Kommentaar

Biblioteke en skole afbrand: dom verset, of slim manipulasie?

Michelle Brits 2016-09-17 Baie dankie Annatjie. Jy praat die waarste waarheid. Ons het 'n regering met verstand nodig.

Established South African writers doing it for themselves

Hester Dobat 2016-09-17 Wonderful to read of these author's experience with self publishing. However, they are well versed and well-known authors. It is the authors new to the fold who have the battle still to make themselves known. Would love to hear from other new authors w

Breyten Breytenbach (1939–2024)

Nicolette van der Walt 2016-09-17 Dis hier waar ek buig en sê: Salute!

Sit die skrikbewind van boelies stop

chantel 2016-09-16 Hi Is daar nie Afrikaanse storieboekke vir kinders om te lees oor boelies nie? Ek kry baie Engelse boeke maar niks in Afrikaans nie. Dankie Chantel

Nederlandstalige literatuur onder het Zuiderkruis

Ton Vosloo 2016-09-16 Bert kan gerus probeer om van die bundels/boeke te lees in Zuid-Afrika Huis, Keizersgracht 141 Amsterdam. Die biblioteek beskik oor die mees toegeruste Afrikaanse boekery buite Suid-Afrika.

Kunstenaars

Reusedwerg 2016-09-16 Tiens, moenie dit te ernstig opneem nie. Die Litte op die Net is 'n rare spesie. Niks gaan ongesiens verby nie. Doe so voort iemand sal wel van jou skeppings raaksien. Moenie moedeloos raak nie.

Biblioteke en skole afbrand: dom verset, of slim manipulasie?

Johannes Comestor 2016-09-16 Annatjie Kruger, dankie vir jou realistiese uiteensetting. Selfs die domste student behoort te kan insien dat die eis dat werkers teen hoër vergoeding ingekontrakteer moet word en die eis dat klasgeld afgeskaf, verlaag of nie verhoog moet word nie, teens

Christine Barkhuizen-le Roux (1959–2020)

Johann de Jager 2016-09-16 Nou , in die gereatriese Pre-dier 12-fase van my bestaan, kom verlede-glimpe ook na my terug, veral in die name hier bo genoem, Rene Bohnen, en ander Christine self het ook bydraes gelewer vir die tydskriffies VELLETJIES en KOMSAT wat my pogings was, onde

Rubriek: Wiskunde-eksamenhulp (intermediêre fase) vir ouers

Chris 2016-09-16 Hi Marisa, baie dankie vir jou insae, voorstelle en gereelde wiskundevraestelle en memo's. Ek stem saam dat die beste voorbereiding vir wiskunde is oefen, oefen, oefen! My kinders berei ook dan so voor vir wiskunde-eksamens deur ou vraestelle te doen.

Boekresensie: Swartval deur Martin Steyn

Andries Louw 2016-09-16 Hierdie boek gryp 'n mens voor die bors. Die aftakelingsproses is besonder goed beskryf.

Kô laat ons sing vi’ Small se Hertzogprys

Johannes Comestor 2016-09-16 Bygesê: Sowel Adam Small as Michael le Cordeur het hulle ten gunste van die verengelsing van die Universiteit Stellenbosch uitgespreek.

Nederlandstalige literatuur onder het Zuiderkruis

Bert Verschuren 2016-09-15 Jammer is dat die vertalingen in het Afrikaans, die ik zo graag zou lezen, maar ook de boeken van Zuid Afrikaanse schrijvers in hun moedertaal, praktisch onmogelijk in Vlaanderen of Nederland gekocht kunnen worden. De Zuid-Afrikaanse uitgeverij Protea he

Droomdelwers: ’n Kontreiverhaal wat maklik lees

Megan 2016-09-15 Die sepie op KykNet, Soutmansdal is blykbaar soortgelyk aan die boek. Ek het dit nog nie self gekyk om te kan evalueer nie, maar gedink dit mag dalk help.

Biblioteke en skole afbrand: dom verset, of slim manipulasie?

Annatjie Kruger 2016-09-15 Wie presies is die "ons" waarvan die skryfster van die artikel praat? Wanneer ek met 'n student in gesprek gaan tree, sal my advies wees, kry vir jou 'n ambag. Daarmee sal jy vir jouself 'n werk kan gee. "Artisans" is 'n "spesie" wat aan die uitsterf is.

The Betsie Beers: "Vir nou vat ons dit maar eers gig vir gig"

Betsie van der Westhuizen 2016-09-15 Net 'n nuuskierige vraag: hoe het dit gebeur dat julle op die naam The Betsie Beers besluit het?

Die dwaas dink daar is geen God nie ... (Psalm 4:1)

F C Boot 2016-09-15 Beste Jaco Jy het beslis die vermoë om alles wat jy lees om te draai. Wanneer ek sê dat Moses nie die genesisverhale kon geskryf het nie, dan sê jy ek sê Moses kon nie skryf nie. Nou gaan jy al weer en telkens kom jy die slegste daarvan af. Ek het n

die dag toe ek

Caren Kearley 2016-09-15 Ek is sommer baie trots op jou. Wel gedaan, met 'n pragstuk weer eens.

Geagte Jahwe deur Willie Esterhuyse

F C Boot 2016-09-15 As Christus nie 'n werklikheid is nie en werklik gedoen het wat in die Bybel opskrif geplaas word nie,dan is alles te vergeefs en kan ons net sowel al die kerkdeure sluit, want dan is geloof in die versoeningswerk van Christus soos tyd 'n illusie. Maar

Biblioteke en skole afbrand: dom verset, of slim manipulasie?

