Andre2016-10-11Hallo Angus. Soos ek van verstaan, is daar geen historiese dokumente wat jy aanhaal wat aandui dat die stories omtrent Jesus 'n mite is nie. Daar is inteendeel 'n aansienlike hoeveelheid verwysings van persone, ingeslote persone wat apaties of selfs ernst
Suzette2016-10-11Goeie dag, enkele Ma op soek na hulp. my seun doen verskriklik swak in graad 4 en ek wil hom graag help. ek benodig vraestelle en memo's vir alle vakke asb.
Help...Help...Help....
Waldemar Gouws2016-10-11Baie dankie vir hierdie uiters waardevolle perspektief wat u vir ons gee, dr Giliomee. Die wete dat Engels in 'n "conceptual prison" (tronksel van die denke) kan ontaard, is iets ernstigs om mee rekening te hou - 'n soort taalstalinisme dus.
Mag die mu
Riaan2016-10-11Die inleiding is vir my te lank en byvoeglike naamwoorde kan meer ekonomies gebruik word. Die vertelling uit die oogpunt van die vlieg is interessant.
Tom McLachlan2016-10-11Geen lewende taal bly vir ewig staties nie, ook nie Standaardafrikaans nie. As 'n mens bloot kyk na hoe byvoorbeeld die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls, waarvan daar sedert 1917 reeds tien uitgawes verskyn het, in die loop van die afgelope eeu verander
Angus2016-10-11Beste Jan,
Ek is nie 'n ou vir google nie, weet nie presies hoe alles werk nie, maar hier is 'n skakel: http://www.wnd.com/2009/01/87179/ Hoop die ding werk.
Groete,
Angus
Tiaan2016-10-11Baie vermaaklik en akuraat. Ek glo jy kan van die engelse woorde vervang met treffende Afrikaanse woorde wat die humor en beskrywings sal komplimenteer. Ek het dit baie geniet.
LitNet2016-10-11Hallo Desirea, die wiskundevraestel en memorandum hierbo is gratis beskikbaar en jy kan dit aflaai deur op die skakels te klik. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Angus2016-10-11Beste Jan Rap,
Ek is maar besig om FC Boot se siel so 'n bietjie te versondig. Hy kan soms so ernstig raak en netnou gooi hy my weer met die Bybel.
Eintlik stem ek saam, die roede moet nie gespaar word nie. Ek dink ek moes gesê het die roede moes ni
'Alet Erasmus2016-10-11Goeiemore ... ek wil graag in aanraking kom met Rut Cloete ivm haar skrywe oor Die Voortrekker Vrou .... dit is vir 'n geloftedag-aanbieding (deel van 'n radioprogram) die epos wat ek van haar gekry het, is nie inwerking nie.
Vriendelike groete
'Alet E
Johannes Comestor2016-10-11Die Universiteit Stellenbosch weier steeds om te erken dat Afrikaans as onderrigtaal tot 'n minderwaardige posisie afgegradeer is. Let ook daarop dat die Van Wyk-groep hom nou van die Kans-groep distansieer. Nie-inklusiwiteit was deurgaans kenmerkend van
Jan Rap2016-10-10Beste Angus
Soos FC Boot vir jou sê, jy verwar aanranding met pakgee.
En nee, die kind wat klappers aan 'n hond se stert bind het nie psigiatriese of sielkundige behandeling nodig nie; hy't 'n drag slae nodig. Dis van 'sielkunde' wat die oorgrote meer
Jaco Fourie2016-10-10Ons verwarde FC Boot skryf aan Angus:
"Jaco Fourie - onthou jy hom? - verskil van jou ... dit kan nogal verwarrend wees."
Ja, ons verskil van mekaar heelwaarskynlik in lengte; kleur oë en hare; ouderdom; hy hetero en ek homo. Ja. Ek kan verstaan d
Angus2016-10-10Beste Wilhelm Fourie,
Ek neem aan as jy sê dit is nie waar nie, dat jy bedoel Engels is nie een van die suksesvolste tale in die wêreld nie. Kan jy asseblief verduidelik waarom jy so meen, want ek verstaan nie mooi hoe Amerikaanse en Britse Engels die
Angus2016-10-10Beste FC Boot,
Geen ouer dien lyfstraf toe nie, slegs, eens op 'n tyd, die hof, en eens op 'n tyd, onderwysers. Ouers gee hulle kinders 'n pak slae.
Angus2016-10-10Volgens die Bybel, sal jy kry waarvoor jy bid. Ek weet van boere wat gebid het vir reën totdat hulle blou in die gesig is. En geen druppel het geval nie .
Die heidene het maar dieselfde reaksie van hulle gode gekry, of dit nou die son, 'n boom of 'n k
Angus2016-10-10Beste Andre,
Natuurlik was Tacitus 'n gesiene geskiedskrywer, dit betwyfel ek nie. Wat ons van Jesus in sy werke lees, kan nie as klinklare bewys wees vir sy historisiteit nie. 'n Groot deel van sy werk het verlore geraak, en 'n groot deel daarvan is byv
Johannes2016-10-10Kan ons net almal saamstem dat die bybel en al sy goddelike inspirasie verkeerd is?
Is dit so moeilik om net die bybel te lees vanaf 'n objektiewe oogpunt en agter te kom hoe arrogant jy is. Dat daar 'n skepper is en hy gee by voorbaat baie oor jou om e
Pieter Reyneke2016-10-10F C Boot, Wat jy daar beskryf is jou eie interpretasie van die verse. Jy is heeltemal geregtig daarop, maar dit bly jou interpretasie. Dit is met ander woorde net spekulasie. Nie jy nie, niemand kan verduidelik wat werklik bedoel word met die verse nie. E
Pieter Reyneke2016-10-10Jakes. Swart katte kan nie hulle kleur verander nie, maar die mense wat in die absurde glo kan hulle geloof verander, en kan ons almal in vrede leef.
Imagine -John Lennon
"Imagine there's no heaven
It's easy if you try
No hell below us
Above us only
Francois Sieberhagen2016-10-10Wil net simpatiseer met die heengaan van Otto.Ons was groot vriende in Reits-
Kamerwonings. Baie sterkte vir u in hierdie tyd toegebid.Eers gister verneem.