Kommentaar

Tokai: hokaai of koebaai?

andrie 2016-09-09 Is daar al enigsins 'n poging aangewend om 'n dendroloog sê siening in te win?

"Beautiful in Beaufort-Wes": Koos en Kannetjie Kombuis skryf oor twee kante van 'n saak

Gesie 2016-09-09 My liewe vader ! As jy annerman se goed gebruik, betaal asb. Dit werk so.

Die universiteitswese en moedertaalonderrig: regverdige grondwetlik-gefundeerde aansprake

F C Boot 2016-09-09 Is dit 'n stem roepende in die die taalwoestyn?

Die liefdeslewe van miskruiers: V&A met Einstein-kompetisie-wenner Anneke Schoeman

piet westra 2016-09-09 Inspirerende onderhoud. Dar het al iemand vir sy navorsing mbt miskruiers gesterf. Vroeg in die 1960s is (Jurg?) Aschenborn doodgeskok toe hy 'n miskruier se pad teen 'n kragpaal gevolg het.

Oorsig oor die Suid-Afrikaanse boekmark en Afrikaanse boeke

piet westra 2016-09-09 Nicol Stassen het sedert hy begin het met Protea Boekhuis 'n enorme bydrae tot die Suid-Afrikaanse boekmark en spesifiek die Afrikaanse boek gelewer.. Tussendeur het hy nog navorsing gedoen en belangrike historiese boeke gepubliseer soos Proteas se 1000

Waar is die hemel en waar is die hel? In ons heelal of in ’n ander tydlose dimensie?

Tiens Pretorious 2016-09-09 Inderdaad baie woorde wat eintlik min sê. Maar ek glo dis waar, die Bybel bedoel nie wetenskaplike kennis nie, want die skrywers het eintlik niks daarvan gehad nie. Dit gaan eerder daaroor hoe om te leef, wat ons in die moderne tye sal noem gesonde lewen

Suid-Afrikaanse universiteite: Nie alles is verlore nie

Gustaf Claassens 2016-09-09 Net so ...

Verslag oor kopieregwetgewing aan lede by PEN Afrikaans se AJV op 20 Augustus 2016

Nico Luwes 2016-09-09 Welkom in die land van waansin. Vraag: Weet iemand dalk hoe tantieme op bv opvoeregte van dramas aan langslewende of kinders in 'n testament bemaak kan word? Blykbaar is dit praktyk in Nederland. Die opvoerregte van Hugo Claus se Suiker kon ons met groot

Waar is die hemel en waar is die hel? In ons heelal of in ’n ander tydlose dimensie?

F C Boot 2016-09-09 Beste Jaco Dit is waar geloof inkom wat jy nie verstaan nie omdat Jesus nie vir jou bestaan nie.

Kallid? Of ie kallid!? But maak it saak?

Livy 2016-09-09 Dankies aan julle amal vir die comments ... Ek hoop dat ôs verder kan praat oor ie dinge wat ôs land soe verskeer.

Oorsig oor die Suid-Afrikaanse boekmark en Afrikaanse boeke

Theo van der Merwe 2016-09-09 Die goeie nuus verbly my hart. Dankie vir die groot werk wat julle by Protea vir Afrikaans en die ander Afrikatale doen.

'n Leserlose skrywer, reis

hannes steyn 2016-09-09 Haai Johann, baie geniet dankie, jy kan maar hoor.

kykNET Silwerskermfees-resensie: Shepherds and butchers

Chris Marnewick SC 2016-09-09 Shepherds & Butchers draai ook op 13 en 14 September by Vlissingen se Film by the Sea filmfees waar dit in die kategorie Van Boek naar Doek ingeskryf is.

Suid-Afrikaanse universiteite: Nie alles is verlore nie

André Badenhorst 2016-09-08 Ek het slegs paragraaf een gelees en daar is beduidend genoeg getuienis van 'n oordrewe kognitiewe vooroordeel waaraan ek myself nie verder wou blootstel nie. Daar is deesdae genoeg daarvan en die lewe is te kort daarvoor.

