CM2016-10-10Angus: Dit is werklikhede wat aanleiding gegee tot vele versinsels. Die voorsate het nie die kennis gehad om te weet hoe om nie te lieg nie.
F C Boot2016-10-10Beste Angus
Kyk Jaco Fourie praat van Jesus as 'n mens wat Moses aanhaal, ’n Jesus wat beter antwoorde op Satan se Bybel-aanhalings gee, selfs 'n Jesus wat wonderwerke kon doen en gedurig met mense in gesprek is Dit is dus nie 'n mitologiese figuur nie
Benita Smit2016-10-10Woord vir woord boei Erika Viljoen se ervaringe en vriendskap met Andre P Brink my. Net soos Vlam in die Sneeu. Oop, eerlik, deernisvol, eerbied en ook ware omgee. Ek so bly dat ek toevallig hierop afgekom het.
Ou Vlakvark2016-10-10Was it not mainly Indians that enslaved millions of Indians over centuries and sold these slaves to foreigners such as the Arabs, Portuguese, Dutch, English and others?
Was it not mainly black Africans that enslaved millions of black Africans over cent
Angus2016-10-09Beste FC Boot,
Naais traai, maar nee, dit sal nie werk nie. Alles wat ek nog van Jaco Fourie gelees het, het ek mee saamgestem. Hy ken natuurlik die Bybel beter as ek, en kan met Christene oor die inhoud daarvan beter redeneer, maar miskien ken ek Shakes
Wilhelm Fourie2016-10-09Dit is nie waar nie. Engels het twee standaardvorms: Amerikaanse en Britse Engels. Dit is waarom die Oxford-woordeboeke wêreldwyd gebruik word. Standaardafrikaans word ook gereeld aangepas.
Breyten Breytenbach2016-10-09Maar hoekom dan, liewe Danie van Wyk - hoekom, met al hierdie suiwere insigte in die onherstelbare skending en skade wat die ontkenning van moedertaalonderrig op skool gaan berokken, en reeds doen by 'n universiteit soos dié van Stellenbosch - hoekom dan
Muller2016-10-09Cool! Was mal oor die song op hoërskool nou al 25 jaar terug! Bly ek weet ook nou darem waaroor dit gaan. Vir my is drome eintlik 'what keeps me going'!
Sonet Heyns2016-10-09Fantasies geskryf! Doe so voort. Jou unieke skryfstyl is' n riem onder hart. Jare terug toe ons in Gauteng gebly het, het ek HIERDIE Afrikaans die meeste gemis. Dit mag nie verlore raak nie.
Lidia Hendriks2016-10-08Die meeste mense analiseer nie 'n fliek en trek dit so krities uitmekaar nie. Ek het gedink dit is puik gedoen en dit het my verseker meer bewus gemaak van plaasmoorde. Ek glo meeste "gewone" mense sal met my saamstem.
Elizabeth Smit2016-10-08Ek het dit baie insiggewend gevind. Hoop almal lees dit.
An interesting read indeed - I shared with social media and hope students read it, especially their 'leaders' for deeper reflection.
fred 22016-10-08Ja,impotensie is 'n groot probleem in die huwelik, gelukkig is daar hulpmiddels,papavarine penis-inspuitings werk baie goed met 'n lang ereksie, ook salwe wat op internet geadverteer word. Baie vroue hou nie daarvan nie, hulle sê dit moet self gebeur. Ek
Lanielle Hartzenberg2016-10-08Weet jy, Ek lovit! By the way, Ek glo dat jy sterk op pad is om jou drome te achieve. But it's true Noem my Skollie het my in trane gehad. En ek kon my aunties sien van Kalksteenfontein. Ek het dai gehoor van honne kak ook hare. Is soo belangrik dat ons s
F C Boot2016-10-08Beste Jaco
Ek glo nie die lesers is so dom dat hul nie kan agterkom wat jou taktiek is nie. Eers het jy probeer om homoseksualiteit as 'n doodnormale verskynsel te verkoop en selfs voorbeelde uit die diereryk vir die doel gebruik. Onthou jy verder jou so
Amanda Meij2016-10-08Puik! Prof Oberholzer het 50 jaar gelede tydens een van ons filosofieklasse gesê: 'Enige huwelik kan slaag, mits beide partye WIL hê dit moet slaag'. Ek en my man het tot sy dood na 47 jaar 'n besondere verhouding gehad. Dit maak my lewe na sy dood sov
Andries Mynhardt2016-10-08My vrou en ek geniet "U eie keuse" altyd en is sommer hartseer wanneer ons dit mis vir welke rede ookal. Hou ASB so aan!!