Johannes Comestor 2016-09-15 In die teks het ek tevergeefs gesoek na die uitdruklike veroordeling van die vernietigingsmanie. Daar is 'n terloopse verwysing na 1976 en 1985 maar daar word nie gesê dat die ANC/UFD die vernietiging van alles wat opgebou is, gepropageer het nie. Die AN

Biblioteke en skole afbrand: dom verset, of slim manipulasie?

Mary Sadler 2016-09-15 Bravo! Dis hoog tyd dat daar sinvol gereageer word in plaas van die afgesaagde verdoeming van die 'barbare'.

Die Ding

Fanie 2016-09-15 Pierre, dit is baie treffend, wel gedaan. Ek kon elke treetjie saam met jou stap en beleef omdat ek ook daar was, soos jy weet. Groete

Reaksie op Angus se kommentaar onderaan my brief van 8 deser

Angus 2016-09-15 Beste Jan, Ek kyk in HAT en lees die volgende oor 'sondebok': 1. Bok wat by die Istaeliete op die Groot Versoeningsdag sinnebeeldig met die sonde van die volk belaai en in die woestyn ingejaag is. 2. (fig) iemand wat vir alles die skuld kry: 'n Sondebok

Songs of the Veld and other Poems

Dawie Pansegrouw 2016-09-15 My ouma het 'n liedjie gesing uit die ABO met woorde soos: "daars geld genoeg vir brandewyn en twak, en dit kom als uit 'n man se sak ..." Ken iemand hierdie liedjie?

Reaksie op Angus se kommentaar onderaan my brief van 8 deser

Jan Rap 2016-09-14 Angus, lees jy dan nie wat ek skryf nie? Ek sê mos duidelik vir jou 'sondebok' is een van daardie woorde wat die mense al vir jare verkeerd gebruik en toe so in 'n woordeboek opgeneem is - kyk maar in die HAT. Ek weet nie wat jou probleem is nie want jy

Die betekenis van “kontant” in ? testament

SW Visser 2016-09-14 Soos ek dit verstaan, kan 'n praktiserende prokureur wat as eksekuteur van 'n boedel optree, sy/haar trustrekening aanwend om die oorledene se boedelfondse te administreer. My vraag is: Wat word van die rente wat verdien word op boedelfondse wat in so 'n

"Van ’n dogter aan haar pa" deur Jeanne-Marie Paul

Mariné Botha 2016-09-14 My vader is 6-9-2016 oorlede en dis asof ek hierdie lied kon sing ... dankie vir die praglied.

Wat is 'n opsie?

PJ de Jager 2016-09-14 Ek wil 'n huis in 'n aftree-oord huur maar volgens die oord moet ek binne 24 uur besluit of ek huur anders verval die opsie. Is dit billik of kan ek vra vir 'n tydperk van bv 30 dae om finaal te besluit want daar is heelwat persoonlike dinge waaroor ek ee

'n Leserlose skrywer, reis

Marli 2016-09-14 Diep uitgehaal en woordryk afgerond.

Geagte Jahwe deur Willie Esterhuyse

Elna Steenkamp 2016-09-14 Ek sou net graag een vraag wou stel aan Prof Esterhuyse: Waar plaas hy satan in die raamwerk en watter metafoor is hier ter sprake? Geestesongesteldheid? Afhanklikheid van dwelms? Evolusie vind plaas ja op elke terrein van die lewe maar die realiteit

Biblioteke en skole afbrand: dom verset, of slim manipulasie?

Sarie 2016-09-14 As biblioteke afgebrand word, word die beskawing afgebrand. Te veel studente wat grade swot wat nie tot werk lei nie. Waarom nie opname maak in watter sektore daar wel mense met grade nodig is en net beurse aan daardie studente uitgee nie? As jy etiek of

Barend J Toerien (1921–2009)

Kaylene Dampies 2016-09-14 Kan enige iemand my vertel hoekom Barend Toerien as die Bul van Porterville bekend gestaan het?

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)

Angelique Sevenster De Fouw 2016-09-14 Goeie môre, ek wonder of iemand dalk Graad 5 Wiskunde oefeninge wat handel oor Omtrek, oppervlakte en volume - lyk my alles wat gemeet kan word bv. mm, cm, km al daardie tipe omskakelings. My dogtertjie sukkel eweskielik daarmee - so enige ekstra oefeni

die dag toe ek

Yolande 2016-09-14 Baie dankie Willem, waardeer jou saamlees.

’n Hond k@k hare

Andre Engelbrecht 2016-09-14 Bettina Wyngaard verklaar jou honde wat ook hare k@k. Hoe relevant en wat beteken dit? SIES MAN.

Uit die argief: Bonaventure Hinwood se see en land

Eleanor 2016-09-14 Hierdie is 'n baie mooi verhaal. Dankie vir die deel!

Dit was herfs toe die seisoen gedraai het

Etta Coetzee 2016-09-14 Liezel dit is baie spesiaal. Ek hou van 'tierelier' en 'ribbekas van die slapende seisoen'. Nog asb!

Vir wie gat djy vote? Dis ie net jou biesigheid ie!?

Hilton Biscombe 2016-09-13 Jy'ttie 'n clue nie my broe ...

Kallid? Of ie kallid!? But maak it saak?

Hilton Biscombe 2016-09-13 Yep, the way it goes is the way it goes ... ons ontmoet mekaar oor die lug en soe salit wies as ons vinger opstiek om oek gerieken te word ... glo my vry ons het julle jongmense se stemme nodig sodat die mites oor ons kallids afgebriek kan word, maar nou

Die Februarie-uitgawe van Hoezit! is nou beskikbaar

Elaine 2016-09-13 Ek like hoezit dit is so super cool😘

die dag toe ek

Willem Boshoff 2016-09-13 Pragtige gedig Yolande!
Top