Reaksie op Angus se kommentaar onderaan my briewe van 12 en 23 Augustus 2016

Angus 2016-09-08 Beste Jan, Ek lees nou weer die inleiding van jou skrywe. Jy is besig om alles te verdraai. Ek het aan jou bewys dat die HAT (woordeboek) nie 'sondebok' en 'belhamel' as sinonieme aangee nie. (Gaan kyk maar weer!) Afrikaanssprekendes gebruik 'sondeb

Fotokompetisie: "Ons praat Afrikaans; diverse mense – een taal"

Angus 2016-09-08 Ek wil ook graag deelneem, maar sal die mense kan verstaan wat ek op die foto sê?

’n Hond k@k hare

Angus 2016-09-08 Ek wonder of seuns en dogters sal toegelaat word in Voortrekkerdrag? Die kappies is vir my tog alte mooi. My seun sal graag in 'n Skotse rokkie wil skool toe gaan met doedelsak en al. Ek is seker beshus en meisies met kaal bolywe sal ook toegelaat moet w

Boekresensie: Hy kom met die skoenlappers deur Valda Jansen

Jesika Mayekiso 2016-09-08 Ek is glad nie verbaas oor Jansen se prestasie nie. As skooldogter was sy baie knap. Ek is so trots op haar vir hierdie uitstekende werk. Dit bring sekere herinnering na vore. Ons het soveel meer mense nodig wat nie bang is om hul bloot te stel, hul siel

Suid-Afrikaanse universiteite: Nie alles is verlore nie

Raymond van Diemel 2016-09-08 My dank aan LitNet vir die publikasie van my beskeie "mening". Dank ook aan almal wat reageer het. Ek sal met onbevange gemoed julle insette lees. Mag ons skrywe deurgaans in die gees en strewe na opregte nasiebou staan en ons nader aan mekaar bring.

Hendrik Verwoerd: vyftig jaar later

Gustaf Pienaar 2016-09-08 Beste Hoffie - dankie vir jou interessante bydrae. Ek het vanmiddag eers die kans gekry om prof Giliomee se voortreflike artikel te lees. Min mense kan Giliomee so iets nadoen.

Suid-Afrikaanse universiteite: Nie alles is verlore nie

Chris Viljoen 2016-09-08 Russel Botman se Pedagogie van hoop en die pad na nasiebou, asook die strewe na 'n inklusiewe en menswaardige samelewing by ons universiteite gaan nie in 'n eentalige Engelsmedium onderrigstelsel plaasvind nie. Immers moet dosente soos Norval dit stel ook

Erfenis van dikkoppigheid

F C Boot 2016-09-08 Angus In sonde ontvang en gebore seg jy - moet seker so wees want kyk nou net hoe lekker skinner jy van jou bure hierop SêNet.

Reaksie op Angus se kommentaar onderaan my briewe van 12 en 23 Augustus 2016

Angus 2016-09-08 Beste Jan, Ek dink jou probleem met sondebok/belhamel is dat jy dink ʼn belhamel is ʼn ‘culprit’. ʼn Belhamel is die leier van ʼn groep, ʼn bende, nie ʼn skuldige nie. Dit is so dat in enige taal daar woorde aanvanklik verkeerdelik gebruik word, en

Suid-Afrikaanse universiteite: Nie alles is verlore nie

johanna 2016-09-08 Hoekom word alles op die wittes afgedwing?

Ekonomiese graderings

dr jordaan 2016-09-08 My reaksie vanoggend oor n nuwe toerisme beleid ... drmarthinus • 3 hours ago Dear Editor ..."Operation Phakisa is a national government initiative to fast track the implementation of solutions to critical development issues". Before engaging in

Kallid? Of ie kallid!? But maak it saak?

Marieta Claassens 2016-09-08 Lanklaas 'n artikel so geniet. Baie dankie dat jy jou wonderlike skryftalent en gevoelens deel. Sien uit na meer!

Kallid? Of ie kallid!? But maak it saak?