Weet jy van enige opnames van die SA-Polisie-orkes? Het verskeie van hulle vertonings bygewoon gedurende die jare 50/60's en nog noo
Jo2016-10-08Ja, kyk bv die soort Engels wat meeste swartmense praat. Die uitspraak van baie Engelse woorde is so swak dat selfs 'n regte Engelssprekende dit uiters moeilik vind om te volg wat 'n swart persoon sê as hy/sy Engels praat. Swartmense (bv Zuma se renons o
Jo2016-10-08Daar is 'n verskil in die betekenis van die woorde se herkenning en erkenning. As Kaaps as 'n aparte taal beskou word, sal dit beslis verengelsing bevorder. As iemand nie Standaardafrikaans kan verstaan nie, dan kan ander mense ook nie die Engelse Kaaps v
Chris de Weerdt2016-10-07Dit gaan nie hier oor regte of nie-regte nie. Ouers het 'n verantwoordelikheid om hul kinders sodanig op of te laat oplei tot 'n bevoegdheidsvlak sodat hul as volwassenes sonder gawes of giftes self brood op hul tafel kan plaas.
Heinie Heydenrych2016-10-07In die bestaande geskiedskrywing, veral dié van Afrikaaanse historici, is die vertolking van Paul Kruger se hantering van die stemregvraagstuk, dikwels gebrekkig - en ongebalanseerd - en word dié kwessie op so 'n wyse gehanteer asof Kruger geen alternat
Francois le Roux2016-10-07I have since many years ago maintained that it is useless to educate large masses and then not have an economy that can absorb these newly qualified minds. Focus should move away from the glamour of a cushy job in an office, and start to depict the real h
Andre2016-10-07Angus, ek weet nie of jy enige moeite gedoen het met selfs oppervlakkige navorsing nie, maar jou stelling van geen sekulêre verwysing na Christus is van waarheid ontbloot. As jy lus voel, kan jy onder meer Tacitus ('n aangesiene geskiedskrywer) se verwys
Jozua Loots2016-10-07Skerp. Dankie baie geniet. Wat daar bo gebeur het bly daar maar die seerplekke word nie lekker gesond nie. Dis asof die rowe net nie vatplek op die wond kry nie. Ons loop met ons rowe onder ons baadjies; daar is baie van ons met rowe.
F C Boot2016-10-07Beste Pieter
Daar bestaan nie so iets soos Bybelverse wat gays uitsonder nie. Wat as 'gay-verse'
beskryf word is waarskuwings teen die onnatuurlike gedrag en dan in besonder die onnatuurlike seksuele beoefening in die verhouding tussen man en vrou, man
Maretha Rust2016-10-07Ek hou skool by 'n hoërskool in 'n township. Die onderrigtaal is hoofsaaklik Tswana, terwyl ek in Engels onderrig. Die handboeke is in Engels; in sommige vakke het leerders geen handboeke nie. Die toetse en eksamens moet in Engels afgelê word. Leerders
Ngoato Takalo2016-10-07It has been long coming. Most South Africans still don't want to accept that education, higher or not is an industry. Trying to suppress the entrance of private providers through policy and legislation has not helped. Had the market been opened earlier, l
F C Boot2016-10-07'n Gebed is niks meer as 'n gesprek nie waarin dit in die eerste plek nie gaan oor jou nie maar wel om God en sy koninkryk. Jy verkeer onder die indruk dat God soos 'n paniekknoppie van 'n veiligheidsmaatskappy moet reageer.
Druk die knoppie en as die pr