Kommentaar

Te ver gevoer

Angus 2016-09-28 Sjoe, so amper! Was dit nou nie vir Achillis se ma se duim nie!

Onderhoud: Toast Coetzer en Erns Grundling oor Weg Agterpaaie

Phia van Taak 2016-09-28 So natuurlik, aards, onopgesmuk ," geen pretensie" sou Zoid vir julle sing. Die niks wat so diep en so baie gee . Mooi, mooi, mooi! Doen dit weer. Om dit met jou "pal" te deel, is om nooit te vergeet nie.

Gays en die kerk

Johan Claassen 2016-09-28 Jaco- dankie vir jou kommentaar. Soos jy tereg opmerk, is daar nie genoeg plek om alles na behore te bespreek nie. Wat die sogenaamde teenstrydighede betref, sal ek met graagte antwoord. Ek sluit hier aanhalings in uit Francis Shaeffer se boek "A Christia

Gays en die kerk

Johan Claassen 2016-09-28 Bossie, die woord 'dinosourus' kom ook nie in die Bybel voor nie. Beteken dit dan hulle bestaan nie? Die rede is eenvoudig - die KJV is geskryf en uit die Heb en Grieks vertaal voordat dié woord ontwikkel het. Net so het die woord 'homoseksualiteit' nie

Skrywers en boeke op RSG kry 'n nuwe aanbieder

Pierre de Villiers 2016-09-28 Hallo Ilse. Ek luister gereeld na jou program. As daar nou een "part time" skrywer is wat jy gerus kan inkatrol, alhoewel hy in Engels skryf, is `n waarnemende regter in die hoogeregshof. Hy is vlot tweetalig en `n uitsonderlike mens. `n Man van vele tale

Verlore in vertaling

Marietjie Luyt 2016-09-28 Wonderlik!

Praat die waarheid, selfs al bewe jou stem

Leia French 2016-09-28 Baie dankie vir u woorde van wysheid! Ek waardeer dit baie.

Gays en die kerk

Jaco Fourie 2016-09-28 FC Boot So jy het uiteindelik tot erkenning gekom dat jy nie teen my Bybelkennis opgewasse is nie, die dat jy almal teen my nou waarsku as duiwelsgesant. Wat jy vergeet het om vir die lesers te noem, is dat vir elke aanhaling vanuit die Bybel (Ou Testam

Gays en die kerk

Jaco Fourie 2016-09-28 FC Boot Tsk! Tsk! Van wanneer af is Petrus net een boek, met ten minste 15 hoofstukke!? Moet ons maar vir jou jammer kry?

Die religieusiteit van J.C. Smuts met verwysing na Holism and evolution

Heini Kotze 2016-09-28 Uiters interssante artikel. Sou graag 'n opinie bekom wat betref Eugene N Marais se sienswyse wat betref Smuts se 'Holism and evolution'.

Die Jaco Fourie-paradoks

Jaco Fourie 2016-09-28 FC Boot Oudergewoonte lees jy nie noukeurig nie. Jy sê: "Die nuwe Testament is lank na Jesus se dood geskrywe. Jesus as mens kon dus nie die nuwe Testament gelees het nie." Nou waar het ek gesê Jesus het vanuit die Nuwe Testament gelees. Ek het uitdruk

Gays en die kerk

Andre 2016-09-28 Pieter miskien slaan jy in elke geval die bal bietjie mis. Niemand "haat" die gays nie, of is op hulle "case" nie. Dit gaan suiwer maar oor die Bybel wat Christene aanvaar as die woord van God en dit juis oor die posisie in die kerk gaan.

Gays en die kerk

Andre 2016-09-28 Pieter, jy kan maar net kyk na die profesieë. Lees gerus die een oor "Tyre". Die profesieë is so akkuraat dat dit somtyds uitgemaak word asof dit geskryf is "after the event". In elke geval is die meeste van die vooroordele nie op feite nie, maar persoo

Uitgewery se Afrikaanse e-boeke nou wêreldwyd beskikbaar

ina bergh 2016-09-28 Ek gaan nou dadelik met NB Uitgewers kontak maak dankie.

