Kommentaar

Neville Alexander Gedenklesing: Gee erkenning aan Kaaps as moedertaal

Ada James-Almano 2016-10-02 Ek wens ek kon antwoorde verskaf, maar ongelukkig is daar geen. Jy sal dit ook nie van die voorstanders van Kaaps kry nie, want hulle is verblind deur 'n ideologie.

Persverklaring deur Johan Theron, prokureur, US-raadslid, uitgereik na Maandag 26 September 2016 se vergadering van die US Raad

Koos Holtzhausen 2016-10-02 Intussen vra US kommentaar op hul nuwe toelatingsbeleid: http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=4252 Hulle het ook 'n regsopinie ingewin.

Teaterresensie: Pa maak vir my 'n vlieër, Pa in die Milnerton Playhouse

Martin Van Tonder 2016-10-02 Baie goeie spel,veral deur Anton Schäfer wat al 'n bekende gesig op die Milnerton players verhoog geword het!Ons het dit baie geniet en nog Afrikaanse stukke,veral as die regie deur Mari Mocke gedoen word is iets om na uit te sien!

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

Carine Vorster 2016-10-02 Baie dankie vir die gr 8 Wisk vraestel. Sal dit beslis gebruik.

Die religieusiteit van J.C. Smuts met verwysing na Holism and evolution

SC Jones 2016-10-02 Wonder nog steeds oor wie die vriendin was ... My oupa het my vertel dat Jan Smuts 'n geheime 'affair' met die koningin gehad het ... of dit so was is nie van belang nie, maar dat Issie (sy vrou) so jaloers was oor sy kuiertjies oorsee dat sy alle posseë

’n Reuse-raaisel

Jan Rap 2016-10-01 Beste Angus Die seuntjie sê "Pappie hierdie gaan my seerder maak as vir pa" juis omdat ouers altyd sê die pak maak hulle seerder as vir die kind. Daar was nog 'n prentjie by waar die onnie juis dit vir die seun sê vir wie hy so pas 'n drag slae gegee

’n Reuse-raaisel

Jan Rap 2016-10-01 Natuurlik nie; dit gaan mos 'n Afrikaanse universiteit wees. Ek reken anderstaliges sal welkom wees maar hulle moet net nie vra/eis om in Engels onderrig te word nie. En, natuurlik, sal hulle ook moet betaal.

Kerke dop die gaytoets

hendrik de waal 2016-10-01 APARTHEID: Wat is Bybels die waarheid: vandag se "Alle rasse is gelyk" (nie-rassisme) of "Alle rasse is gelyk, maar alle rasse is nie dieselfde nie" (Apartheid)? Die mensdom is nie een ras nie! Elke ras op aarde verskil biologies van mekaar. "Alle rasse i

Die Jaco Fourie-paradoks

F C Boot 2016-10-01 Nee jy verstaan verkeerd; na-aap is maar om na te volg of te doen. En dit is waar die probleem lê. Niemand kan Jesus nadoen of navolg nie. Ons kan wel probeer om volgens die wil van God - God se plan - te lewe.

Suid-Afrikaanse universiteite: Nie alles is verlore nie

Quincy 2016-10-01 Jaja, sal graag die transkrip wil nagaan om die kulturele leiers van groepe met hul diverse ideologie oor alumni. Sodat moedertaal onderrig geïmplementeer kan word met die beste gehalte ondersteuning van die bestuur. As ek kan verstaan hoe hul univers

’n Reuse-raaisel

F C Boot 2016-10-01 Onthou die Liberale Afrikaner was in beheer - die konserwatiewes is met slim en soms onderduimse taktiek verdeel en was nooit 'n eenheid nie. Lyk my, vir 'n soutie is jou Afrikaans goed. As jy tyd het laai Volksverraad in pdf-formaat af - gee nogal 'n kyk

Die religieusiteit van J.C. Smuts met verwysing na Holism and evolution

Hendrik Nolte 2016-10-01 Insiggewende artikel wat definitief meer lig werp op Jan Christian Smuts, die geniale Staatsman en Wetenskaplike.

Neville Alexander Gedenklesing: Gee erkenning aan Kaaps as moedertaal

Derek Harris 2016-10-01 Djy slat die ball ver mis my bru met jou "verengelsing"-teorie.

Neville Alexander Gedenklesing: Gee erkenning aan Kaaps as moedertaal

Derek Harris 2016-10-01 Jisja my mase kinnes! Laat die ding ruk om vir Kaaps om herkenning te kry! Ek praat my Kaaps met trots waar ek ook al gaan, ook op social media. Ek skryf gereeld in op Engelse tv programme en hulle lees my Kaapse skrywe op die lug uit. So whats the story?

Kerke dop die gaytoets

hendrik de waal 2016-10-01 Die Bybel hanteer slegs een huwelik naamlik die huwelik tussen een man en een vrou. Punt.

Skeuring van die ANC?

Schalk Hoon 2016-10-01 Jason Lloyd, ek hou van wat ek hier lees.

Persverklaring deur Johan Theron, prokureur, US-raadslid, uitgereik na Maandag 26 September 2016 se vergadering van die US Raad

Piet Oompies 2016-09-30 Johan jy is buite orde. Bedank indien jy nie jou fidusiêre pligte as 'n raadslid wil nakom nie.

