Kommentaar

Praat die waarheid, selfs al bewe jou stem

Carmen Nel 2016-09-23 Uitstekende skryfwerk, Leia French. Voorspoed met jou matriekeksamen.

Mense agter boeke: Nicol Stassen, besturende direkteur van Protea Boekhuis

Amanda de Stadler 2016-09-23 Baie dankie vir al die kosbare kinderboeke wat Protea Boekhuis vir ons toeganklik maak deur dit in Afrikaans te vertaal. Ons is gelukkig om julle te hê!

Praat die waarheid, selfs al bewe jou stem

Louisa. Nortje 2016-09-23 Mooi so Leia!

Die Springbok en Reusedwerg

Reusedwerg 2016-09-23 Ek stem eintlik saam met jou, maar ek is/was erg ontsteld om die minste te sê oor die Springbokke se werkverrigting. Ek het in my jonger dae rugby gespeel en is nog in die bevoorregte posisie om mededingend aan sport deel te neem. As ek 'n wedstryd verlo

Die Nuwe Testament – meer vrae as antwoorde

Jaco Fourie 2016-09-23 FC Boot Nou toe nou! Wil jy nou soos ek, vir Reusedwerg terapie gee, die dat jy namens hom wil praat? Moenie jou rekening aan hom vergeet nie. Kom ons brei uit op jou "getuie"-analogie, en plaas dit in 'n werklike hofsituasie: Eerste getuie: Mt 1:17 he

Die dwaas dink daar is geen God nie ... (Psalm 4:1)

Jaco Fourie 2016-09-23 FC Boot Hou op kibbel. Om enige misverstand uit die weg te ruim, beantwoord met 'n JA of Nee die volgende vrae: 1. Het Moses enige van die volgende boeke self GESKRYF? Genesis, Eksodus, Leviticus, Numeri, Deuteronomium. Indien JA, watter een? 2. Indien

Afrikaner-gekkegrens

Jaco Fourie 2016-09-23 FC Boot Die Afrikaner-gekkegrens, wat jy nou met trots uitblaker jy deel aan het, het tot stand gekom sedert 1994. Oudergewoonte, lees jy nie noukeurig nie. Ek het 'n duidelike en eenvoudige definisie (eienskappe) hierbo gegee hoe die Afrikaner-gekkegren

Saying Good-bye

George Momogos 2016-09-23 A great reflection - creating a feeling of relief with a dollop/mixture of sorrow.

Foto's: Tuin van Digters 2016

tryna 2016-09-23 Wat 'n fees! Ons land en sy mense is uniek met besonderse talent. Ek het ook 'n paar gedigte om te deel.

Boekresensie: Bloedlyn deur Madelein Rust

Schalk 2016-09-23 Stem 100% saam. Rust en Martin Steyn is ons beste misdaadskrywers.

Foto's: Tuin van Digters 2016

hannes steyn 2016-09-23 A jitte tog, wou so graag daar wees. Hoekom moes vroulief nou juis hierdie naweek gekies het om Weswaarts te neu ... foeter. Maar Yzerfontein was 'n waardige tweede.

Regsalmanak: “Grassnyer” toe al die tyd mooitjies ‘n “motorvoertuig”

Ton Vosloo 2016-09-22 Gustaf, ek dink jy moet jou leersame rubrieke nou laat bundel. Vra Tafelberg om met jou te skakel oor die projek. Ek dink dis baie leersaam en sal goed in die mark vaar.