Gays en die kerk

Coenie Kukkuk 2016-09-28 Daar is 'n oorvloed mense (soos ek) vir wie die Bybel slegs as geskiedenisverwysing dien (en nie eers as bron nie, want dis soveel keer al geskiedkundig verkeerd bewys), dit speel geen rol in hul (of my lewe) nie. As jy daaraan wil glo, lieflik, maar moen

Gays en die kerk

Coenie Kukkuk 2016-09-28 Die Bybel speel geen rol in die reg nie, maar geen. So ook nie die Koran, die Satanistiese Bybel of die Talmud nie. Dis bloot net nie van toepassing nie, en dankie tog daarvoor.

Gays en die kerk

Coenie Kukkuk 2016-09-28 Die Bybel speel geen rol in die reg nie, maar geen. So ook nie die Koran, die Satanistiese Bybel of die Talmud nie. Dis bloot net nie van toepassing nie, en damkie tog daarvoor.

Commendatio: Jan Rabie-Rapportprys vir beste debuutroman in Afrikaans 2016

Lien Botha 2016-09-28 Dankie vir jou ruimhartige terugvoering oor Wonderboom Herman. Dit was goed om kennis te maak in Leuven en 'n paar dae later weer in Brussels. Jou ondersteuning tot die 'Week van de Afrikaanse roman' word allermins gering geskat. Hoop ons paaie kruis weer

Gays en die kerk

Jakes 2016-09-28 Pieter Reyneke, jy argumenteer agterstevoor. Dit is die gay gemeenskap wat hulself op die privaat domein van gelowiges wil afdruk, nie andersom nie! Gelowiges los lankal gays uit. Dis die gays wat die kerk nie wil uitlos nie!

Die Jaco Fourie-paradoks

F C Boot 2016-09-28 Jaco Fourie 'n Masogistiese genot sê jy. Is jy dalk die slagoffer daarvan of 'n beoefenaar en is dit die rede dat jy in 'n waan omtrent gelowiges is.

Gays en die kerk

Pieter Reyneke 2016-09-28 Andre, jy verstaan skynbaar nie die wetenskaplike proses nie. As iets 'n 'onweerlegbare feit' is dan word dit 'n wet genoem. Dink hier aan Newton se wette, anders is dit 'n teorie wat weerlegbaar is. Evolusie is 'n teorie en weerlegbaar, of aanpasbaar waa

Verlore in vertaling

Pieter Louw 2016-09-28 Die aanname dat die protesteerende studente in die minderheid is maak nie meer sin nie. Ek dink die minderheid is veel meer as wat vermoed word anders sou die wanorde al lankal tot `n einde gekom het. Waar lê die fout dan? Die regering? polisie? Kampu

Book review: Burchell’s Travels by Susan Buchanan

Dawid Botha 2016-09-28 Ek gaan hierdie skoolvakansie, 1 tot 10 Oktober, min of meer met Burchell se roete met die grondpaaie ry van Ceres en die Karoopoort deur Sutherland, Fraserburg, Loxton, Vosburg, Pampoenpoort tot by Prieska. So kan mens iets ervaar van die plekke, ruimtes

Die Jaco Fourie-paradoks

Jaco Fourie 2016-09-28 FC Boot Jy volg ooglopend nie Paulus se aanmaning nie, met jou ononderbroke tirades. Hy sê uitdruklik: "Iemand wat aan Christus behoort is 'n NUWE MENS ('n Christen). Die oue is verby, die nuwe het gekom." 2 Kor.5:17 Jy is 'n "christen", (met klein lett

Gays en die kerk

Trixie 2016-09-28 Goeie hemel, waar sien jy dat ISLAM die "Gay Agenda" dryf? En wat is die "Gay Agenda" miskien? Vertel ons, dat ons ook kan weet ...

