarborg deur die grondwet", net die volgende:
Wanneer 'n grondwetkenner, Marinus Wiechers, die volgende kwytraak by https://www.litnet.co.za/quo-vadis-suid-afrikaanse-universiteite/ :
"H
Reusedwerg2016-10-14Hennie, my vrou het die gawe om my geliefde binnebroeke van ontslae te raak wanneer sy moeg is dat ek dit dra. Sy bring toe een dag twee pakke van die noodsaaklike kledingstukke by die huis aan. Die nuwe klere word altyd gewas voordat ek dit dra. Ek pluk
staf Claassens2016-10-14Netjies, interessant en meer belangrik; dis 'n mooi stuk wat pragtig gekommunikeer word en 'n regmerkie in die binneste maak ...
hannes scheepers2016-10-14I totally disagree. cost might be lower or limited, but quality education is not possible in distant training. who does the work piece, the candidate or his friend. i have seen people who were trained with distant training and people with contact training
Angus2016-10-13Beste Andre,
Dis geen hipotese dat die Bybel mitologie is nie, en ek bewys dit in my skrywe hierbo.
Die strekking van ʼn mitologie is godsdienstig. Die strekking van die Bybel (OT en NT) is godsdienstig. In ʼn mite vind bonatuurlike dinge plaas. In die
Matthys Strydom2016-10-13Baie dankie, prof Giliomee, vir 'n puik artikel.
My indruk is dat Stellenbosch reeds verlore is vir Afrikaans, trouens, ek dink Afrikaans het geen langtermyn toekoms by enige onderwysinrigting wat van staatsfinansiering afhanklik is nie. Ons taal sal waa
Johannes Comestor2016-10-13In 1976 was Afrikaners glo koloniseerders. Soos ek die geskiedenis ken, was die Kaap van 1652 tot 1795 nie 'n Nederlandse kolonie nie maar 'n handelspos van die HOIK. Tydens die Bataafse Bewind (1803-1806) was die Kaap vir enkele jare 'n Nederlandse kolon
F C Boot2016-10-13Beste Jaco Fourie
Jou kommentaar wys weer hoe verward jou denke is. Dit het niks te doen met jou " My aanvaarding van 'n historiese Jesus kan geensins as aanvaarding van enige goddelike toekenning aan hom in gelees word nie.”
Dit nie oor die goddelikh
Franklin Kitsher2016-10-13Hersiening met Vraestelle en Memo's van Graad 6 in Afrikaans , Engels , Wiskunde ,Sosiale Wetenskap ,Natuur Wetenskap ,Dus vir voorbereiding ter eindeksamen
Andre2016-10-13Hallo Angus. Jy maak aantygings van mitologiese oorsprong maar lewer geen bewyse nie. Dus maar hipoteses. Dit wat ons wel kan bewys bo enige redelike twyfel, beaam die Bybel. Miskien het jy bewyse van jou stellings eerder as net hipoteses? Of miskien waar
Braam de Vries2016-10-13Danie, wat beteken gelyke toegang vir Afrikaanse studente as hulle ( waarvan ek bewyse het) in die eerste jaar in Engels moet klasloop in vakke waar die lektore nie eens Afrikaans kén nie? Julle het nou ja gesê vir gelyke toegang, en die punt volledi
Henk2016-10-13Danie van Wyk: die rassistiese ondertoon van die verklaring is verontrustend: "kans op sukses vir Afrikaanssprekende studente uit sosio-ekonomies benadeelde omgewings?"
Ek sou dink dat die kans op sukses vir ALLE Afrikaanssprekende studente vanselfspreke
Angus2016-10-13Beste Jan,
Ek het ʼn boek op my boekrak geskryf deur dr Spock met die titel Rebuilding American Family Values: A Better World for Our Children. In die eerste hoofstuk ontken hy dit dat sy opvoedingsfilosofie enige permissiwiteit by kinders tot gevolg geh
Jaco Fourie2016-10-13FC Boot
Dit gaan oor jou stelling dat jy verward is omrede ateïste nie kan saamstem nie. Die vraag is irrelevant net soos my vorige irrelevante respons om sodanige irrelevansie uit te druk. Dat ek in die bestaan van 'n historiese Jesus glo, en Angus
Pieter Reyneke2016-10-13Vir die van julle wat so 'n ietsie meer van die historiese Jesus wil weet lees die volgende boek: Zealot: The Life and Times of Jesus of Nazareth is a book by Iranian-American writer and scholar Reza Aslan.
Jaco Fourie2016-10-13FCBoot
Waar verskil jy in my respons aan Jan? After all, baie, veral oor die Pentateug wat ek hierbo genoem het, het jy in die verlede beaam.
Jaco Fourie2016-10-13Trienie
Jy skryf: " Waarheid is soos'n leeu, dit vind altyd sy prooi ..." Jy is heeltemal reg, dis die dat ek die waarheid hierbo deur my genoem, openbaar. Indien 'n leun, wys my uit.
Jaco Fourie2016-10-13Jan
Ek aanvaar jou vraag het betrekking op my stelling "Wat wel verseker en bewysbaar is, is dat die GOD VAN DIE BYBEL definitief nooit bestaan het nie."
In 'n neutedop.
Al die Abrahamse gelowe is gebaseer op die Ou Testament as grondslag, met die Nuwe
Pieter Reyneke2016-10-13Jakes jy laat toe dat mense wat skulpvis eet, mense wat klere van twee soorte materiaalstof dra, vroue wat dalk op hulle huweliksdag menstrueer, moordenaars, egbrekers, godslasteraars en wie weet alles in die kerk trou, nou waarom homoseksuele mense uitso
Leon de Vries2016-10-13Afrikaans is gekwes. Dit is besig om sy plek in die akademie, die staatsdiens en die ekonomie te verloor. Ook skoolonderrig in Afrikaans is onder druk. Dit is op pad om weer ’n kombuistaal te word en uiteindelik by die agterdeur uitgevee te word. As ons