Die Jaco Fourie-paradoks

Raed-na-Gael 2016-09-30 Jaco en Beste Angus, Vir ons wat ons taal waardeer, dit uitleef en trots daarop is, verstaan ons dat die gebruik van die woord in die konteks hierbo verwys na 'n belaglikheid. Die belaglikheid om in Christus te glo.

Gays en die kerk

Bert 2016-09-30 Westerse regstelsels het tot 'n beduidende mate as fondasie die Bybel. Groot impak en rol.

"Brexit" van Afrikaans kan studente en skoliere laat onderpresteer

JC 2016-09-30 Danie, boeiend man, boeiend! Uitstekend, geniaal! Baie dankie, jy's befonk! Ek is trots om saam met jou deel van die Afrikaanses te wees!

Gays en die kerk

Pieter Reyneke 2016-09-30 F C Boot, ten minste kan ek bewys met NASA-fotografie dat Afrika as kontinent bestaan. Ek hoef dit dus nie te glo nie. Ander mense mag dit dalk 'n ander naam gegee het, maar as ons dit beskryf en vergelyk weet ons, ons praat van dieselfde landmassa en aan

Gays en die kerk

Pieter Reyneke 2016-09-30 Andre, jy beweer God bestaan, so jy moet dit kan bewys. As jy nie kan nie, bestaan God nie. Dus berus jou hele argument op 'n valse aaname en is dit ongeldig as argument. Wat jou vraag oor "profesieë" het ek geen benul waarvan jy praat nie. Dit is glad n

Fotokompetisie: "Ons praat Afrikaans; diverse mense – een taal"

Maryna 2016-09-30 Wat maak mens in die geval as die model oorlede is?

In memoriam: Otto Jaekel Liebenberg (16 Augustus 1950 – 24 September 2016)

Erika Terblanche 2016-09-30 Baie dankie, Leana. Regtig 'n gepaste huldeblyk vir "ons meneer" van Naln.

Gays en die kerk

Andre 2016-09-30 Dit is die geval vir die wat nie God as oppergesag erken nie. Stem heelmondig saam met jou.

Gays en die kerk

Andre 2016-09-30 Angus, hoe het die heelal ontstaan? Nie hipoteses nie, maar bewese, onomstootlike en onbestwisbare feite.

Die aanslag van Tinnitus, die Oordonderaar

Riette Hugo 2016-09-30 Dankie! Ek voel net oordonder deur die aanslag van tyd op die menslike liggaam.

Die religieusiteit van J.C. Smuts met verwysing na Holism and evolution

Callie Joubert 2016-09-30 Marais het oa gehoop dat die British Royal Society Smuts se Holism nie sal beskou as le dernier cri (die laaste kreet of modegier) van Suid-Afrikaanse wetenskap nie. Na sy mening was Smuts se bewerings en gevolgtrekkings van grondslae absoluut verkeerd; d

Die religieusiteit van J.C. Smuts met verwysing na Holism and evolution

Handre Brand 2016-09-29 In die inleiding van die artikel verwys die skrywer na Smuts se holisme-teorie wat nie behoorlik verstaan is nie: "....die gebrek aan ’n behoorlike verstaan van Smuts se holisme-begrip. Om maar net ’n enkele voorbeeld te noem: selfs een van die vernaa

Abrup

Marli 2016-09-29 Soms is woorde oorbodig. Let wel, my woorde. :)

Die aanslag van Tinnitus, die Oordonderaar

Marli 2016-09-29 Puik verwoord!!

Commendatio: kykNET|Rapport Fiksiewenner 2016

Johannes Comestor 2016-09-29 Daar word verwys na die "versaakte soldate" van die Grensoorlog en die "implisiete verraad van die apartheidsowerheid." Daardie soldate kan inderdaad voel dat hulle onnodig geveg het omdat daar later aan die vyand oorgegee is, eers in Suidwes-Afrika en da

Gays en die kerk

Jakes 2016-09-29 Pieter, as daar geen God is nie, waarom is dit vir gays belangrik om in ’n kerk te trou? Hoekom is die uitwys van sonde sommer gelyk aan haatspraak? Jy laat jou denke lei deur die kultuur van die dag. Hou op om my en my mense te onderdruk en ons godsdi

Die Jaco Fourie-paradoks

Angus 2016-09-29 Beste Raed-na-Gael, Verduidelik asseblief aan my die verskil tussen om soos iemand te probeer lewe, en om iemand na te aap. Groete, Angus

’n Reuse-raaisel

Angus 2016-09-29 Beste Jan, Het jy al daaraan gedink dis omdat die Afrikaner se wil van kleinsaf uit hom met die kweperlat en rottang uitgevoeter is dat hy so maklik ingegee het? Lees weer die onderskrif van jou prentjie, en dit sal miskien vir jou duidelik word. Gro

In memoriam: Otto Jaekel Liebenberg (16 Augustus 1950 – 24 September 2016)

Paula Hartzenberg 2016-09-29 'n Treffende herinneringstuk. Aan sy naasbestaandes ons innige medelye met sy heengaan. .

Palesa Malieloa wen ATKV-Muziqanto

Engela le Roux 2016-09-29 Ek was in die Hugo Lambrechts Saterdag en is so trots en dankbaar vir die kompetisie Muzicanto , die sang was puik en geluk aan al die wenners en almal wat betrokke is om dit so 'n groot sukses te maak!
Top