Gays en die kerk

Fred Schoeman 2016-09-22 Betina, jy sê: "Daar is hoeveel predikante wat hoereer, en steel, en kinders molesteer en gemeentes uitmekaar skeur. Hulle word deur die kerkvaders beskerm." In stede daarvan om nou alle predikante onder verdenking te plaas moet jy diegene wat dit wel do

Gays en die kerk

sari 2016-09-22 Geen mens mag veroordeel nie ... dit is God se werk. Hy gaan as die Hoogste Regter eendag elke mens tot verantwoording roep. Niemand sal dit vryspring nie. Die Bybel sê BAIE duidelik homoseksualiteit is sonde net soos enige ander sonde. Jy moet van die

Oor die transkripsie van Vlam in die sneeu se liefdesbriewe

Renee Grierson 2016-09-22 Ek was by die bekendstelling van die boek, Vlam in die Sneeu, by die Book Lounge (wat 'n eer) en my bewondering vir Karina se moed is baie groot en ook vir almal wat by die samestelling daarvan betrokke was. Baie dankie Erika Viljoen ook vir die skryf va

"Brexit" van Afrikaans kan studente en skoliere laat onderpresteer

Gerrit 2016-09-22 As ek 'n klein regstelling mag maak, sonder om van die breë boodskap te verskil: Uitkomsgebasseerde onderwys het nie misluk nie, dit is onsuksesvol geïmplementeer. Waar dit suksesvol geïmplementeer is, werk dit wonderlik.

Die invloed van ’n werkgewer se likwidasie en/of boedelsekwestrasie op die diensverhouding met die werknemer, met die oog op ondernemingsredding as moontlike alternatief

Sandra 2016-09-22 In geval van likwidasie van maatskappy, hoe lank voor die voordeel aan die werknemers uitbetaal word? Ek meen, daar is tog maandelikse uitgawes wat nog steeds gedek moet word?

Jaco Fourie speel duiwelsadvokaat - Nuwe Testament: Apostels ongeletterd?

Jaco Fourie 2016-09-22 Raed Om wys te wees verg nie dat jy geletterd moet wees nie. Ongeletterde mense kan ook wys wees. Soos Jan, maak jy 'n nuwe skakel oop wat die draad van die onderwerp onder bespreking onderbreek en verdoesel die debat en weergee jou eensydige weergawe.

Afrikaner-gekkegrens

F C Boot 2016-09-22 Ek is eerder deel van die gekke as van jou hopelose poging om die teendeel te bewys. Ek is 'n lid van AfriForum maar besef ook dat dit net tydelike uitkoms bied en inderdaad nie finansieel oor die lange duur haalbaar is nie. Dit roep nie die amptenare wa

Terugkeer na moedertaalonderrig?

Marius 2016-09-22 Christo , dankie vir jou weldeurdagte bydrae tot die taaldebat deur die moedertaalargument weer af te stof en blink te poets. Ons kan die waterdigte moedertaalargument formuleer en bewys net soos en soveel keer soos ons wil, selfs tot by oom Daantjie in

Hulde aan ‘n skitterende, veelkantige mens in die Tuin van Digters

Johannes Comestor 2016-09-22 Dit is teleurstellend as 'n mens waarneem wie almal van "soomloos" pleks van "naatloos" praat. 'n Aspek wat hierbo dalk doelbewus nie na vore kom nie is dat Izak de Villiers polities 'n behoudende Afrikaner was. Lees "Izak de Villiers se nuwe Afrikaner-ro

"Brexit" van Afrikaans kan studente en skoliere laat onderpresteer

Marius 2016-09-22 Dankie Danie vir hierdie mooi logiese argument, met opvoedkundige beginsels as basis, ten gunste van die behoud van Afrikaans as akademiese taal by sommige universiteite. Met ons land se geskiedenis wat deurdrenk is met die herhaaldelike pleging van sinne

"Brexit" van Afrikaans kan studente en skoliere laat onderpresteer

Johannes Comestor 2016-09-22 Ek dink nie die Britse besluit om die Europese Unie te verlaat was onbesonne nie. Daar word na Suid-Afrikaanse mediese studente verwys wat Spaans in Kuba leer. Hieruit kan die gevolgtrekking gemaak word dat dit goedkoper en meer prakties sou wees as hierd

Die dwaas dink daar is geen God nie ... (Psalm 4:1)

F C Boot 2016-09-22 Die Genesisverhale is maar 'n klein gedeelte en beslis nie die hele Genesis nie. Moses sou dit beslis nie Genesis genoem het nie. Onthou die Torah het nie net die geskrewe maar ook die gesproke woord behels. Dit is duidelik dat Genesis oor 'n lang tydpe