Gays en die kerk

Trixie 2016-09-28 Jammer Jakes, maar dit is JY wat die pot totaal mis sit ... jy haal Romeine, Korintiërs en Timotheus aan ... briewe van Paulus, aka Saulus wat homself in die Eerste Kerk ingewurm het... Komaan, ek daag jou uit, wys vir my waar JESUS gesê het dat om in

Gays en die kerk

Trixie 2016-09-28 Nee meneer, julle wil KIES watter dele van die OU Testament julle wil laat verklaar as "sonde" (soos mans wat nie by mans mag slaap nie), en watter dele nie meer sonde is nie (soos seekos eet, hare sny, klere van gemengde weefstof dra, ens). Die kerk se

Die Jaco Fourie-paradoks

F C Boot 2016-09-28 Die antwoord is verstommend eenvoudig en is in aard dieselfde as Jesus se versoeking. Dit is 'n ou laai van die Antichris en sy volgelinge: “O jy sê jy is 'n Christen, weet jy wat staan daar in die ou Testament omtrent dit en dat." As hul dan onsekerhe

Die Jaco Fourie-paradoks

F C Boot 2016-09-28 Jaco Jy sê: Die boodskap van die Nuwe Testament aan die Christen? (1) Ken jou Bybel deeglik (Jesus het syne geken, en 'n plek in Jesaja opgesoek om aan die hoorders te lees, Luk.4:17. (2) Neem die voorbeeld van Jesus se lewe, en aap hom na (2 Kor. 5:17)

Die Jaco Fourie-paradoks

Jaco Fourie 2016-09-28 Raed Seker dat dit my 'n masogistiese genot gee om te sien hoe sekeres hier op die Net strompel om hulle geloof te verdedig, sonder die nodige wapenrusting soos in die Nuwe Testament heel duidelk beskikbaar.

Gays en die kerk

Bossie 2016-09-27 Jy slaan die spyker op die kop! Ek self is 'n groot "believer" in die feit dat Jesus gesê het wees vir jou naasste lief soos jouself. In hierdie woorde is alles vervat wat dit beteken om 'n Christen te wees, hierin, en dat jy moet glo dat Jesus Christus

Reaksie op Jaco Fourie se kommentaar onderaan my brief van 15 Augustus 2016

Jaco Fourie 2016-09-27 FC Boot Behalwe vir die blanke inkomste, is al jou ander syfers glad nie deel van die 2011 sensus, maar jou eie duimsuig. Die waarheid en feite van sensus 2011 opgegradeer 2014, is soos volg:- Verbeterde WELVAART (Inkomste) vanaf 2001 tot 2011. (bl 42 v

Uit ‘n ander hoek. Geloof en wetenskap: Dogma vs Hipotese

Raed-na-Gael 2016-09-27 Panda, Kyk liewer na jou "sterre". Miskien sien jy iets mistieks daarin. Ou Dave is 'n beter ateïs as jy, en ou Sakkie, ja wel, hy lewe iewers tussen die Talmud en die Koran. Raed-na-Gael

Die Jaco Fourie-paradoks

Raed-na-Gael 2016-09-27 Jaco, O ja, sorry, ek dink nou net daaraan. Waarom sou jy "die Christene op SêNet" wou toets? Ek meen te sê, hoekom sal dit aan jou saak maak? Raed-na-Gael

Die Jaco Fourie-paradoks

Raed-na-Gael 2016-09-27 Jaco, Weer eens, "I rest my case". Seënwense broer! Raed-na-Gael

Gays en die kerk

Jaco Fourie 2016-09-27 Johan Claasen Ek voldoen hiermee aan jou versoek om aan jou te respondeer: Dit wil voorkom dat jy sekere Christene nie as sodanig aansien nie, die dat jy skryf: “Die sielkunde van die 'sosiale' het die nuwe morele agent geword - dis waarom baie predik

In memoriam: Otto Jaekel Liebenberg (16 Augustus 1950 – 24 September 2016)

suzan de jager 2016-09-27 Wow wat 'n pragtige nalatenskap vir sy eie drie dogters!

Wiskundehulp: Faktorisering vir graad 10-leerders

LitNet 2016-09-27 Hallo Coen, ons het nie op die oomblik wenke vir graad 9-faktorisering nie, maar sal iets plaas indien ons dit verkry. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Fokusberoep: Onderwyseres

LitNet 2016-09-27 Is daar 'n leser met raad, asseblief? Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Fokusberoep: Onderwyseres

LitNet 2016-09-27 Is daar enige leser wat hier van hulp kan wees, asseblief? Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Top