Lizette Jonker 2016-09-08 Alle Suid-Afrikaners was nog altyd kosbaar vir my. Ek stry nie met jou oor jou pyn nie, maar as Gauteng-inwoner loop ek in Kaapdorpies se strate om na die kosbare kallid-taal te luister. Die mense is stunning, die vroue is beeldskoon, die kultuur is die h

Hendrik Verwoerd: vyftig jaar later

Jaco Fourie 2016-09-08 Nie alleen was Verwoerd 'n briljante mens nie, maar ook besonders nederig

Waar is die hemel en waar is die hel? In ons heelal of in ’n ander tydlose dimensie?

Jaco Fourie 2016-09-08 FC Boot 'n Ellenelange gegorrel wat jou eie vraag in jou opskrif nie eers nastenby beantwoord nie. Waar is die hemel en hel, hetsy in ons heelal en indien in 'n ander dimensie, watter dimensie, en watter goddelike bron van inligting en bewyse is daarv

Blankes sal Suid-Afrika gedwonge moet verlaat aldus Mnr De Klerk

Jaco Fourie 2016-09-08 Reusedwerg Ek wag in groot afwagting om van jou te hoor waar jou "heil" en oplossing vir die land lê. Is dit "pie in the sky"?

Erfenis van dikkoppigheid

Jan Rap 2016-09-08 CM, NIEMAND verstaan iemand wat nie self weet wat hy kwytraak nie.

Die dwaas dink daar is geen God nie ... (Psalm 4:1)

Jaco Fourie 2016-09-08 FC Boot Jy kibbel met woorde om die Bybel se duidelike stelling mbt ongelowiges in God te verdoesel. Of jy my woorde wil vervang deur te sê die ateïs, agnostiek, of gelowiges in 'n ander God as die Bybelse God glo; 'n gebrek aan wysheid het, kom dit to

Erfenis van dikkoppigheid

Jan Rap 2016-09-08 Beste Angus Jy sê hulle kom met lang gesigte terug van die kerk af? Eienaardig want die dominees is juis die ouens wat nie 'alarmisties' wil wees nie. Hulle, saam met sekere politici en sakeleiers, is in 'n groot mate, BAIE groot mate, met hulle versk

Onderhoud: Anna-Mart van der Merwe sélf tuis voor die kospotte

Alvida 2016-09-08 Anna-Mart van der Merwe is 'n vyfster-aktrise. Ek hoop om hierdie film eendag in Kanada ook te kan sien. Op Showmax, geliefde SA Stories.

Fotokompetisie: "Ons praat Afrikaans; diverse mense – een taal"

johannes vogel 2016-09-08 Afrikaanse "publieke" figure teken nooit vrywaringsvorms waar hul in publiek afgeneem word nie. Slegs as hul bv aan een of ander vorm van produk gekoppel word. Moet daar maw n vrywaringsvorm gekry word?

Oorsig oor die Suid-Afrikaanse boekmark en Afrikaanse boeke

Roelfie 2016-09-07 Dis alles goeie nuus. Wanneer vertaal julle 'n slag van die Skandinawiese meesters soos Nesbo, Nesser en Mankell - seker die beste wat daar in misdaadfiksie bestaan.

Mense agter boeke: Leana Lategan, Museumgeesteswetenskaplike by NALN

Riana de Beer 2016-09-07 Ek vluglees gou vanmiddag die onderhoud en sien net skrams een van my geliefste boeke uit my kinderdae, "Tojon". Ek het die boek as verjaardaggeskenk ontvang in st 2 en die voosgelese toestand getuig van die baie ure se plesier. Dankie Leana vir soveel he

’n Hond k@k hare

Effe verward 2016-09-07 Ek het duidelik 'n g@t in my opvoeding. Die gesegde "'n hond k@k ook hare" ontgaan my. Kan iemand dit asb verklaar?

Suid-Afrikaanse universiteite: Nie alles is verlore nie

Gustaf Claassens 2016-09-07 Ek wil darem net byvoeg as dit dalk nie sterk genoeg deurkom nie, dat Raymond se stuk in die breë wel baie meriete het en dat daar 'n verskeidenheid standpunte en stellings is waarmee ek myself kan vereenselwig. My verskille handel hoofsaaklik oor Raymon

Suid-Afrikaanse universiteite: Nie alles is verlore nie

Dokter T 2016-09-07 Knap gestel RvD, ek stem! is kla' warit soe is!
Top