Die Nuwe Testament – meer vrae as antwoorde

F C Boot 2016-09-22 Beste Reusedwerg, moet jou nie steur aan wat Jaco Fourie te sê het nie. Die verskille wat voorkom is juis 'n bewys dat daar nie gekonkel is nie, want jy sien as alles woordeliks ooreengestem het sou dit juis daarop dui dat daar vooraf eers beraadslaag is

Elsabé Brits oor Emily Hobhouse, geliefde verraaier

Herma Rabie 2016-09-22 Ek self het nog nie die boek gelees nie maar my vriendin, 'n Engelse Suid-Afrikaner wat Afrikaans soos ek kan praat, is besig daarmee. Sy het nie veel van die Anglo-Boere oorlog geweet nie en het glad nie besef hoe swaar ons mense gekry het nie ... sy is

Gays en die kerk

Jaco Fourie 2016-09-22 Corrie Woods Die Bybel is 'n boek wat jy met 'n knippie sout lees.

Gays en die kerk

Jaco Fourie 2016-09-22 Johan Claasen Jy skryf: "God is nie dubbelsinnig nie, Sy kommunikasie met ons is baie duidelik ..." Wat van die 194 weersprekings in die NT alleenlik, nie nog gepraat van die OT weersprekings nie!? http://www.skeptically.org/bible/id6.html

"Brexit" van Afrikaans kan studente en skoliere laat onderpresteer

Sarie 2016-09-22 Dis alles ideologies gedrewe. Dikwels hoor ons nog die uitspraak dis die taal van die onderdrukker. Ons moet ons self die vraag afvra wie onderdruk nou en in watter taal. Ons leef nog te veel in die verlede en sien nie dat moedertaalonderrig die antwoord

In ie gees van ie volk se stem!

Rehana Mohamed 2016-09-21 Fantasies

Kô laat ons sing vi’ Small se Hertzogprys

Rehana Mohamed 2016-09-21 Goed!

"Brexit" van Afrikaans kan studente en skoliere laat onderpresteer

Rehana Mohamed 2016-09-21 Uitstekende artikel!

Gays en die kerk

Johan Claassen 2016-09-21 Lees mens die artikel en van die kommentaar, laat dit my dink aan ateïste wat hulle wil uitspreek oor die karakter van God. Daar word melding van sekere kerkgroepe en die doktrines van mense gemaak, maar die stilte oor God se doktrine en Jesus se uitspra

Oudword

Willem Boshoff 2016-09-21 Baie mooi! En so hartseer ook ...

"Brexit" van Afrikaans kan studente en skoliere laat onderpresteer

Jean Joubert 2016-09-21 Danie van Wyk lewer 'n baie belangrike bydrae met hierdie uitstekende artikel. Brokke inligting soos bv "Die onderwysdistrikte Eden/Karoo, die Kaapse Wynland en die Overberg het die eerste, tweede en derde plek vir prestasie in wiskunde en wetenskap tusse

Wiskundehulp: Faktorisering vir graad 10-leerders

Coen Vermaak 2016-09-21 Graad 9 faktorisering

Uitnodiging: Skryf nou in vir Nuwe Stemme 6

ELIZABETH-ROSE GEORGE 2016-09-21 Dit is goed so, ek soek net info vir myself.

Gays en die kerk

Elise Bishop 2016-09-21 Ditto Hugo, ditto! Dit laat mens met 'n gevoel die kerk is in 'n hoek gedruk en wil halfhartig iets gee maar nie alles wat benodig word nie. 'n Koek kannie rys sonder bakpoeier nie! Miskien sal hierdie nuwe ronde van byeenkomste iets vir die gay medemens

Gays en die kerk

Corrie Woods 2016-09-21 My liewe land, wat sê die bybel? Is almal blind? Of lees ek dalk nie my bybel reg nie.
Top