Angus 2016-10-09 at 17:26 Wat van bliksemstrale, komete, sterre, die son, die maan, aardbewings, verwoestende orkane en dinousourusse? Reply
CM 2016-10-10 at 09:43 Angus: Dit is werklikhede wat aanleiding gegee tot vele versinsels. Die voorsate het nie die kennis gehad om te weet hoe om nie te lieg nie. Reply
Angus 2016-10-12 at 18:32 Wat van Ra, die songod, en gode sou mos die mens straf met rampe soos aardbewings en versuipings. Dan is die mitologie, geskep deur die voorsate ook vol drake. Reply
Kommentaar
Wat van bliksemstrale, komete, sterre, die son, die maan, aardbewings, verwoestende orkane en dinousourusse?
Angus: Dit is werklikhede wat aanleiding gegee tot vele versinsels. Die voorsate het nie die kennis gehad om te weet hoe om nie te lieg nie.
Daar is geen gode in die verskynsels nie.
Wat van Ra, die songod, en gode sou mos die mens straf met rampe soos aardbewings en versuipings. Dan is die mitologie, geskep deur die voorsate ook vol drake.