Foto's: Tuin van Digters 2016

  • 4

Die Tuin van Digters het die afgelope naweek by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaasgevind. Naomi Bruwer deel 'n paar feesfoto's.

Izak de Villiers – predikant en troebadoer

Izak de Villiers sou vanjaar sy 80ste verjaardag gevier het. Lizette Rabe het met die digters Joan Hambidge en Gilbert Gibson, en Izak se seun Louis de Villiers oor dié legendariese mens gesels.

_MG_5683

Louis de Villiers, Lizette Rabe, Joan Hambidge en Gilbert Gibson word deur Kabous Meiring bekendgestel.

_MG_5669

Lizette Rabe

_MG_5670

Nita Cronjé

_MG_5700

Chris van Niekerk

_MG_5733

Gilbert Gibson

Is die kanon in sy kanon in?

Danie Marais, die bestuurder van PEN Afrikaans, het 'n gesprek rondom die Afrikaanse kanon gelei. Louise Viljoen en Ronel Foster, samestellers van Poskaarte, het vanuit 'n akademiese perspektief gesels oor die plek van die kanon en voorgeskrewe werk, terwyl Marga Stoffer die uitgewers se posisie gestel het. Alfred Schaffer het die verskille ten opsigte van die Nederlandse kanon uitgelig.

_MG_5709

Danie Marais, Alfred Schaffer, Marga Stoffer, Ronel Foster en Louise Viljoen

_MG_5707

Louise Viljoen

_MG_5717

Ronel Foster

_MG_5673

Johann Lodewyk Marais

_MG_5731

Helena Conradie

Refentse Morake

Refentse Morake het die gehoor gaande gehad met sy vertolking van Afrikaanse treffers.

_MG_5741

_MG_5754

Refentse Morake

_MG_5810

Ampie Coetzee

_MG_5782

Hennie Nortjé

_MG_5658

Johan Anker

Digters en hul mentor

Joan Hambidge was die mentor vir Juanita Louw, asook Hendrik Botha, wat vanjaar onderskeidelik met die bundels In die grot van die sibille en Atropos gedebuteer het. In die gesprek het hulle gesels oor die positiewe invloed wat die skryfkursus op die studente se digkuns het.

_MG_5672

Joan Hambidge

_MG_5777

Juanita Louw

_MG_5766

Hendrik Botha

_MG_5783

Nanette Ranger se beeld in die Sentrumtuin is tydens die fees onthul.

_MG_5812

Rita Gilfillan

_MG_5666

Astrid de Vos

_MG_5667

Bibi Slippers

_MG_5761

Loit Sôls

Woorde op akkoorde: die kaal taal kabaal

Frazer Barry, Churchil Naudé, Loit Sôls, Deniel Barry en Nolan Russell (aka Benjiman Voete) het 'n verfrissende dimensie van die woordkuns na die verhoog gebring.

_MG_5786

Frazer Barry

_MG_5841

Churchil Naudé

_MG_5865

Benjiman Voete

_MG_5816

Loit Sôls

_MG_5795

Deniel Barry

_MG_5883

Alfred Schaffer en Andries Visagie

_MG_5881

Laurinda Hofmeyr

_MG_5874

Benjiman Voete

_MG_5866

Natie Botes

_MG_5889

Yves T'Sjoen, al die pad uit Gent, maak notas.

_MG_5860

Elsibe McGuffog

Gedigte hul gemene grond

Joan Hambidge en Johann de Lange het gesels en verse voorgelees uit hulle onderskeie nuwe bundels, Indeks en ’n Hunkering se grein.

_MG_5915

Joan Hambidge en Johann de Lange

_MG_5836

Etienne Britz

_MG_5808

Kirby van der Merwe

Laurie Levine

_MG_5941

Laurie Levine was vir die eerste keer op Wellington.

_MG_5826

Riku Lätti

Met jou aan my sy

Leslie Javan het van sy nuwe Afrikaanse liedjies met die gehoor gedeel.

_MG_5952

Leslie Javan

_MG_5964

Irma du Plessis

_MG_5960

Willem de Vries

_MG_5956

Sonia en Michael le Cordeur

_MG_5947

PJ Haasbroek

_MG_5902

Martjie Bosman

Oopmond

Oopmond was 'n eiesoortige bekgeveg met digters, musikante en selfs 'n beeldende kunstenaar.

_MG_5981

Seremoniemeester Melt Sieberhagen

_MG_5985

Henry Cloete

_MG_6009

Mavis Vermaak

_MG_6011

Die Kaalkopwaarheid het musiek gemaak.

_MG_6037

Die beeldende kunstenaar Neels Venter wys een van sy kitskunswerke.

_MG_6024

Jan-Hendrik Swanepoel en Carolyn Meads

_MG_6024

 

  • 4

Kommentaar

  • A jitte tog, wou so graag daar wees. Hoekom moes vroulief nou juis hierdie naweek gekies het om Weswaarts te neu ... foeter. Maar Yzerfontein was 'n waardige tweede.

  • Wat 'n fees! Ons land en sy mense is uniek met besonderse talent. Ek het ook 'n paar gedigte om te deel.

  • Jammer ek dit het gemis ... Miskien volgende jaar nuwe planne maak. Gelukwense en groete van Vlaandere af. Dolf Wieers van Leuven.

  • Jan van Tonder

    Ai, sou ook graag daar wou wees. Ongelukig vir 'n pensioenaris nie altyd bekostigbaar om so ver te reis.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top